Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Apres nous
Apres nous [boodskap #27365] Do, 14 Oktober 1999 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina skryf:

> Ek dink dis moontlik vir 'n
> Albertan om in 'n wit laer te bly, net soos die Afrikaners
> meestal in 'n wit laer in SA gebly het, before the deluge
> of 1994.

Moenie ander se laer (qua laer) oorskat nie.

Jou eie laer is veel laer.

Liefies, Leendert

(Apres nous le deluge - Gloudina se motto)
Vorige onderwerp: Re: Swart en wit pedagogiek
Volgende onderwerp: holland zoekt muyen muijen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 15:08:14 MGT 2024