| Geveg half gewonne ! [boodskap #27941] |
Do., 11 November 1999 00:00  |
Francois de Wet
Boodskappe: 226 Geregistreer: Augustus 1999
|
Senior Lid |
|
|
Wel ek is nie een om my eie beuel te blaas nie, maar lyk my ek het al iets
uitgerig met Binnelandse Sake.
Was eergister by Pretoria kantoor om Mev. se visa te hernu toe hulle vra
wanneer ons die versoek vir permanente verblyf gaan plaas.
Ek seg toe "Sodra as wat die koste van R 10 020.00 verdwyn." Uit die bloete
sê hulle daar is 'n interne opdrag wat sê die koste is vrygeskeld vir die
wat met SA burgers getroud is.
Ek vertrou hulle so ver as wat ek hulle kan sien, so ek sal sien wat gebeur
die 19de.
Ta
Francois
|
|
|
|
| Re: Geveg half gewonne ! [boodskap #27952 is 'n antwoord op boodskap #27941] |
Vr., 12 November 1999 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
lou wrote:
> Dries Venter wrote:
>> En verwyder
>> jouself ook sommer uit Kanada uit, jy is nie 'n "first nation" persoon nie,
>> erger nog, hy is nie eens daar gebore nie, so eintlik behoort jy geen sê
>> daar te hê nie. Jy roem mos so dat julle Duitsers as voorouers het, hoekom
>> gaan julle nie terug Duitsland toe nie?
>
> Verkeerd Dries - har man het eintlik Joodse voorsate - dus moet sy
> Israel toe gaan. Oeps - dis mos die hoof muishond vvan die wêreld op
> die oomblik dan nie - hulle onderdruk mos die Palestyne en Arabiere en
> steel hulle grond! Maar dan was Jacob mos eintlik van een van die
> eerste nasies van daar waar die Arabiere nou hulle olie uit die grond
> uittap en die wêreld besoedel. So eintlik - as ons nou mooi kyk is
> Gloudina eintlik 'n Petroleum Sheik!
Dit verbaas my altyd hoe baie s****t Afrikanermans kan kwytraak,veral as hulle
dit in die middel van die dag op company time doen.
Geen wonder dit was die Voortrekkervroue wat die waens stuk stuk
oor die Drakensberge moes dra nie. Die manne was te besig met hulle
kwinkslae langs die vuur laat in die oggend nog. Ongelukkig is hulle
nasate nou in die oostelike deel van die land - dis daar waar die
tradisie voortgesit word.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Geveg half gewonne ! [boodskap #27977 is 'n antwoord op boodskap #27941] |
Ma., 15 November 1999 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
lou wrote:
> So gaan julle Kanada om verskoning vra vir julle deel aan die Anglo
> Boere Oorlog of nie?
Laat ek nou mooi verstaan. Moet ons vir Kanada om verskoning vra
vir ons deel in die Anglo-Boere Oorlog? Jy bedoel ek moet vir die
Kanadese oudsoldate om verskoning vra dat Suid-Afrikaners op hulle
geskiet het? My liewe Lou, ek dink nie dis nodig nie. (Daar is nou 'n
uitstalling in die Oorlogsmuseum in Ottawa oor die Anglo-Boereoorlog.)
Miskien bedoel jy of Kanada om verskoning gaan vra vir hulle aandeel
aan die gevegte in die Anglo-Boereoorlog? Nee, Kanada het genoeg
griewe van hulle eie teen die koloniale setlaars wat die wereld hier van
talle Kanadese kom afvat het. Het jou voorvaders al verskoning gevra
vir die grond wat hulle vir eeue van die eerste nasies van Suid-Afrika
afgevat het? Jy moet oppas whitey/setlaar uit Europa/oorspronklikes
sitter om die vleespotte, dat jy nie jou mond teveel rek oor die kwessie
van "om verskoning vra" nie. In die lang lyn van mense wat om verskoning
moet vra vir alles en nog wat, staan die wit europese setlaars in SA taamlik
voor in die ry.
Amakeia
|
|
|
|
|
|
| Re: Geveg half gewonne ! [boodskap #28039 is 'n antwoord op boodskap #27941] |
Do., 18 November 1999 00:00  |
Francois de Wet
Boodskappe: 226 Geregistreer: Augustus 1999
|
Senior Lid |
|
|
Reisiger,
Glad nie so maklik nie, ek reken dit sal nog ses maande vat voor hulle 'n
antwoorde kan gee. Die aansoek moet eers van bakboord na stuurboord gestuur
word.
Hulle behoort eintlik 'n antwoord te kan gee op die volume papier wat hulle
voor vra, sal maar sien wat mo^re gebeur.
Dit was 'n jaar en 6 dae vandat sy hier geland het , so dit was glad nie
spoedig nie.
Francois
reisiger wrote in message ...
> In article , "Francois de Wet"
> wrote:
>> Wel ek is nie een om my eie beul te blaas nie, maar lyk my ek het
>> al iets
>> uitgerig met Binnelandse Sake.
>> Was eergister by Pretoria kantoor om Mev. se visa te hernu toe
>> hulle vra
>> wanneer ons die versoek vir permanente verblyf gaan plaas.
>> Ek seg toe "Sodra as wat die koste van R 10 020.00 verdwyn." Uit
>> die bloete
>> sê hulle daar is 'n interne opdrag wat sê die koste is
>> vrygeskeld vir die
>> wat met SA burgers getroud is.
>> Ek vertrou hulle so ver as wat ek hulle kan sien, so ek sal sien
>> wat gebeur
>> die 19de.
>> Ta
>> Francois
>
>
> Half gewonne voor die helfte van November. :) Met geluk is die aansoek
> voldoen voor die einde van November. :)
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
*
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
|
|
|
|
| Re: Geveg half gewonne ! [boodskap #28040 is 'n antwoord op boodskap #27941] |