Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Reisiger..
Reisiger.. [boodskap #28050] |
Fri, 19 November 1999 00:00  |
Daniel
Boodskappe: 68 Geregistreer: July 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Sjoe Reisiger, ek het so 'n gevoelentheid aan my dat jy so 'diep'
raak.....al die dankies gee my 'n pyn!
Jan van Perth.
|
|
|
|
Re: Reisiger.. [boodskap #28052 is 'n antwoord op boodskap #28050] |
Fri, 19 November 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Daniel wrote:
> Sjoe Reisiger, ek het so 'n gevoelentheid aan my dat jy so 'diep'
> raak.....al die dankies gee my 'n pyn!
>
>
Wat is verkeerd met al die dankies en verskonings. Daar ismethod in the
madness. Karma word geneutraliseer. Miskien
weet Reisiger iets wat ons nie weet nie.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Reisiger.. [boodskap #28066 is 'n antwoord op boodskap #28050] |
Sat, 20 November 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Bees wrote:
> Hey
> Hierdie soort self-dienende openbarings laat my koud.
> Bees.
So jy is terug, Bees, in jou enklave, met jou vlymskerp
beestong en al.
Vertel ons liewer van Engeland. Het jy rugby gekyk?
Waar was jy orals?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Reisiger.. [boodskap #28111 is 'n antwoord op boodskap #28050] |
Mon, 22 November 1999 00:00   |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , Rastaman Kots Kaaskoek
wrote:
> reisiger is FUBAR!
> Miskien moet ek eerder die medisyne drink. Moer my weer 'n keer,
> ek kan nog sy
> kak sien! Laat my dink aan Gatsha Bothalezi van Inkhata en
> Kwa-Zulu. "Eee eee
> eee eee fank-you, fank-you fank-you." Soos die manne van Monty
> Python(?) reken:
> "PISS-OFF!" As jy dit nie verstaan nie, gaat doet iet anders!
> Dankie dat drank goedkoop is.
> Dankie dat kots koning is.
> Dankie dat Emily al haar voortande het.
> Dankie dat my meisie lekker stywe tiete het.
> Dankie dat slegte asem ruik.
> Dankie dat reisiger suig.
> Whao! Die sterretjies blink!
> Drank en poef het my lewe verwoef!
> Dankie dat..... (kan iemand aanlas!)
> Rasta
> In article , reisiger
> says...
>>
>> In article , "Daniel"
>> wrote:
>>> Miskien kan die reisiger vir ons vertel wat se medisyne hy drink
>>> om die
>>> stemmetjies stil te maak.
>>> Somtyds help dit om die medisyne op dieselfde tyd elke dag te
>>> drink.
>>> Groetnis
>>
>>
>> Mense kyk na mag van onder na bo toe, in terme van die Globale
> Elite se
>> gesags piramiede. Die reisiger kyk van buite die planeet, na die
> hele
>> planeet, van bo na onder toe. Dit werk makliker so om doelwitte te
>> bereik. Beantwoord dit jou vraag ?
>>
>>
>>
>>
>>
>> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's
> Discussion Network *
>> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!
>>
Dit neem tyd om die stelsel te verduidelik. Sal met vriende koffie
drink, en vir hulle verduidelik. Dan kan hulle dit vir andere
verduidelik.
|
|
|
|
Re: Reisiger.. [boodskap #28135 is 'n antwoord op boodskap #28050] |
Tue, 23 November 1999 00:00  |
Daniel
Boodskappe: 68 Geregistreer: July 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Baie dankie vir die 'koffie' aanbod, maar nee dankie.
Reis liewers elders verder, 'seblief?
Jan van Perth.
> Dit neem tyd om die stelsel te verduidelik. Sal met vriende koffie
> drink, en vir hulle verduidelik. Dan kan hulle dit vir andere
> verduidelik.
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
*
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:55:04 UTC 2025
|