Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dankie Sjina
Dankie Sjina [boodskap #28064] Sa, 20 November 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag Sjina drievoudig gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. :) Hiermee word daar drievoudig
komplimenteer vir die super diens wat U lewer aan Pilare van ons
Paradys. :) Hierdie super bydrae maak lewe in U Paradys 'n plesier om
in te leef. :)

Veral die pragtige manier hoe toeriste in U land behandel word, die
opheffing van die lewenskwaliteit van Tibetaanse Pilare in U land, om
handels betrekkinge met die Nuwe Suid Afrika aan te knoop, asook die
fantastiese beskerming wat U bied aan Uitvoerende Pilare van ons
Paradys wanneer hulle U land besoek. :)

En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. :) Dit word inniglik
waardeer. :)

'n Apologie so groot soos die planeet self word hier aangeteken vir
enige dade wat deur my toedoen veroorsaak het dat U seergemaak is,
a.g.v. enige iets wat bygedra is. That was then. This is now.

Wil graag Pilare van U land hartlik bedank vir hulle ondersteuning,
sodat my besoek aan Mauritius 'n sukses kon wees. Een van hierdie
Pilare het 'n viool kursus in U pragtige land bygewoon. Sy musiek is 'n
plesier om na te luister. :) Byvoorbaat baie dankie. :) Dit word
hoogtens waardeer. :)

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag, Praal en Passie
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Dankie Sjina [boodskap #28105 is 'n antwoord op boodskap #28064] Ma, 22 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:



Hmm - wat van 'n vervolgings teorie. Reisger werk vir die NIA en is
besig om die nuusgroep te gebruik om gekodeerde boodskappe die wereld
uit te stuur.

Oeps - nou het ek die waarheid oopgevlek en sal dit seker die laaste
sien van die blikkantien wees.

Gaaf om julle te geken het.

Ek moet nou afsluit daar is 'n klop aan die deur. They are comming to
take me away ha ha, hoop die laaste boodskap kom deur ... dankie aan die
pilare .kjhgjkl,.

Help my kjlvcnx;j'mb/
Re: Dankie Sjina [boodskap #28106 is 'n antwoord op boodskap #28064] Ma, 22 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , nospam@here.please
(Koki) wrote:
> On Sat, 20 Nov 1999 12:40:23 -0800, reisiger
> wrote:
>> Wil graag Sjina drievoudig gelukwens vir die super sukses wat
> bereik is
>> sover, asook vir die toekoms. :)
>> Veral die pragtige manier hoe toeriste in U land behandel word,
> die
>> opheffing van die lewenskwaliteit van Tibetaanse Pilare in U
> land, om
>> handels betrekkinge met die Nuwe Suid Afrika aan te knoop, asook
> die
>> fantastiese beskerming wat U bied aan Uitvoerende Pilare van ons
>> Paradys wanneer hulle U land besoek. :)
>>
>> En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. :) Dit word inniglik
>> waardeer. :)
> Janee. Groot gelukwensinge aan die godlose rooies wat een van die
> oudste en seker geestelik mees gevorderde nasies gruwelik opneuk.
> Dankie dat ons nou kan sien sien ons regeerders (Meneer
> Mandelikatessen en kie) het moed genoeg vir immorele optrede teen
> hulle ou vriende, Taiwan, wat hulle politieke party so mildelik
> gesteun het.
> Nou weet ons ons kan hulle net vertrou sover mens kan spoeg.
> Dankie ook daarvoor, indien enigeiemand nog getwyfel het of
> ons deur 'n klomp kroeks regeer word.
> Dankie ook dat ons gesien het dat ons afgevaardigdes in die
> parlement
> stel hulle eie pense en middagetes bo stiptelikheid -- en dat hulle
> maar net so verveeld met Mnr Li se toespraak is as ons met die
> mense met die meeste van ons eie toesprake. Gaap.
> --
> Opsaal! Hys die vierkleur hoog! Kent gij dat volk ! Ensovoorts!
> Vrystaat!

'n Mens poog hier om advies later te pos om die Tibetane te laat
terugkeer Sjina toe. Dit kan slegs gedoen word met die hulp van 'n
veel-party multi-kulturele demokrasie soos wat ons vandag het. Enige
ander beter idees ?

Re: Dankie Sjina [boodskap #28107 is 'n antwoord op boodskap #28064] Ma, 22 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , lou
wrote:
> reisiger wrote:
>
> Hmm - wat van 'n vervolgings teorie. Reisger werk vir die NIA en is
> besig om die nuusgroep te gebruik om gekodeerde boodskappe die
> wereld
> uit te stuur.
> Oeps - nou het ek die waarheid oopgevlek en sal dit seker die
> laaste
> sien van die blikkantien wees.
> Gaaf om julle te geken het.
> Ek moet nou afsluit daar is 'n klop aan die deur. They are comming
> to
> take me away ha ha, hoop die laaste boodskap kom deur ... dankie
> aan die
> pilare .kjhgjkl,.
> Help my kjlvcnx;j'mb/
>

Die reisiger werk vir homself. Ontvang geen betaling. Hierdie ng word
gebruik as 'n middel om met die media te kommunikeer. En te sorg vir 'n
3e demokratiese verkiesing. Asook om karma te neutraliseer. En die land
en sy mense te inspireer na hoop vir 'n beter toekoms.

Re: Dankie Sjina [boodskap #28108 is 'n antwoord op boodskap #28064] Ma, 22 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Nov 1999 12:40:23 -0800, reisiger
wrote:

> Wil graag Sjina drievoudig gelukwens vir die super sukses wat bereik is
> sover, asook vir die toekoms. :)
> Veral die pragtige manier hoe toeriste in U land behandel word, die
> opheffing van die lewenskwaliteit van Tibetaanse Pilare in U land, om
> handels betrekkinge met die Nuwe Suid Afrika aan te knoop, asook die
> fantastiese beskerming wat U bied aan Uitvoerende Pilare van ons
> Paradys wanneer hulle U land besoek. :)
>
> En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. :) Dit word inniglik
> waardeer. :)

Janee. Groot gelukwensinge aan die godlose rooies wat een van die
oudste en seker geestelik mees gevorderde nasies gruwelik opneuk.

Dankie dat ons nou kan sien sien ons regeerders (Meneer
Mandelikatessen en kie) het moed genoeg vir immorele optrede teen
hulle ou vriende, Taiwan, wat hulle politieke party so mildelik
gesteun het.

Nou weet ons ons kan hulle net vertrou sover mens kan spoeg.
Dankie ook daarvoor, indien enigeiemand nog getwyfel het of
ons deur 'n klomp kroeks regeer word.

Dankie ook dat ons gesien het dat ons afgevaardigdes in die parlement
stel hulle eie pense en middagetes bo stiptelikheid -- en dat hulle
maar net so verveeld met Mnr Li se toespraak is as ons met die
mense met die meeste van ons eie toesprake. Gaap.

--
Opsaal! Hys die vierkleur hoog! Kent gij dat volk ! Ensovoorts!
Vrystaat!
Re: Dankie Sjina [boodskap #28132 is 'n antwoord op boodskap #28064] Di, 23 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
>
> In article , lou
> wrote:
>> reisiger wrote:
>>
>> Hmm - wat van 'n vervolgings teorie. Reisger werk vir die NIA en is
>> besig om die nuusgroep te gebruik om gekodeerde boodskappe die
>> wereld
>> uit te stuur.
>> Oeps - nou het ek die waarheid oopgevlek en sal dit seker die
>> laaste
>> sien van die blikkantien wees.
>> Gaaf om julle te geken het.
>> Ek moet nou afsluit daar is 'n klop aan die deur. They are comming
>> take me away ha ha
>> to, hoop die laaste boodskap kom deur ... dankie
>> aan die
>> pilare .kjhgjkl,.
>> Help my kjlvcnx;j'mb/
>>
>
> Die reisiger werk vir homself. Ontvang geen betaling. Hierdie ng word
> gebruik as 'n middel om met die media te kommunikeer. En te sorg vir 'n
> 3e demokratiese verkiesing. Asook om karma te neutraliseer. En die land
> en sy mense te inspireer na hoop vir 'n beter toekoms.
>

Hoeveel mense dink jy lees die Dankie aan die pilare stories nog?
Behalwe nou die newbies op die groep?

Carefull with that ax Eugene!!
Re: Dankie Sjina [boodskap #28160 is 'n antwoord op boodskap #28064] Wo, 24 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Veral die pragtige manier hoe toeriste in U land behandel word, die
> opheffing van die lewenskwaliteit van Tibetaanse Pilare in U land,
> om
> handels betrekkinge met die Nuwe Suid Afrika aan te knoop, asook
> die
> fantastiese beskerming wat U bied aan Uitvoerende Pilare van ons
> Paradys wanneer hulle U land besoek. :)
> En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. :) Dit word inniglik
> waardeer. :)

Sluit die volgende sin net hierna in:

Sou verkies het dat 'n ander metode gevolg is om Tibet by Sjina in te
sluit.

> 'n Apologie so groot soos die planeet self word hier aangeteken vir
> enige dade wat deur my toedoen veroorsaak het dat U seergemaak is,
> a.g.v. enige iets wat bygedra is. That was then. This is now.
> Wil graag Pilare van U land hartlik bedank vir hulle ondersteuning,
> sodat my besoek aan Mauritius 'n sukses kon wees. Een van hierdie
> Pilare het 'n viool kursus in U pragtige land bygewoon. Sy musiek
> is 'n
> plesier om na te luister. :) Byvoorbaat baie dankie. :) Dit word
> hoogtens waardeer. :)
> Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)
> Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)
> Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle
> wil. :)
> Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te
> skep waar
> almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
> Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike
> handelinge
> bewys die bestaan van God. :)
> Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van
> lewe,
> asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)
> Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
> van
> 'n veranderende situasie kan maak. :)
> Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
> Planeet,
> en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
> My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
> Perfeksie nodig. :)
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare
> van
> ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag, Praal en Passie
> Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
> Peil. :)
> P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
> word, is
> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word
> wanneer
> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor.
> Vergewe asb.
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
> Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!

Re: Dankie Sjina [boodskap #28161 is 'n antwoord op boodskap #28064] Wo, 24 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Sluit die volgende sin net hierna in:
> Sou verkies het dat 'n ander metode gevolg is om Tibet by Sjina in
> te
> sluit.

wat gesorg het dat mense se lewens gespaar gebly het.

Re: Dankie Sjina [boodskap #28406 is 'n antwoord op boodskap #28064] Sa, 11 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:

> Ontvang geen betaling.

Bg. moet lees:

Die reisiger kom hiernatoe om geld en advies vir mense gratis te gee.

Re: Dankie Sjina [boodskap #28564 is 'n antwoord op boodskap #28064] Di, 21 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
>
> In article , reisiger
> wrote:
>
>> Ontvang geen betaling.
>
> Bg. moet lees:
>
> Die reisiger kom hiernatoe om geld en advies vir mense gratis te gee.
>

Pos sommer die tjekkie poste restante, Boknes vir my 'seblief.
Vorige onderwerp: Re: Afrika Renaissance relevant?
Volgende onderwerp: Advies om: Beskerming van mense regte in Asie te verhoog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 02:14:42 MGT 2024