Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Reisiger..
Reisiger.. [boodskap #28050] Vr, 19 November 1999 00:00 na volgende boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Sjoe Reisiger, ek het so 'n gevoelentheid aan my dat jy so 'diep'
raak.....al die dankies gee my 'n pyn!

Jan van Perth.
Re: Reisiger.. [boodskap #28051 is 'n antwoord op boodskap #28050] Vr, 19 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote in message
news:11f733ec.d3003d8d@usw->

> Indien julle die volgende twee weke se postings dophou sal it duidelik
> word.

Hey padvarkie (reisiger)

Hiedie soort self-dienende openbarings laat my koud. Spaar ons
die "volgende twee weke se postings".

Ek dink alreeds jy gaan tekere soos 'n selfaangestelde new-age
sosiale ingenieur wat heeltemal te veel deur die vrymesselaars
beinvloed word.

Bees.
Re: Reisiger.. [boodskap #28052 is 'n antwoord op boodskap #28050] Vr, 19 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Daniel wrote:

> Sjoe Reisiger, ek het so 'n gevoelentheid aan my dat jy so 'diep'
> raak.....al die dankies gee my 'n pyn!
>
>

Wat is verkeerd met al die dankies en verskonings. Daar ismethod in the
madness. Karma word geneutraliseer. Miskien
weet Reisiger iets wat ons nie weet nie.

Gloudina
Re: Reisiger.. [boodskap #28053 is 'n antwoord op boodskap #28050] Vr, 19 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , @sympatico.ca wrote:
> Daniel wrote:
>> Sjoe Reisiger, ek het so 'n gevoelentheid aan my dat jy so 'diep'
>> raak.....al die dankies gee my 'n pyn!
>>
>>
> Wat is verkeerd met al die dankies en verskonings. Daar ismethod
> in the
> madness. Karma word geneutraliseer. Miskien
> weet Reisiger iets wat ons nie weet nie.
> Gloudina

Waar geskryf Gloudina. Ken net die begin en einde van die nege maande
debakel. Verstaan die reisiger glo aan verantwoordelikheid, en
mede-verantwoordelikheid - m.a.w. is (in)direk verantwoordelik vir elke
posting wat deur my toedoen veroorsaak het dat mense seergemaak is.

Het 'n boek vol planne, wat moet klaar wees voor die 30e November, want
die reisiger wil reis die 30e November. Vra ondersteuning vir alle
besprekings sodat dit moontlik kan wees om die 30 Nov te kan reis. Dan
kan 'n mens by vriende gaan kuier en koffie drink en baie lekker gesels.

> weet Reisiger iets wat ons nie weet nie.

Indien julle die volgende twee weke se postings dophou sal it duidelik
word.

Re: Reisiger.. [boodskap #28066 is 'n antwoord op boodskap #28050] Sa, 20 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Bees wrote:

> Hey

> Hierdie soort self-dienende openbarings laat my koud.

> Bees.

So jy is terug, Bees, in jou enklave, met jou vlymskerp
beestong en al.
Vertel ons liewer van Engeland. Het jy rugby gekyk?
Waar was jy orals?

Gloudina
Re: Reisiger.. [boodskap #28067 is 'n antwoord op boodskap #28050] Sa, 20 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Bees" wrote:
> reisiger wrote in message
> news:11f733ec.d3003d8d@usw->
>> Indien julle die volgende twee weke se postings dophou sal it
> duidelik
>> word.
> Hey padvarkie (reisiger)
> Hiedie soort self-dienende openbarings laat my koud. Spaar ons
> die "volgende twee weke se postings".
> Ek dink alreeds jy gaan tekere soos 'n selfaangestelde new-age
> sosiale ingenieur wat heeltemal te veel deur die vrymesselaars
> beinvloed word.
> Bees.

Oink, oink. :)

Die beinvloeding kom meestal van Voorvadergeeste af. :) Om te
neutraliseer wat voorheen hier gepos is.

Re: Reisiger.. [boodskap #28078 is 'n antwoord op boodskap #28050] So, 21 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Die onderstaande aanhaling is vanaf 'n ander 'Daniel'-epos adres gestuur as
myne.....net ter inligting!

Jan van Perth.

Daniel skryf in boodskap news:817iba$65m$1@newsource.ihug.co.nz...
> Miskien kan die reisiger vir ons vertel wat se medisyne hy drink om die
> stemmetjies stil te maak.
>
> Somtyds help dit om die medisyne op dieselfde tyd elke dag te drink.
>
> Groetnis
>
Re: Reisiger.. [boodskap #28079 is 'n antwoord op boodskap #28050] So, 21 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[2]  is tans af-lyn  daniel[2]
Boodskappe: 31
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Miskien kan die reisiger vir ons vertel wat se medisyne hy drink om die
stemmetjies stil te maak.

Somtyds help dit om die medisyne op dieselfde tyd elke dag te drink.

Groetnis
Re: Reisiger.. [boodskap #28080 is 'n antwoord op boodskap #28050] So, 21 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Daniel"
wrote:
> Miskien kan die reisiger vir ons vertel wat se medisyne hy drink
> om die
> stemmetjies stil te maak.
> Somtyds help dit om die medisyne op dieselfde tyd elke dag te
> drink.
> Groetnis

Mense kyk na mag van onder na bo toe, in terme van die Globale Elite se
gesags piramiede. Die reisiger kyk van buite die planeet, na die hele
planeet, van bo na onder toe. Dit werk makliker so om doelwitte te
bereik. Beantwoord dit jou vraag ?

Re: Reisiger.. [boodskap #28111 is 'n antwoord op boodskap #28050] Ma, 22 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , Rastaman Kots Kaaskoek
wrote:
> reisiger is FUBAR!
> Miskien moet ek eerder die medisyne drink. Moer my weer 'n keer,
> ek kan nog sy
> kak sien! Laat my dink aan Gatsha Bothalezi van Inkhata en
> Kwa-Zulu. "Eee eee
> eee eee fank-you, fank-you fank-you." Soos die manne van Monty
> Python(?) reken:
> "PISS-OFF!" As jy dit nie verstaan nie, gaat doet iet anders!
> Dankie dat drank goedkoop is.
> Dankie dat kots koning is.
> Dankie dat Emily al haar voortande het.
> Dankie dat my meisie lekker stywe tiete het.
> Dankie dat slegte asem ruik.
> Dankie dat reisiger suig.
> Whao! Die sterretjies blink!
> Drank en poef het my lewe verwoef!
> Dankie dat..... (kan iemand aanlas!)
> Rasta
> In article , reisiger
> says...
>>
>> In article , "Daniel"
>> wrote:
>>> Miskien kan die reisiger vir ons vertel wat se medisyne hy drink
>>> om die
>>> stemmetjies stil te maak.
>>> Somtyds help dit om die medisyne op dieselfde tyd elke dag te
>>> drink.
>>> Groetnis
>>
>>
>> Mense kyk na mag van onder na bo toe, in terme van die Globale
> Elite se
>> gesags piramiede. Die reisiger kyk van buite die planeet, na die
> hele
>> planeet, van bo na onder toe. Dit werk makliker so om doelwitte te
>> bereik. Beantwoord dit jou vraag ?
>>
>>
>>
>>
>>
>> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's
> Discussion Network *
>> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!
>>

Dit neem tyd om die stelsel te verduidelik. Sal met vriende koffie
drink, en vir hulle verduidelik. Dan kan hulle dit vir andere
verduidelik.

Re: Reisiger.. [boodskap #28112 is 'n antwoord op boodskap #28050] Ma, 22 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rastaman eet Kaaskoek  is tans af-lyn  Rastaman eet Kaaskoek
Boodskappe: 8
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
reisiger is FUBAR!

Miskien moet ek eerder die medisyne drink. Moer my weer 'n keer, ek kan nog sy
kak sien! Laat my dink aan Gatsha Bothalezi van Inkhata en Kwa-Zulu. "Eee eee
eee eee fank-you, fank-you fank-you." Soos die manne van Monty Python(?) reken:
"PISS-OFF!" As jy dit nie verstaan nie, gaat doet iet anders!

Dankie dat drank goedkoop is.
Dankie dat kots koning is.
Dankie dat Emily al haar voortande het.
Dankie dat my meisie lekker stywe tiete het.
Dankie dat slegte asem ruik.
Dankie dat reisiger suig.
Whao! Die sterretjies blink!
Drank en poef het my lewe verwoef!
Dankie dat..... (kan iemand aanlas!)

Rasta

In article , reisiger says...
>
> In article , "Daniel"
> wrote:
>> Miskien kan die reisiger vir ons vertel wat se medisyne hy drink
>> om die
>> stemmetjies stil te maak.
>> Somtyds help dit om die medisyne op dieselfde tyd elke dag te
>> drink.
>> Groetnis
>
>
> Mense kyk na mag van onder na bo toe, in terme van die Globale Elite se
> gesags piramiede. Die reisiger kyk van buite die planeet, na die hele
> planeet, van bo na onder toe. Dit werk makliker so om doelwitte te
> bereik. Beantwoord dit jou vraag ?
>
>
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
Re: Reisiger.. [boodskap #28135 is 'n antwoord op boodskap #28050] Di, 23 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Baie dankie vir die 'koffie' aanbod, maar nee dankie.

Reis liewers elders verder, 'seblief?

Jan van Perth.

> Dit neem tyd om die stelsel te verduidelik. Sal met vriende koffie
> drink, en vir hulle verduidelik. Dan kan hulle dit vir andere
> verduidelik.
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
*
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
Vorige onderwerp: Bees, baas Leendert, en matesis
Volgende onderwerp: Re: Magsvertoon in Fremantle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 10:03:17 MGT 2024