Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Leer om julle vyande lief te hê
Leer om julle vyande lief te hê [boodskap #28154] Wo, 24 November 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag alle bydraers en lesers hier gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Pilare van ons
Paradys elders op die Planeet. Veral vir inliggende bydraes op hierdie
ng, en die toepassing daarvan in die samelewing. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Die metode wat hier gevolg word, is om genesing te bring, deur pyle wat
geskiet is, uit te trek. Dan volg rente op die belegging. In die begin
is dit op Party Politieke vlak gedoen. Dit het asemrowende resultate
gelewer. Nou word dit op Inligtings Diens vlak gedoen. Love all Serve
all.

Die resigier het gewildheid verwerf deur verskillende kliente dieselfde
tyd te dien. Die metode word gevolg, om almal gelukkig te maak in ons
Paradys en Planeet. Die uiteinde is die publiek word bevoordeel.

Gemeenskaplike belange word gesoek, en daarop word gebou. Onthou die
goudprys het gestyg as gevolg van deelname by s.c.s.a. Mynhuise was ook
adviseer daarna. Daar is vele ander voorbeelde. Dink plaaslik, handel
globaal.

Kyk na die ying / yang sirkel. Energie word gegee aan die ligte kol aan
die donker kant, asook die ligte helfte, sodat lig die duisternis kan
oorskadu. In die sinus grafiek, word energie aan die onderste buiging
gegee, sodat dit boonste kruin maklik bereik kan word. So word
planetêre karma neutraliseer.

Daar is iets pragtig in almal van ons. Kyk gerus na die fliek "Jesus of
Montreal" en vind uit wie het gaan bieg. Asook die super fantastiese
fliek van Donald Sutherland, waar hy pioniers genesings werk begin het,
en later na oorlog situasies uitgebrei het.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Leer om julle vyande lief te hê [boodskap #28192 is 'n antwoord op boodskap #28154] Vr, 26 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

reisiger wrote:

Asook die super fantastiese

> fliek van Donald Sutherland, waar hy pioniers genesings werk begin het,
> en later na oorlog situasies uitgebrei het.
>

Ek neem aan jy verwys na die film oor die lewe van die
Kanadees Norman Bethune, wat eers as dokter in die
Spaanse Burgeroorlog opgetree het, en toe na Sjina
gegaan het waar hy as dokter opgetree het vir Mao
en sy volgelinge op die "Long March." Vir Sjinese
is Norman Bethune een van hulle eie helde in hulle
stryd. Sjinese is meer bekend met sy naam as die
deursnee Kanadees.

Gloudina
Re: Leer om julle vyande lief te hê [boodskap #28236 is 'n antwoord op boodskap #28154] Ma, 29 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , @home.com wrote:
> reisiger wrote:
> Asook die super fantastiese
>> fliek van Donald Sutherland, waar hy pioniers genesings werk
> begin het,
>> en later na oorlog situasies uitgebrei het.
>>
> Ek neem aan jy verwys na die film oor die lewe van die
> Kanadees Norman Bethune, wat eers as dokter in die
> Spaanse Burgeroorlog opgetree het, en toe na Sjina
> gegaan het waar hy as dokter opgetree het vir Mao
> en sy volgelinge op die "Long March." Vir Sjinese
> is Norman Bethune een van hulle eie helde in hulle
> stryd. Sjinese is meer bekend met sy naam as die
> deursnee Kanadees.
> Gloudina

As die reisiger nog goed kan onthou, is dit hy daardie. Het nogal baie
van die genesings boodskap gedeelte van die fliek gehou.

Vorige onderwerp: Sy Hoogheid, die Dalai Lama oor konflik
Volgende onderwerp: Re: Reisiger 'n morswors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 13:11:42 MGT 2024