Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » David Icke en "reptiele" - hersien
David Icke en "reptiele" - hersien [boodskap #28058] Sa, 20 November 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag alle Pilare van die Globale Elite, asook die Koningklike
familie drievoudig gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. :) Hiermee word daar drievoudig komplimenteer
vir die super diens wat U lewer aan Pilare van ons Planeet. :) Hierdie
super bydrae maak lewe op die Planeet 'n plesier om in te leef. :)
Veral die super ondersteunende manier hoe Lande op die Planeet bestuur
word, in die Mynwese, Industrie, Finansies, Rekenaars, Internet,
Inligting, Invoere / Uitvoere, Effekte Beurs, die NSA te ondersteun met
die ruimte program, asook om satelliete in die ruimte in te stuur. :)))
En nog baie meer. :)

Veral vir die ondertekening van verdedigings kontrakte, saam met
Israel, deur wapens te verskaf aan Indie. Asook die ondertekening van
vededigings kontrakte om wapens aan Lande regoor die Planeet te
verskaf, om die belange van die Globale Elite te beskerm, asook te sorg
dat die mags balans op die Planeet in ewewig bly. :) Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Verstaan Pilare van ons Militere Industrie is hoogs Intelligent. Onthou
SA was die eerste land wat Uraan verryk het. Dit het die ruimte program
in die VSA 'n geweldige hupstoot gegee, deur 'n man na die maan te
stuur. 'n Klein land het 'n groot land ondersteun - 'n klein tree vir
die mens, 'n groot sprong vir die mensdom. 'n Klein tree vir Suid
Afrika - 'n Groot tree vir die Planeet. Verstaan ons Militere Industrie
is gereed, gewillig en bevoeg om U belange beter te dien. :)))

Wil graag David Icke drievoudig gelukwens vir die navorsing wat gedoen
is i.v.m. die struktuur van die Globale Elite, die Koningklike familie
en hulle oorsprong, en tegnieke hoe om vrese te oorkom. En nog baie
meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak is, en bitter pynigend is, is dat daar
na uiters belangrike Pilare van die Globale Elite as 'reptiele' verwys
word.

'n Apologie so groot soos die planeet self word hier aangeteken vir
enige dade wat deur my toedoen veroorsaak het dat U seergemaak is,
a.g.v. enige iets wat bygedra is. That was then. This is now.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou U oomblik het aangebreek om die
feite eksponensieel te verstaan. Verstaan enige advies hier word gegee
in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te
gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Sal lesers aanraai om na die 'reptiele' konsep in die positiewe manier
te verstaan. Diegene wat genot vind om te oorleef, veral op
multi-nasionale vlakke, het die 'reptiele' gedeelte van hulle brein
hoogs ontwikkel. Veral om te oorleef as 'n Globale Gemeenskap. Dit moet
nogal moeilik wees. Dit kan gedoen word.

In 'n lesing het Icke genoem hy het langs ex-President Jimmy Carter
gesit. Is lg. ook 'n reptiel ? Is Icke 'n reptiel ? Wanneer 'n mens
langs 'n 'reptiel' sit, maak dit eweskielik van 'n mens 'n 'reptiel' ?
Icke behoort 'n lys van 'reptiele' te maak, asook lys van
'nie-reptiele', en homself op een van die lyste aanmeld. Die feit van
die saak is daar kan net een lys wees - mense.

Wanneer 'n mens eendag by Vrymesselaars aansluit, of CFR, Trilaterale
Kommissie, ens. word 'n mens dan eweskielik 'n reptiel, of was 'n mens
nog altyd een gewees ?

Glo Icke in re-inkarnasie ? Mense het die reg om hulle bewussyn uit te
druk soos hulle wil. Re-inkarneer 'reptiele' in 'nie-reptiele', en
andersom ? Meng hulle mekaar se 'bloed' ? Is 'reptiele' net sleg ? Is
daar goeie 'reptiele' ook ? Kan reptiele beide goed en sleg wees ? Meer
navorsing asb.

Kan bg. vrae ooit beantwoord word, met genoegsame wetenskaplike bewyse
? Dit bewys die feit dat baie waardevolle Uitvoerende Pilare van die
Planeet, vanuit verskillende volkere, 'reptiele' genoem kan word.

Die feit van die saak is, om hierdie diens aan die Nuwe Suid Afrika,
asook die Planeet as 'n geheel te dien, sou baie makliker gewees het
indien 'n mens 'n Vrymesselaar gewees het. 'n Voorsprong sou dit beslit
gewees het, om 'n diens aan alle Pilare van die Planeet, die Globale
Elite, Icke ingesluit. Indien re-inkarnasie moontlik sou wees, sou 'n
mens in die volgende lewe gekies het om 'n Vrymesselaar te wees, sodat
hierdie werk op die Planeet kon voortgesit word.

Suksesvolle mense is diegene wat in beheer van hulle lewe is. Hulle is
in beheer faktore wat hulle lewe affekteer. Hulle stimuleer andere se
energie vlakke, deur hulle te kompimenteer. Hoe meer energie hulle gee,
hoe meer ontvang hulle energie om te kan gee. Hulle laat energie toe om
aanhoudend deur hulle te vloei. As gevolg hiervan, ontstaan 'n
wedersyds voordelige en ondersteunende wen-wen situasie, wat voordelig
is vir alle partye en oorvloed verseker.

Maak you lewe vol en oorvloedig met die nuwe, deur die oue te verwyder
en daardeur plek te maak vir vernuwing.

David Icke het die Nuwe Suid Afrika al twee keer besoek. Danksy die
talle Organisasies van die Global Elite, is die NSA vandag 'n
veel-party, veel-rassige demokrasie. Icke behoort dit te besef.

Die reisiger het genesing en ondersteuning van 'n Vrymesselaars vriend
ontvang, wat werksaam is in die Verdedigings bedryf. Hierdie
fantastiese ondersteuning het daartoe meegehelp dat hierdie dokument
ontwikkel is. :)

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag, Praal en Passie
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: David Icke en "reptiele" - hersien [boodskap #28587 is 'n antwoord op boodskap #28058] Vr, 24 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

reisiger wrote:

> Sal lesers aanraai om na die 'reptiele' konsep in die positiewe manier
> te verstaan. Diegene wat genot vind om te oorleef, veral op
> multi-nasionale vlakke, het die 'reptiele' gedeelte van hulle brein
> hoogs ontwikkel.

> Glo Icke in re-inkarnasie ? Mense het die reg om hulle bewussyn uit te
> druk soos hulle wil. Re-inkarneer 'reptiele' in 'nie-reptiele', en
> andersom ? Meng hulle mekaar se 'bloed' ? Is 'reptiele' net sleg ? Is
> daar goeie 'reptiele' ook ? Kan reptiele beide goed en sleg wees ? Meer
> navorsing asb.
>
> Suksesvolle mense is diegene wat in beheer van hulle lewe is. Hulle is
> in beheer faktore wat hulle lewe affekteer. Hulle stimuleer andere se
> energie vlakke, deur hulle te kompimenteer. Hoe meer energie hulle gee,
> hoe meer ontvang hulle energie om te kan gee. Hulle laat energie toe om
> aanhoudend deur hulle te vloei. As gevolg hiervan, ontstaan 'n
> wedersyds voordelige en ondersteunende wen-wen situasie, wat voordelig
> is vir alle partye en oorvloed verseker.
>
Vorige onderwerp: Die Boerant
Volgende onderwerp: Geseënde Kersfees en Voorspoedige Jaar 2000 en daarna
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 15:30:37 MGT 2024