Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verenigde Nasies - die naam bly dieselfde
Verenigde Nasies - die naam bly dieselfde [boodskap #27809] Di, 02 November 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag al die Pilare van die VN gelukwens vir hulle drievoudige
sukses en bydraes wat behaal is sover, asook vir die toekoms, in baie
fasette van gemeenskappe regoor die Planeet. Hierdie drievoudige super
diens wat gelewer word, maak die lewe in ons Paradys en die Planeet die
moeite werk om in te lewe. Dit word hoogstens waardeer. Vanuit 'n mens
se hart.

'n Saak na aan die hart, is die toekoms van almal se Ouboet - die VSA.

Wil graag apologie aanteken vir enige negatiewe bydraes wat deur my
toedoen veroorsaak het dat enig iemand seergemaak is, a.g.v. enige iets
wat hier bygedra is. Vergewe asb. That was then. This is now.

Die doel is hier om die naam dieselfde te hou, en 'n toekoms visie te
ontwikkel vir die VN, d.m.v. materiaal te gebruik van die Academy of
Future Science.

Wil graag inniglik dank betuig aan Madiba vir sy super vriendelikheid,
super leierskap, en super manier om kwespunte oor die Media te hanteer.
:))) Dit word inniglik wardeer. :))) Sal altyd vir U opstaan, asook die
ANC. Besef U leierskap word vandag voortgesit d.m.v. die President van
NSA - Thabo Mbeki. U het 'n perfekte keuse gemaak. Enige Pilaar wat die
durf en moed het om hiv+ / vigs in die gesig te kyk op Regeringsvlak,
behoort aanhoudend ondersteun word. Dit is 'n fantastiese plesier om
vir die ANC op te staan.

Doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :) Word ‘n
magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal
gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Een vir almal en Almal vir een. :)

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Onbaatsugtige
diens waarborg die beste geluk. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)))

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Vorige onderwerp: Truth is stranger than fiction.....
Volgende onderwerp: Renaissance oordenking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:26:30 MGT 2024