| "Taalrit" deur MARIUS TITUS [boodskap #27958] |
Sa., 13 November 1999 00:00  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Taalrit
Marius Titus
Kom na die baan en kyk hoe ry
die tale in gelid verby.
Vroem!!.... Vroem!!.... Vroem!!....
V-r-r-r-o-o-o-o-e-e-e-e-m....
Wat ry hier so traag verby?
Dis Afrikaans wat nie sy ry kan kry.
Daai taal het 'n helse towbar aan,
en sleep 'n oorvol waentjie saam.
Die revs is hoog,
die spoed bly laag.
Die clutchplaat skroei
en die speedometer traag.
Al daai klomp exclusive goed
is die oorsaak van die lae spoed.
Uit: 'Dwangherfs' (1992)
|
|
|
|
|
|
| Re: "Taalrit" deur MARIUS TITUS [boodskap #27970 is 'n antwoord op boodskap #27958] |
Ma., 15 November 1999 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
reisiger wrote:
> Geweet die Afrikaanse naam vir die Crunchie
> sjokolade is Knerpie? :)
>
Wanneer Kramer sing "You call me a crunchie and I'll take you
outside, and I'll show you how the crunch is applied," waar kom
die woord "crunchie" (vir Afrikaners) vandaan? Van die naam
van die sjokolade?
In "Tjoepstil" gebruik hy ook die woord "ge" in dieselfde konteks.
Ek het nooit daardie woord geken toe ek nog in SA gebly het nie.
Waar kom dit vandaan?
Gloudina
|
|
|
|
| Re: "Taalrit" deur MARIUS TITUS [boodskap #27971 is 'n antwoord op boodskap #27958] |
Ma., 15 November 1999 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
jsc...@gak.nl wrote:
> Hey Glaudina,
> De Meanderkrant van afgelopen woensdag kun je ook in z'n geheel posten
> Jan Schrik
OK. So aangesien jy nou dit aanvra, pos ek 'n gedig van Joan Hambidge
spesiaal vir jou.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| " Taalrit " deur MARIUS TITUS [boodskap #60248 is 'n antwoord op boodskap #27958] |
So., 14 April 2002 01:07   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Taalrit
Marius Titus
Kom na die baan en kyk hoe ry
die tale in gelid verby.
Vroem!!.... Vroem!!.... Vroem!!....
V-r-r-r-o-o-o-o-e-e-e-e-m....
Wat ry hier so traag verby?
Dis Afrikaans wat nie sy ry kan kry.
Daai taal het 'n helse towbar aan,
en sleep 'n oorvol waentjie saam.
Die revs is hoog,
die spoed bly laag.
Die clutchplaat skroei
en die speedometer traag.
Al daai klomp exclusive goed
is die oorsaak van die lae spoed.
Uit: 'Dwangherfs' (1992)
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: " Taalrit " deur MARIUS TITUS [boodskap #60270 is 'n antwoord op boodskap #60248] |
So., 14 April 2002 12:19  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Een voordeel wat die ou het is dat sy pa nie 'n witomie is nie .... Dit
klink nie so nie.
skryf in boodskap news:3CB8D6BB.5020908@rogers.com...
> Taalrit
> Marius Titus
>
> Kom na die baan en kyk hoe ry
> die tale in gelid verby.
> Vroem!!.... Vroem!!.... Vroem!!....
> V-r-r-r-o-o-o-o-e-e-e-e-m....
> Wat ry hier so traag verby?
> Dis Afrikaans wat nie sy ry kan kry.
> Daai taal het 'n helse towbar aan,
> en sleep 'n oorvol waentjie saam.
> Die revs is hoog,
> die spoed bly laag.
> Die clutchplaat skroei
> en die speedometer traag.
>
> Al daai klomp exclusive goed
> is die oorsaak van die lae spoed.
>
>
> Uit: 'Dwangherfs' (1992)
>
|
|
|
|