Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ku Klux Klan - advies vir 'n beter toekoms
Ku Klux Klan - advies vir 'n beter toekoms [boodskap #28150] Wo, 24 November 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die KKK gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. :) Vir die Pilare van u Paradys, asook elders op
die Planeet. :) Veral vir die ondersteuning van die Regering, asook
deelname aan die sosiale lewe, deur te strewe na hoë geestelike
beginsels van eerlikheid, moraliteit en ordentlikheid. En nog baie
meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, en baie pynlik is, is die feit dat
hierdie pragtige Organisasie valslik beskuldig word.

Het ‘n vermoede daar is 'n Organisasie, wat met dieselfde naam en
baniere funksioneer, wat verantwoordelik is vir hierdie dade, en
daarmee u valslik beskuldig. 'n Uitnodiging word gereik aan enigiemand,
wat aan die Hof enige wettiglike aanvaarbare bewyse lewer, wat kan
bewys die KKK is skuldig.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou U oomblik het aangebreek om
eksponensieel te groei. Verstaan enige advies hier word gegee in die
gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik
net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

U gebede is beantwoord. Wil u graag laat weet daar is 'n ander uitweg -
sluit die huidige Organisasie, en begin 'n nuwe een, baseer op
dieselfde beginsels, met die fokus na 'n ander visie - eerlikheid. Sal
aanbeveel die Organisasie word GTAHA genoem - "Growing Towards A Honest
America".

Sal aanbeveel dat hierdie Organisasie alle Amerikaners ondersteun,
ongeag ras of kleur. Individue en Sentrums wat registreer is, sal alle
Amerikaners help na 'n eerlike bestaan. Sal aanbeveel 'n lys van
geregistreerde persone en sentrums word op 'n sentrale rekenaar geberg,
wat weggesteek is, en nie met ander rekenaars kommunikeer. Die persoon
wat dit beheer, moet super eerlik wees, en onmoontlik wees om af te
pers.

Wanneer 'n persoon gewerf word, word hy / sy registreer op die stelsel
, d.m.v. "social security number" identifikasie. Indien enige sentrum
geopen word, word die sentrale data basis bygewerk. Enige persoon wat
navraag doen oor individue of sentrums, se oproep sal geneem word en
dit aanstuur. Die antwoord kan later terug gevoer word, nadat kontak
gemaak is. 'n Lys van wettige sentrums kan op die internet publiseer
word, vir die publiek om na te verwys. Deur hierdie metode sal dit
onmoontlik wees om sentrums of dokumente te dupliseer, sonder om
uitgevang te word. Dit word hoogs aanbeveel om 'n nuusgroep te gebruik
om navrae in te sleutel, en te beantwoord.

Gebruik twee persoonlike rekenaars: een vir die internet, en een vir
die sentrale data basis. Lg. mag nooit aan die internet gekoppel word
nie.

Abraham Lincoln het laat weet: Die mens is nie geskape op perfek te
lieg nie. Veral nie met 'n data basis op 'n rekenaar wat gereeld
bygewerk word. Die persoon verantwoordelik vir hierdie data basis hoef
nie te vrees nie - want God sal hom / haar in Sy Hart bewaar, en in ‘n
skuilplek wegsteek, waar niemand die persoon sal kry. God laat weet:
Stuur My een regverdige persoon, en Ek sal Nineve beskerm. Hierdie
persoon sal GTAHA se redding wees. Onthou om gereeld data te "backup" -
en berg dit waar niemand weet waar.

Wees versigtig vir diegene, plaaslik en veral internasionaal, wat u wil
ondersteun, om u groei eksponensieel te vergroot. Of diegene wat u
heuning om die mond smeer. Gaan verwysings persoonlik na.

Die resultate sal asemrowend wees. :) Nooit ooit sal enig iemand
dokumente kan kopieer, of inkriminerende handelinge doen, en dink hulle
gaan daarme wegkom. En die naam GTAHA sal skoon bly vir ewigheid. :)

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Ku Klux Klan - advies vir 'n beter toekoms [boodskap #28177 is 'n antwoord op boodskap #28150] Do, 25 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, en baie pynlik is, is die feit dat
> hierdie pragtige Organisasie valslik beskuldig word.
>
> Het ‘n vermoede daar is 'n Organisasie, wat met dieselfde naam en
> baniere funksioneer, wat verantwoordelik is vir hierdie dade, en
> daarmee u valslik beskuldig. 'n Uitnodiging word gereik aan enigiemand,
> wat aan die Hof enige wettiglike aanvaarbare bewyse lewer, wat kan
> bewys die KKK is skuldig.
>

Nooit gesien nie, die manne met die lakens speel slegs Casper the
Friendly Ghost speletjies en maak so nou en dan 'n vuur van twee stukke
hout wat aanmekaar gespyker is.
Re: Ku Klux Klan - advies vir 'n beter toekoms [boodskap #28302 is 'n antwoord op boodskap #28150] So, 05 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Wil graag die KKK gelukwens vir die super sukses wat bereik is
> sover,
> asook vir die toekoms. :) Vir die Pilare van u Paradys, asook
> elders op
> die Planeet. :) Veral vir die ondersteuning van die Regering, asook
> deelname aan die sosiale lewe, deur te strewe na hoë geestelike
> beginsels van eerlikheid, moraliteit en ordentlikheid. En nog baie
> meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
> 'n Saak wat na aan die hart raak, en baie pynlik is, is die feit
> dat
> hierdie pragtige Organisasie valslik beskuldig word.
> Het ‘n vermoede daar is 'n Organisasie, wat met dieselfde
> naam en
> baniere funksioneer, wat verantwoordelik is vir hierdie dade, en
> daarmee u valslik beskuldig. 'n Uitnodiging word gereik aan
> enigiemand,
> wat aan die Hof enige wettiglike aanvaarbare bewyse lewer, wat kan
> bewys die KKK is skuldig.
> Behou geloof, hoop en liefde. Onthou U oomblik het aangebreek om
> eksponensieel te groei. Verstaan enige advies hier word gegee in
> die
> gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te
> gebruik
> net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
> U gebede is beantwoord. Wil u graag laat weet daar is 'n ander
> uitweg -
> sluit die huidige Organisasie, en begin 'n nuwe een, baseer op
> dieselfde beginsels, met die fokus na 'n ander visie - eerlikheid.
> Sal
> aanbeveel die Organisasie word GTAHA genoem - "Growing Towards A
> Honest
> America".
> Sal aanbeveel dat hierdie Organisasie alle Amerikaners ondersteun,
> ongeag ras of kleur. Individue en Sentrums wat registreer is, sal
> alle
> Amerikaners help na 'n eerlike bestaan. Sal aanbeveel 'n lys van
> geregistreerde persone en sentrums word op 'n sentrale rekenaar
> geberg,
> wat weggesteek is, en nie met ander rekenaars kommunikeer. Die
> persoon
> wat dit beheer, moet super eerlik wees, en onmoontlik wees om af te
> pers.
> Wanneer 'n persoon gewerf word, word hy / sy registreer op die
> stelsel
> , d.m.v. "social security number" identifikasie. Indien enige
> sentrum
> geopen word, word die sentrale data basis bygewerk. Enige persoon
> wat
> navraag doen oor individue of sentrums, se oproep sal geneem word
> en
> dit aanstuur. Die antwoord kan later terug gevoer word, nadat
> kontak
> gemaak is. 'n Lys van wettige sentrums kan op die internet
> publiseer
> word, vir die publiek om na te verwys. Deur hierdie metode sal dit
> onmoontlik wees om sentrums of dokumente te dupliseer, sonder om
> uitgevang te word. Dit word hoogs aanbeveel om 'n nuusgroep te
> gebruik
> om navrae in te sleutel, en te beantwoord.
> Gebruik twee persoonlike rekenaars: een vir die internet, en een
> vir
> die sentrale data basis. Lg. mag nooit aan die internet gekoppel
> word
> nie.
> Abraham Lincoln het laat weet: Die mens is nie geskape op perfek te
> lieg nie. Veral nie met 'n data basis op 'n rekenaar wat gereeld
> bygewerk word. Die persoon verantwoordelik vir hierdie data basis
> hoef
> nie te vrees nie - want God sal hom / haar in Sy Hart bewaar, en
> in ‘n
> skuilplek wegsteek, waar niemand die persoon sal kry. God laat
> weet:
> Stuur My een regverdige persoon, en Ek sal Nineve beskerm. Hierdie
> persoon sal GTAHA se redding wees. Onthou om gereeld data te
> "backup" -
> en berg dit waar niemand weet waar.
> Wees versigtig vir diegene, plaaslik en veral internasionaal, wat
> u wil
> ondersteun, om u groei eksponensieel te vergroot. Of diegene wat u
> heuning om die mond smeer. Gaan verwysings persoonlik na.
> Die resultate sal asemrowend wees. :) Nooit ooit sal enig iemand
> dokumente kan kopieer, of inkriminerende handelinge doen, en dink
> hulle
> gaan daarme wegkom. En die naam GTAHA sal skoon bly vir ewigheid.
> :)
> Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)
> Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)
> Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle
> wil. :)
> Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te
> skep waar
> almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
> Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike
> handelinge
> bewys die bestaan van God. :)
> Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van
> lewe,
> asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)
> Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
> van
> 'n veranderende situasie kan maak. :)
> Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
> Planeet,
> en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
> My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
> Perfeksie nodig. :)
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare
> van
> ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie,
> asook
> Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
> Peil. :)
> P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
> word, is
> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word
> wanneer
> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor.
> Vergewe asb.
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
> Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!

Hoe om GTAHA te begin:

Die KKK kan begin om 'n leuen naspeur toets te ontwikkel. Om persone te
toets wat vir GTAHA gaan werk. Kies persone wat 'n hoe waarde aan
eerlikheid heg. Sluit vrae in oor kindermishandeling, om uit te vind of
persone effektiewe aanpassings kan doen. Daarna word GTAHA gevorm, as
'n nie-winsmotiveerde Organisasie, met 'n konstitusie van staal.

Stel voor die hoofkantoor van GTAHA word in die middel van die VSA
geplaas. Om as middelpunt te dien van 'n netwerk van ondersteunings
sentrums aan die ooste en weste kant daarvan.

Die volgende stap is om te kyk na Kliente Beskermings Wette. Bestudeer
hierdie wette intensief. Neem 'n neutrale standpunt in - ondersteun
beide die diens verskaffer en die klient. Vra vir die Klient
Beskermings Wet om ingestel te word, indien dit nie alreeds bestaan.
Vra vir aanpassings aan hierdie Wet op 'n latere stadium, na mate diens
aan kliente groei na ander gebiede.

Waar gaan die geld vandaar kom ? Donasies, natuurlik. Persone wat
ondersteuning ontvang, en tevrede is met die diens, kan donasies gee
indien hulle wil. Kommunikeer dit duidelik aan die publiek asb. Dit is
die eind doel wat saak maak - 'n eerlike Amerika. Aanvaar donasies
alleenlik indien dit sal help om die eind doel te bereik.

Die volgende stap is om te adverteer dat GTAHA gevorm is, asook die
doelwitte. Voer onderhoude met aansoekers wat in GTAHA Kliente Diens
Sentrums gaan werk. Adverteer ook vir 'n Ombudsman, wat super eerlik
is, en byna onmoontlik is om af te pers. Verkieslik iemand met
rekenaar ondervinding. In die finale analise, is die aangewese persoon
die een wat die meeste mishandeling in die vroeere jare van die lewe
ervaar het.

GTAHA kan dan Kliente Diens Sentrums stig. Hierdie diens gaan gratis
aan kliente gelewer word - om te verseker 'n regverdige diens word aan
kliente gelewer - in die menige aspekte van die samelewing. Dus kan
GTAHA neutraal bly: Kan enige saak aanvaar, afhangende van personeel
beskikbaar. Stel ondersoek in die saak in. Evalueer al die feite
voordat met die saak voortgegaan word. Ondersteun diegene wat in hulle
sake belangstel - wat hulle boodskappe beantwoord. Stel ‘n hoë
geestelike norme standaard. Onthou daar kan diegene wees wat u tot die
uiterste op die proef gaan stel.

Adverteer suksesse in die Media. Die reisiger hoop u word net so
beroemd as die engele van 911.

Eerste sal die KKK en GTAHA langs mekaar bestaan. Later kan KKK lede
oorgedra word na GTAHA. Slegs GTAHA kliente diens personeel hoef die
leuen toets af te le. Sluit dan die KKK. En u sal vry wees van enige
"KKK" aktiwiteite vir die res van u lewe.

Indien enige iemand enige iets negatief noem omtrent die CIA of enige
ander Regerings Ligaam, rapporteer die saak aan die betrokke Liggaam.
Gebruik u diskresie op 'n wyse manier.

Sal hoogstens aanbeveel om lesings by te woon van die "Academy for
Future Science", om u te verwittig van toekomstige ontwikkelinge op die
Planeet in die algemeen.

Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Vorige onderwerp: San Francisco
Volgende onderwerp: Lord Methuen uitgeoorlê - 3
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 03:25:30 MGT 2024