Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » David Icke verkeerd bewys - die begin
David Icke verkeerd bewys - die begin [boodskap #27986] Di, 16 November 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Artikels sal opgedeel word, deur stuk vir stuk die teendeel te bewys.
:) Om alles in een dokument op te neem, sal onprakties wees.

Elke mens het die reg om sy bewussyn uit te druk soos dit hom / haar
goed pas, sluit Icke af in sy boek. En Icke op sy manier. Gevaarlike
stelling - wat van moraliteit, wette, ens. ?

Vryheid van uitdrukking - ja. Maar verantwoordelike, asook 'n
mede-verantwoordelike uitdrukking maak 'n groter verskil.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Vorige onderwerp: Re: Besoeke aan Piramiedes - advies vir die pad vorentoe
Volgende onderwerp: Struwwelpeter en Uroloog se drankie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 15:05:33 MGT 2024