Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dankie Rusland
Dankie Rusland [boodskap #28061] Sa, 20 November 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die hele Rusland en Satelliet State drievoudig gelukwens vir
die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. :) Hiermee
word daar drievoudig komplimenteer vir die super diens wat U lewer aan
die Pilare van U Paradys, asook die Planeet. :) Hierdie super bydrae
maak lewe in die Nuwe Suid Afrika asook die Planeet 'n plesier om in te
leef. :)

Veral die lang, intensiewe opleiding en ondersteuning aan lede van die
ANC en Comrades, om apartheid te vernietig. Insluitend die beskerming
van Pilare van ons Paradys, die Nuwe Suid Afrika, wanneer hulle U land
besoek het - Uitvoerende Pilare asook atlete, wat aan sport byeenkomste
in U land deelgeneem het . :)

En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Apologie so groot soos die planeet self word hier aangeteken vir
enige dade wat deur my toedoen veroorsaak het dat U seergemaak is,
a.g.v. enige iets wat bygedra is. That was then. This is now.

Op 'n persoonlike vlak, wil die reisiger graag Russiese Pilare in die
Nuwe Suid Afrika bedank dat hulle my besigheid hier gehelp het. Asook
Russiese Pilare in Maleisie en Thailand wat gesorg het dat my vakansie
daar ‘n reuse sukses was. :) Byvoorbaat baie dankie. :) Dit word
inniglik waardeer. :)

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
U Paradys, en elders op die Planeet, met Prag, Praal en Passie
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Dankie Rusland [boodskap #28158 is 'n antwoord op boodskap #28061] Wo, 24 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Veral die lang, intensiewe opleiding en ondersteuning aan lede van
> die
> ANC en Comrades, om apartheid te vernietig.

Sluit asb. die volgende reel na bg. sin:

Sou baie beter verkies het dat 'n ander metode gebruik word om
apartheid te vernietig.

(die reisiger wil later vir Rusland en ander lande vra om atlete te
bou, soos wat Australië die Bokke gebou het, en Afrika Spele +- 17 Jan
2000 herhaal. Enige idees ? )

Re: Dankie Rusland [boodskap #28159 is 'n antwoord op boodskap #28061] Wo, 24 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> In article , reisiger
> wrote:
>> Veral die lang, intensiewe opleiding en ondersteuning aan lede
> van
>> die
>> ANC en Comrades, om apartheid te vernietig.
> Sluit asb. die volgende reel na bg. sin:
> Sou baie beter verkies het dat 'n ander metode gebruik word om
> apartheid te vernietig.

wat gesorg het dat mense se lewens gespaar is.

Vorige onderwerp: Dankie KGB
Volgende onderwerp: Nuwe Artikels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 14:21:21 MGT 2024