Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Apartheid and the Afrikaner
Re: Apartheid and the Afrikaner [boodskap #27255] |
Tue, 12 October 1999 00:00  |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@sympatico.ca wrote:
>
> Francois de Wet wrote:
>
>> The people thayt would not dream of emmigrating or that live in oppulence
>> are the one that were able to harvest the fruits of Apartheid.
>>
>> What kind of a life does a young white South African have under the new
>> regime ?
>>
>> Discrimination is alive in all forms in SA. Affirmative Action is
>> discrimination.
>>
>
> Ek weet van 'n jong onderwyseres wat hier na Noord Amerika gekom het as'n au
> pair, vier maande geneem het om te besluit dat die Amerikaners te
> dekadent vir haar smaak is, en terug is na SA.
Sy het obviously of 'n baie skaars graad gehad of sy het 'n skoen iewers
gehad. (Hoor ek iets van Jaap?)
> ..Binne 'n paar weke het sy weer
> 'n werk gehad as onderwyseres. By 'n Katolieke skool met byna net swart
> leerlinge. Sy het vir haar ma gese sy wil nooit weer vir wit kinders skool hou
> in SA nie. Ek dink sy vind hulle ook te "dekadent."
Jy dink? Definieer dekadent? Vir elke geval wat jy noem Gloudina kan ek
tien ander noem want ek bly hier onthou? Ek ken studente met grade wat
nie kan werk kry nie.
> So, al die gesanik oor SA is omdat 'n klomp jong wit mannetjies nou nie
> meer so in die pot heuning geval is soos in die ou dae nie. Sien my huil. My
> vorige studente in swart skole is ten minste nou seker dat hulle poste het wat
> hulle waardig is.
En waarvoor hulle somtyds nie waardig is nie. Die feit bly my liewe
Gloudina dat dit die jong wittes soos Francois is wat nie gelyke kan
meeding nie terwyl hulle nou nie juis die skeppers of onderhouers van
Apartheid genoem kan word nie. Maar julle grade wat julel uit die pot
heunning gekry het is lekker handig daar in Kanada!
> Laat ek weer spog (askies Lou.) Een is 'n federale minister.
> Een is 'n lid van die Konstitusionele hof. Een is die hoof van 'n Onderwys
> Kollege. Dis nou sover ek weet wat van hulle geword het. Ek neem aan sommige
> van hulle is dood in die struggle.
> Gloudina
Wat vir 'n ding is 'n Fedrale Minister? Is daar so iets in SA? Sou die
dood van een van jou leerlinge in die 'struggel' aan jou 'n sekere
struggel legimiteit verleen? Jy het al voorheen die punt genoem. Bietjie
makaber vir my smaak.
|
|
|
|
Re: Apartheid and the Afrikaner [boodskap #27257 is 'n antwoord op boodskap #27255] |
Tue, 12 October 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Francois de Wet wrote:
> The people thayt would not dream of emmigrating or that live in oppulence
> are the one that were able to harvest the fruits of Apartheid.
>
> What kind of a life does a young white South African have under the new
> regime ?
>
> Discrimination is alive in all forms in SA. Affirmative Action is
> discrimination.
>
>
>
Ek weet van 'n jong onderwyseres wat hier na Noord Amerika gekom het as'n au
pair, vier maande geneem het om te besluit dat die Amerikaners te
dekadent vir haar smaak is, en terug is na SA. Binne 'n paar weke het sy weer
'n werk gehad as onderwyseres. By 'n Katolieke skool met byna net swart
leerlinge. Sy het vir haar ma gese sy wil nooit weer vir wit kinders skool hou
in SA nie. Ek dink sy vind hulle ook te "dekadent."
So, al die gesanik oor SA is omdat 'n klomp jong wit mannetjies nou nie
meer so in die pot heuning geval is soos in die ou dae nie. Sien my huil. My
vorige studente in swart skole is ten minste nou seker dat hulle poste het wat
hulle waardig is. Laat ek weer spog (askies Lou.) Een is 'n federale minister.
Een is 'n lid van die Konstitusionele hof. Een is die hoof van 'n Onderwys
Kollege. Dis nou sover ek weet wat van hulle geword het. Ek neem aan sommige
van hulle is dood in die struggle.
Gloudina
|
|
|
Re: Apartheid and the Afrikaner [boodskap #27261 is 'n antwoord op boodskap #27255] |
Tue, 12 October 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
lou wrote:
> Sy het obviously of 'n baie skaars graad gehad of sy het 'n skoen iewers
> gehad. (Hoor ek iets van Jaap?)
Jaap is dood, Lou. En haar graad was maar gewone laerskool-onderwyseresmateriaal.
> Jy dink? Definieer dekadent? Vir elke geval wat jy noem Gloudina kan ek
> tien ander noem want ek bly hier onthou? Ek ken studente met grade wat
> nie kan werk kry nie.
Hier in Kanada ook. Die gewone repartee - wat is die eerste woorde watjy hoor van 'n
ou met 'n meestersgraad -- "Burger and fries?"
Gloudina
|
|
|
Re: Apartheid and the Afrikaner [boodskap #27262 is 'n antwoord op boodskap #27255] |
Tue, 12 October 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Francois de Wet wrote:
> Jy het jou pot heuning gemaak in die Apartheids jare en dit toe opgepak en
> Kanada toe gevat.
Ek wonder watter pot heuning ek kon gemaak het in die apartheidsjaredeur in
swart skole skool te hou. Dit was wel waar dat wit onderwysers
in dieselfde skole meer geld gekry het as hulle swart kollegas wat dieselfde
of somtyds beter werk as hulle gedoen het. In die laaste skool waar ek was,
was daar baie wittes met minimale onderwys-opleiding (vrouens van
wit onderwysers, ou ooms wat werk gesoek het nadat hulle afgepensioneer
is) en hulle het meer gekry as swart onderwysers met een of meer grade
en 'n onderwysdiploma.
> Sy dra seker 'n kappie en hou van volkspele in haar spaar tyd.
So, jy het dit nou teen 'n "sekere soort Afrikaner" ook. Wat is ditmet jou.
> Watter ou dae ? Watter heuning pot ? Ek hoop een van jou kinders sit nie
> eendag sonder werk nie.
Daar is baie mense hier in Kanada "sonder werk." Is dit so 'n groot sonde?
> Is hulle die poste waardig wat hulle het ?
En jy, pipsqueak, vra dit nou vir my. Ja, honderdmaal ja, hullewas begaafde
skoolkinders wat in die ou bedeling geen toekoms
gehad het nie. Vader dank dat hulle dit nou in hulle eie land het.
> Wag moenie vir my se Hector was een van jou studente nie ! Shame
Wat 'n verrotte stuk mens is jy. Ek is jammer vir SA dat jy nou daar sit,en ek
hoop jy kom nooit weer terug Kanada toe nie. Jy lyk vir my na een
van hierdie nincompoops wat altyd iets oor alles te se het, maar nerens kan
inpas nie.
Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Apartheid and the Afrikaner [boodskap #27289 is 'n antwoord op boodskap #27255] |
Wed, 13 October 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Francois de Wet wrote:
> Ek is die nuwe jong Suid Afrikaner :
> -Geen huis
> - Een motor
> -Vet "overdraft"
> -Vol kredietkaart
> -Studie lening
> -Een onwettige immigrant onder dak
> -Wealth&Fagget(Health&Raquet) Club membership
> -25 000 Voyager miles
>
> Dis al....
>
> Francois
>
>
Ek het dan gedink jy het Kanada toe gegaan "om te gaan geld maak"soos so baie
mense dink as hulle Kanada toe kom. Wat het van al die
moela geword?
Gloudina
|
|
|
Re: Apartheid and the Afrikaner [boodskap #27290 is 'n antwoord op boodskap #27255] |
Wed, 13 October 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
lou wrote:
> Lui die
> begrip eerste wêreldse en 'n derde wereldse land dalk 'n klokkie?
Lou, Kanada het sekere eerste wereldse streke. Groot dele daarvan isderde-werelds. Soos
Alberta byvoorbeeld. Hier en daar 'n groot eerste-
wereldse stad of groot dorp. Die res derde-wereld met derde-wereldse
probleme.
Gloudina
>
|
|
|
Re: Apartheid and the Afrikaner [boodskap #27291 is 'n antwoord op boodskap #27255] |
Wed, 13 October 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Bees wrote:
> Gloudina
>
> Jy het geen idee waarvan jy praat nie. Alberta se per kapita
> inkomste is meer is C$30,000 per jaar. Die plek maak baie geld
> uit olie en gas, en het uitstekende landbou grond.
Ja, dis die oliebase en hulle trawante en die whiteys en neo-nazisin die
stede wat die groot salarisse maak. Om 'n per kapita
inkomste van 30,000 dollars te kry, moet jy 'n hele klomp baie
baie arm mense he om die baie groot inkomstes te neutraliseer.
Ek sal eers my oge rek as die per kapita inkomste van Alberta
100.000 dollars is.
Gloudina
>
|
|
|
Re: Apartheid and the Afrikaner [boodskap #27292 is 'n antwoord op boodskap #27255] |
Wed, 13 October 1999 00:00   |
Bees
Boodskappe: 186 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
wrote in message
news:3804798A.4B1BC975@sympatico.ca...
> Lou, Kanada het sekere eerste wereldse streke. Groot dele daarvan isderde-werelds. Soos
> Alberta byvoorbeeld. Hier en daar 'n groot eerste-
> wereldse stad of groot dorp. Die res derde-wereld met derde-wereldse
> probleme.
Gloudina
Die inhoud en toon van dit wat jy hierbo sê is, wel, bullshit.
Jy het geen idee waarvan jy praat nie. Alberta se per kapita
inkomste is meer is C$30,000 per jaar. Die plek maak baie geld
uit olie en gas, en het uitstekende landbou grond.
Daar is plekke, en First Nation reservate waar mindere sosiale
probleme is, maar dit absoluut die minderheid. Lees bietjie oor
die Stoneys - dit is nie 'n gebrek aan geld nie.
Ek stel dit aan jou dat jy tred verloor het, of nooit gehad het,
met die "derde" wereld. Ek was al in 'n dosyn Afrika lande, ken
Alberta en die NWT goed.
Dit is hierdie tipe van absolute nonsens wat die ander (soms
sinvolle) goed wat jy sê totaal neutraliseer, en meer.
Bees
|
|
|
|
|
Re: Apartheid and the Afrikaner [boodskap #27296 is 'n antwoord op boodskap #27255] |
Wed, 13 October 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Adam wrote:
> Gloudina:
>
> Stick to what you know. Bees is right. You have interesting things to say,
> but if you make yourself look ridiculous in this way, no one's gonna listen.
>
> David
>
Dis tyd, my liewe David, dat jy begin Afrikaans praat op
hierdie nuusgroep.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Apartheid and the Afrikaner [boodskap #27302 is 'n antwoord op boodskap #27255] |
Wed, 13 October 1999 00:00   |
Bees
Boodskappe: 186 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
wrote in message
news:3804AF9F.BAD9506E@sympatico.ca...
> Ja, dis die oliebase en hulle trawante en die whiteys en neo-nazisin die
> stede wat die groot salarisse maak. Om 'n per kapita
> inkomste van 30,000 dollars te kry, moet jy 'n hele klomp baie
> baie arm mense he om die baie groot inkomstes te neutraliseer.
> Ek sal eers my oge rek as die per kapita inkomste van Alberta
> 100.000 dollars is.
Doudie,
Ek bly vermoed jy was nog nooit in Alberta nie. Ek dink ek het
jou al gevra - was jy al in Alberta, en/of NWT en/of die Yukon?
Wanneer?
Jy is moontlik wel-belese in sekere velde, maar kom verseker nie
wel-berese nie voor nie.
In elk geval, 'n paar oliebase en hulle trawante (ek geniet nogal
die krimineel-beelde wat jy gebruik om mense te beskryf wat jou
parasiet-agterwereld warm hou in die winter!) maak nie 'n somer
nie. Alberta is eenvoudig welaf as 'n geheel, het die van die
laagste belasting in Kanada, en is 'n netto bydraer tot die
Federal koffers, meer as wat sommige ander Kanadese provinsies
kan sê. Ek dink jy is jaloers.
As jy regtig iets van die derde wereld geweet het sou jy besef
het dat daar nie eers een plek is in Kanada wat werklik "derde"
werelds is nie. Die regering se belasting-befondsde
veiligheidsnet is orals. Die tipe ding BESTAAN nie in die derde
wereld nie.
Groete
Bees
|
|
|
|
|
Re: Apartheid and the Afrikaner [boodskap #27331 is 'n antwoord op boodskap #27255] |
Thu, 14 October 1999 00:00   |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@sympatico.ca wrote:
>
> Bees wrote:
>
>> Gloudina
>>
>> Jy het geen idee waarvan jy praat nie. Alberta se per kapita
>> inkomste is meer is C$30,000 per jaar. Die plek maak baie geld
>> uit olie en gas, en het uitstekende landbou grond.
>
> Ja, dis die oliebase en hulle trawante en die whiteys en neo-nazisin die
> stede wat die groot salarisse maak. Om 'n per kapita
> inkomste van 30,000 dollars te kry, moet jy 'n hele klomp baie
> baie arm mense he om die baie groot inkomstes te neutraliseer.
> Ek sal eers my oge rek as die per kapita inkomste van Alberta
> 100.000 dollars is.
>
> Gloudina
>
>>
>>
Net vir jou Gloudina om te keer dat jy weer jou naam kanaalaap maak:
THIRD WORLD, the economically underdeveloped countries of Asia, Africa,
Oceania, and Latin America, considered as an entity with common
characteristics, such as poverty, high birthrates, and economic
dependence on the advanced countries. The French demographer Alfred
Sauvy coined the expression ("tiers monde" in French) in 1952 by analogy
with the "third estate," the commoners of France before and during the
French Revolution-as opposed to priests and nobles, comprising the first
and second estates respectively. Like the third estate, wrote Sauvy, the
third world is nothing, and it "wants to be something." The term
therefore implies that the third world is exploited, much as the third
estate was exploited, and that, like the third estate its destiny is a
revolutionary one. It conveys as well a second idea, also discussed by
Sauvy, that of non-alignment, for the third world belongs neither to the
industrialized capitalist world nor to the industrialized Communist
bloc. The expression third world was used at the 1955 conference of
Afro-Asian countries held in Bandung, Indonesia. In 1956 a group of
social scientists associated with Sauvy's National Institute of
Demographic Studies, in Paris, published a book called Le Tiers-Monde.
Three years later, the French economist Francois Perroux launched a new
journal, on problems of underdevelopment, with the same title. By the
end of the 1950's the term was frequently employed in the French media
to refer to the underdeveloped countries of Asia, Africa, Oceania, and
Latin America.
Sien die Web blaai vir die res:
http://www.thirdworldtraveler.com/General/ThirdWorld_def.htm l
|
|
|
Re: Apartheid and the Afrikaner [boodskap #27332 is 'n antwoord op boodskap #27255] |
Thu, 14 October 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
lou wrote:
> Net vir jou Gloudina om te keer dat jy weer jou naam kanaalaap maak:
>
> THIRD WORLD, the economically underdeveloped countries of Asia, Africa,
> Oceania, and Latin America, considered as an entity with common
> characteristics, such as poverty, high birthrates, and economic
> dependence on the advanced countries. The French demographer Alfred
> Sauvy coined the expression ("tiers monde" in French) in 1952 by analogy
> with the "third estate," the commoners of France before and during the
> French Revolution-as opposed to priests and nobles, comprising the first
> and second estates respectively. Like the third estate, wrote Sauvy, the
> third world is nothing, and it "wants to be something." The term
> therefore implies that the third world is exploited, much as the third
> estate was exploited, and that, like the third estate its destiny is a
> revolutionary one. It conveys as well a second idea, also discussed by
> Sauvy, that of non-alignment, for the third world belongs neither to the
> industrialized capitalist world nor to the industrialized Communist
> bloc. The expression third world was used at the 1955 conference of
> Afro-Asian countries held in Bandung, Indonesia. In 1956 a group of
> social scientists associated with Sauvy's National Institute of
> Demographic Studies, in Paris, published a book called Le Tiers-Monde.
> Three years later, the French economist Francois Perroux launched a new
> journal, on problems of underdevelopment, with the same title. By the
> end of the 1950's the term was frequently employed in the French media
> to refer to the underdeveloped countries of Asia, Africa, Oceania, and
> Latin America.
>
Dankie, Lou. Dit was baie interessant. Ek hou veral van die aanduiding dat
"die derde wereld" se destiny a revolutionary one is. Ek het nog nooit so
daaraan
gedink nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Apartheid and the Afrikaner [boodskap #27333 is 'n antwoord op boodskap #27255] |
Thu, 14 October 1999 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Bees wrote in message ...
> David,
>
> Ek probeer al lank al vir Leendert verduidelik, sonder sukses
> ongelukkig, dat hy in die morele moeras vasgeval het. Hy het
> interessante insae, maar vertroebel dit totaal as hy begin om die
> onverdedigbare te verdedig. Hy het die ongelooflike vermoë om
> mens se linker-haakhoue met sy regteroor te blok.
>
> Hou hom dop, hy sal selfs oor jou pos 'n rookskerm probeer gooi.
Liewe Bees,
As jy deur 'n rookskerm sien, moet jy mos in staat wees om te kan sê wat
daaragter lê, nie waar nie? En prontuit te kan sê wat dit is wat jy sien. Ek
hoop jy is gereed om dit te doen, want anders ploeter jy bloot in 'n morele
moeras van verdagmakery.
Van verdagmakery gepraat:
Is jy al gereed om te sê wat die gronde is vir jou bewerings oor die
"aannames" waarop Verwoerd gewerk het in sy Senaatsverklaring van 1954?
En is jy al gereed om te sê hoe ons Verwoerd moet beoordeel as jy _nie_ jou
beweringe kan staaf nie, en as ons vind dat hy self ander aannames voorgehou
het?
(Miskien moet jy sommer ook sê hoe ons in so 'n geval _jou_ morele status
moet beoordeel!)
|
|
|
|
|
Re: Apartheid and the Afrikaner [boodskap #27338 is 'n antwoord op boodskap #27255] |
Thu, 14 October 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Bees wrote:
>
>
> Doudie,
>
> Ek bly vermoed jy was nog nooit in Alberta nie.
Natuurlik was ek al in Alberta. Daar waar jy meestevan die tyd in die
wit enklaves van die immigrante bly.
So nou en dan vlieg jy wat Bees is dan na 'n ander
wit enklave in die Yukon of die N.W.T. of gaan in
die bos in waar die olie-base hulle tegnologiese wonders
oprig om die swart goud uit die grond te suig. Maar in die
regte derdewereldse Kanada dink ek kom jy nooit nie.
Hoeveel kere besoek jy Eerste Nasies in dele van Alberta
waar daar nie olie is nie? Ek dink dis moontlik vir 'n
Albertan om in 'n wit laer te bly, net soos die Afrikaners
meestal in 'n wit laer in SA gebly het, before the deluge
of 1994.
Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Apartheid and the Afrikaner [boodskap #27385 is 'n antwoord op boodskap #27255] |
Fri, 15 October 1999 00:00  |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@sympatico.ca wrote:
>
> lou wrote:
> Dankie, Lou. Dit was baie interessant. Ek hou veral van die aanduiding dat
> "die derde wereld" se destiny a revolutionary one is. Ek het nog nooit so
> daaraan
> gedink nie.
>
> Gloudina
Umm ... dis 'n plesier (Ek dink) :)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:51:52 UTC 2025
|