Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re - die reisiger werk vir die NIA
Re - die reisiger werk vir die NIA [boodskap #28153] Wo, 24 November 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die reisiger het 'n groot kliente basis. Dit strek oor individue,
groepe, Godsdiens, Kultuur, Politieke Partye, Intelligensie Dienste,
enige Staatsvorm, ens.

Die berig van Dr. Chris wat huil met die oorhandiging van die trofee
beteken nogal baie vir die reisiger.

Verstaan ons lewe in 'n polêre sonnestelsel. Noord / suid, positief /
negatief. ens. Vir elke negatiewe waarskynlike realiteit ("probable
reality") moet daar 'n positiewe waarskynlike realiteit wees. Beide
bestaan op dieselfde tyd. Die reisiger werk met positiewe waarskynlike
realiteite hier. ( Bron: Jane Roberts se boeke, bv. "Seth Speaks" &
"Nature of Personal Reality" ) Die kuns is om neutraal te bly, anders
onstaan 'n blinde kol in die area tussen die twee wat moet reg gemaak
word agterna.

Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een.

Vorige onderwerp: Dankie NIA
Volgende onderwerp: Re: Grooot vraag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 12:46:07 MGT 2024