Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Programmatuur
Programmatuur [boodskap #27023 is 'n antwoord op boodskap #27024] Di, 05 Oktober 1999 00:00 na volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Watter "desktop" programmatuur dink julle het julle nodig om jou totaal en
al jou rekenaar ten volle te benut in die "huis" omgewing. Dink aan
finansies, beplanning , beheer , medies en alles wat in jou omgewing
betrokke is wat jy sou wou kombineer in een pakket. Money 98 het ddels van
die goed maar die beperkings op veranderlikes is nie buikbaar nie. Sit terug
en dink WAT SOEK EK NOU REGTIG.

Enige idees sal welkom wees

Krokkie
Re: Programmatuur [boodskap #27024 is 'n antwoord op boodskap #27023] Di, 05 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Me  is tans af-lyn  Me
Boodskappe: 3
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Howzit Krokkie,

I wrote my own stuff to keep track of all my stuff and
I also included the option to use Rands as wel as guilders,

I also use it when working out transactions between South Africa
and Holland.

What exactly do you want or need the program to incorperate ?
Do you want it ti be browser based or GIU based ?

Mark

Krokkie skryf in boodskap news:7tdds5$ork$1@news.is.co.za...
> Watter "desktop" programmatuur dink julle het julle nodig om jou totaal en
> al jou rekenaar ten volle te benut in die "huis" omgewing. Dink aan
> finansies, beplanning , beheer , medies en alles wat in jou omgewing
> betrokke is wat jy sou wou kombineer in een pakket. Money 98 het ddels van
> die goed maar die beperkings op veranderlikes is nie buikbaar nie. Sit terug
> en dink WAT SOEK EK NOU REGTIG.
>
> Enige idees sal welkom wees
>
> Krokkie
>
Re: Programmatuur [boodskap #27025 is 'n antwoord op boodskap #27024] Di, 05 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
spitfire  is tans af-lyn  spitfire
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Krokkie wrote in message ...
> Watter "desktop" programmatuur dink julle het julle nodig om jou totaal en
> al jou rekenaar ten volle te benut in die "huis" omgewing. Dink aan
> finansies, beplanning , beheer , medies en alles wat in jou omgewing
> betrokke is wat jy sou wou kombineer in een pakket. Money 98 het ddels van
> die goed maar die beperkings op veranderlikes is nie buikbaar nie. Sit terug
> en dink WAT SOEK EK NOU REGTIG.
>
> Enige idees sal welkom wees
>
> Krokkie

Wat is "programmatuur"? Niks behalve die programeering taal Assembly sal you
rekenaar totaal en al benut nie, hoekom sou jy dit wou he anyways? Dit sal
maak dat hy verskriklik stadig dinge doen. Maar ass jy nogsteeds jou
rekenaar will toets, dan sal jy beter doen om n' rekenaar speletjie te kry,
want all daai "buisness applications" is mikroskopiese programme.
Hoekom gebruik jy nie net Wordpad nie? Als wat jy nodig het is klaar op
Win-X -notepad-wordpad-calculator-paint.

Vir vinansiese goed sou jy meer waarde vir geld kry op n' 80086 op DOS met
die DOS edit.com program.
Re: Programmatuur [boodskap #27083 is 'n antwoord op boodskap #27024] Wo, 06 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Sounds good for keeping track of the money at ABN-AMRO !

Me to !

Francois de Wet

Me wrote in message ...
> Howzit Krokkie,
>
> I wrote my own stuff to keep track of all my stuff and
> I also included the option to use Rands as wel as guilders,
>
> I also use it when working out transactions between South Africa
> and Holland.
>
> What exactly do you want or need the program to incorperate ?
> Do you want it ti be browser based or GIU based ?
>
> Mark
>
>
>
> Krokkie wrote in message
> news:7tdds5$ork$1@news.is.co.za...
>> Watter "desktop" programmatuur dink julle het julle nodig om jou totaal en
>> al jou rekenaar ten volle te benut in die "huis" omgewing. Dink aan
>> finansies, beplanning , beheer , medies en alles wat in jou omgewing
>> betrokke is wat jy sou wou kombineer in een pakket. Money 98 het ddels van
>> die goed maar die beperkings op veranderlikes is nie buikbaar nie. Sit terug
>> en dink WAT SOEK EK NOU REGTIG.
>>
>> Enige idees sal welkom wees
>>
>> Krokkie
>>
>
Re: Programmatuur [boodskap #27114 is 'n antwoord op boodskap #27024] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Spitfire jy verstaan nie wat ek daar geskyf het nie, lees weer deur. Dit
het niks te make met die optimale gebruik van die rekenaar se interne
komponente nie, maar wel oor wat jou tekortkominge is as dit by sekere
aspekte kom van jou persoonlike "huisbestuur".

Krokkie

spitfire wrote in message ...
>
> Krokkie wrote in message ...
>> Watter "desktop" programmatuur dink julle het julle nodig om jou totaal en
>> al jou rekenaar ten volle te benut in die "huis" omgewing. Dink aan
>> finansies, beplanning , beheer , medies en alles wat in jou omgewing
>> betrokke is wat jy sou wou kombineer in een pakket. Money 98 het ddels van
>> die goed maar die beperkings op veranderlikes is nie buikbaar nie. Sit terug
>> en dink WAT SOEK EK NOU REGTIG.
>>
>> Enige idees sal welkom wees
>>
>> Krokkie
>
> Wat is "programmatuur"? Niks behalve die programeering taal Assembly sal you
> rekenaar totaal en al benut nie, hoekom sou jy dit wou he anyways? Dit sal
> maak dat hy verskriklik stadig dinge doen. Maar ass jy nogsteeds jou
> rekenaar will toets, dan sal jy beter doen om n' rekenaar speletjie te kry,
> want all daai "buisness applications" is mikroskopiese programme.
> Hoekom gebruik jy nie net Wordpad nie? Als wat jy nodig het is klaar op
> Win-X -notepad-wordpad-calculator-paint.
>
> Vir vinansiese goed sou jy meer waarde vir geld kry op n' 80086 op DOS met
> die DOS edit.com program.
>
Re: Programmatuur [boodskap #27173 is 'n antwoord op boodskap #27024] Vr, 08 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
Me  is tans af-lyn  Me
Boodskappe: 3
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Francios,

Did you live in Holland at all ?

I know a Francios that left only a fw weeks ago to go back to SA.

Francois de Wet skryf in boodskap news:7tfcok$ib6$1@news.is.co.za...
> Sounds good for keeping track of the money at ABN-AMRO !
>
> Me to !
>
> Francois de Wet
>
> Me wrote in message ...
>> Howzit Krokkie,
>>
>> I wrote my own stuff to keep track of all my stuff and
>> I also included the option to use Rands as wel as guilders,
>>
>> I also use it when working out transactions between South Africa
>> and Holland.
>>
>> What exactly do you want or need the program to incorperate ?
>> Do you want it ti be browser based or GIU based ?
>>
>> Mark
>>
>>
>>
>> Krokkie wrote in message news:7tdds5$ork$1@news.is.co.za...
>>> Watter "desktop" programmatuur dink julle het julle nodig om jou totaal en
>>> al jou rekenaar ten volle te benut in die "huis" omgewing. Dink aan
>>> finansies, beplanning , beheer , medies en alles wat in jou omgewing
>>> betrokke is wat jy sou wou kombineer in een pakket. Money 98 het ddels van
>>> die goed maar die beperkings op veranderlikes is nie buikbaar nie. Sit terug
>>> en dink WAT SOEK EK NOU REGTIG.
>>>
>>> Enige idees sal welkom wees
>>>
>>> Krokkie
>>>
>>
>
Re: Programmatuur [boodskap #27174 is 'n antwoord op boodskap #27024] Vr, 08 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Me,

Yes , but the last time I was in Holland was about a year ago.

Spent most of my time in Rotterdam and surrounds + Belgium.

Francois de Wet

Me wrote in message ...
> Francios,
>
> Did you live in Holland at all ?
>
> I know a Francios that left only a fw weeks ago to go back to SA.
>
>
>
> Francois de Wet wrote in message
> news:7tfcok$ib6$1@news.is.co.za...
>> Sounds good for keeping track of the money at ABN-AMRO !
>>
>> Me to !
>>
>> Francois de Wet
>>
>> Me wrote in message ...
>>> Howzit Krokkie,
>>>
>>> I wrote my own stuff to keep track of all my stuff and
>>> I also included the option to use Rands as wel as guilders,
>>>
>>> I also use it when working out transactions between South Africa
>>> and Holland.
>>>
>>> What exactly do you want or need the program to incorperate ?
>>> Do you want it ti be browser based or GIU based ?
>>>
>>> Mark
>>>
>>>
>>>
>>> Krokkie wrote in message
>>> news:7tdds5$ork$1@news.is.co.za...
>>>> Watter "desktop" programmatuur dink julle het julle nodig om jou totaal en
>>>> al jou rekenaar ten volle te benut in die "huis" omgewing. Dink aan
>>>> finansies, beplanning , beheer , medies en alles wat in jou omgewing
>>>> betrokke is wat jy sou wou kombineer in een pakket. Money 98 het ddels van
>>>> die goed maar die beperkings op veranderlikes is nie buikbaar nie. Sit terug
>>>> en dink WAT SOEK EK NOU REGTIG.
>>>>
>>>> Enige idees sal welkom wees
>>>>
>>>> Krokkie
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Fun met die rekenaar
Volgende onderwerp: Leer Windows98 NOU IN AFRIKAANS!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:11:19 MGT 2024