Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Dankie Reisger
Re: Dankie Reisger [boodskap #28101] Ma, 22 November 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , lou
wrote:
> Wil graag die Reisger en sy alter eggos viervoudig gelukwens vir
> die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. :)
> Hiermee
> word daar drievoudig komplimenteer vir die super diens wat U lewer
> aan
> die Pilare van U Nuusgoep Paradys, asook die Planeet en ander
> nuusgroepe. :) Hierdie super bydrae maak lewe in die s.c.s.a
> nuusgroep
> asook die ander Planeet wye nuusgroepe 'n plesier om te ervaar. :)
> Veral die lang, intensiewe bedankings en ondersteuning aan almal
> wat te
> kwiek of te kwak het of dan nie te kwiek of te kwak het nie.
> Insluitend
> die beskerming van Pilare van ons Nuusgroep Paradys , asook die
> Nuwe
> Suid Afrika, wanneer hulle U en ons nuusgroepie besoek het -
> Uitvoerende
> Pilare asook lurkers, wat aan spam fights in die nuusgroep
> deelgeneem
> het en ons almal sê lewens met hulel buitgewone kennis en insig
> verbeter het . :)
> En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
> waardeer.
> Vie enige verder hallusigeniese besoeke aan verre lande - gaan tog
> met
> plesier bly solank as U wil - verkieslik vir 'n jaar of meer!! :)

Die boodskap kom uiteindelik deur. Baie dankie.

Vorige onderwerp: Re: Tyd vir bene rek (probeer die die derde been), Sorry Bees!
Volgende onderwerp: Re: Verkleurgloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 13:55:55 MGT 2024