Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » toegang tot h/d NG
toegang tot h/d NG [boodskap #26972] So, 03 Oktober 1999 00:00 na volgende boodskap
Barrie  is tans af-lyn  Barrie
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Graag wil ek ook saamgesels! Ek weet net nie mooi hoe om "breaker"
"breaker" te sê soos destyds op die CB nie. Help.
Barrie
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #26996 is 'n antwoord op boodskap #26972] Ma, 04 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Barrie wrote in message ...
> Graag wil ek ook saamgesels! Ek weet net nie mooi hoe om "breaker"
> "breaker" te sê soos destyds op die CB nie. Help.
> Barrie

As jy met iemand wil gesels roep jy hom op sy kodenaam en katrol hom in.

So sal jy byvoorbeeld sê : Desert Fox, Desert Fox kom in .... gghkkgg
gkhggg...
En as hy antwoord trap jy sy tjank af :-)

Of: Krokkie, Krokkie kan jy my hoor? Oor...
En as hy inkom, breek jy hom :-)

Of: Byter Moran, Byter Moran oor na jou ... swgghh...shhwgg..
En hap hom dan in die gat

Die groot verskil tussen CB en 'n ng is dat daar nie 'n etiese kode vir die
NG is nie en niemand is buddies nie.
Of mens kan Morse kode gebruik, maar dit kan 'n groot gemors afgee.
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #26997 is 'n antwoord op boodskap #26972] Ma, 04 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

> Barrie wat ek geleer het op die nuusgroep:
>
> Kyk wat iemand anders skryf -
> Klim in sy karakter in
>
> met skuim om die mondhoeke,
> Anders kryf maar net

Daar het jy dit, Barrie. Doe nou so voort.As jy 'n rassis is, val ek jou
aan. As jy nie 'n rassis
is nie, val Lou jou aan. So jy is tussen die duiwel
en die diep blou see ( die diep blou see is nou
ek, sien.)

Gloudina
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #26998 is 'n antwoord op boodskap #26972] Ma, 04 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Barrie wrote:

> Graag wil ek ook saamgesels! Ek weet net nie mooi hoe om "breaker"
> "breaker" te sê soos destyds op die CB nie. Help.
> Barrie

Barrie, ek is die laaste een wat behoort aan te bied om jou te help,want
ek is 'n kuber-ignoramus. Maar hierdie nuusgroep is absoluut
dood op hierdie oomblik (kyk almal rugby?), dus sal ek maar vir
jou aanmoedig om te eksperimenteer, en ek sal jou van die kantlyn
toejuig as jy regkom. Ek is op Netscape. By ons kyk jy bo vir
die knoppie wat sê "new message" of "response" (of soiets.)
As jy op die draad wil antwoord, druk jy natuurlik laasgenoemde,
en dit vra jou dan aan wie almal jy dit wil stuur. Ek se dan net
die groep. Dan vee ek maar uit wat ek nie wil antwoord nie, en
antwoord op die res. Ek hoop ander mense help jou ook. Ek sien
uit na jou antwoord op hierdie pos. Jy het natuurlik geweet hoe om
die nuwe pos te maak.

Gloudina
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #26999 is 'n antwoord op boodskap #26972] Ma, 04 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Barrie wrote:
>
> Graag wil ek ook saamgesels! Ek weet net nie mooi hoe om "breaker"
> "breaker" te sê soos destyds op die CB nie. Help.
> Barrie

Barrie wat ek geleer het op die nuusgroep:

Kyk wat iemand anders skryf -
As dit jou tickle
Kan jy 'n teenargument aanbied
Beantwoord sy argument
of
As jy nie kan nie
Ignoree dit wat hy sê
of
Klim in sy karakter in
(dit wys gewoonlik wanneer 'n thread na aan sy einde is)
of
Beskuldig hom dat hy 'n rassis/kommunis/liberaal
of idioot is
(dit is genoeg om meeste op 'n tangent te laat
wegskiet
met skuim om die mondhoeke,
waarna jy jou visiere kan hersinstel)
of (as jy nou rerig niks anders kan sê nie)
Begin sy spelling of sinsbou aanval

Anders kryf maar net - dit is 'verniet' en jy kan sê net wat jy wil.

O ja - party sal jou op Netiquette wys, ignorrer dit, nie meer van
toepassing nie.

Cheers
Lou

PS: Meeste van die was tong in die kies.
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #27000 is 'n antwoord op boodskap #26972] Ma, 04 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Klink soos hondsdolheid !

>>
>> met skuim om die mondhoeke,
>> Anders kryf maar net
>
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #27029 is 'n antwoord op boodskap #26972] Di, 05 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil my Clicks Club Card punte gebruik om vir Gloudina 'n "personalized"
item te koop en vir Yasser Arrafat een van daai smart vadoeke.....

Francois

Thys de Wet wrote in message ...
> Hoekom neef? Is daar iemand in kanada wat dalk nat boude het?
>
> Don't be the odd man! Be a clickety Clikcks fan!
>
> Droog 'it droog 'it af
> is maar net 'n helse straf
> nat boude
> gladnie vir de koude
> woude vannie noorde!
>
> He-he-he! :-) :-) :-)
>
> Francois de Wet wrote in message ...
>> Het iemand vir my 'n .mpeg van 'n Clicks advertensie van handoeke ?
>>
>> Francois de Wet
>>
>> Leendert van Oostrum wrote in message ...
>>>
>>> Hierby moet jy ook onthou, Barrie: Volgens Gloudina se definisie is mens 'n
>>> rassis as jy nie spring deur al die hoepeltjies van politieke korrektheid
>>> wat _sy_ goedkeur nie.
>>>
>>
>
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #27030 is 'n antwoord op boodskap #26972] Di, 05 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Het iemand vir my 'n .mpeg van 'n Clicks advertensie van handoeke ?

Francois de Wet

Leendert van Oostrum wrote in message ...
>
> Hierby moet jy ook onthou, Barrie: Volgens Gloudina se definisie is mens 'n
> rassis as jy nie spring deur al die hoepeltjies van politieke korrektheid
> wat _sy_ goedkeur nie.
>
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #27031 is 'n antwoord op boodskap #26972] Di, 05 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

HW Gird wrote:

> Ek is lankal 'n stilswyende leser van hierdie ng.
>

Goed om te hoor dat mense in Kimberley ons manewales ook
bestudeer! Jou van het my heimwee gegee. Toe ek 'n kind was, was
daar 'n Mr en Mev. Gird wat ek dink 'n losieshuis gehad het op
Kakamas, Miskien onthou ek vergeet maar ek kan my pa nog oor
hulle oor praat. Jou Afrikaans is vlot. Vanwaar is jou mense?

Gloudina
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #27032 is 'n antwoord op boodskap #26972] Di, 05 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
A nee a man! Nou het julle hom sommer heeltemal weggejaag!

Of sukkel hy nou tussen almal se raad deur?

Barrie wrote in message ...
> Graag wil ek ook saamgesels! Ek weet net nie mooi hoe om "breaker"
> "breaker" te sê soos destyds op die CB nie. Help.
> Barrie
>
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #27033 is 'n antwoord op boodskap #26972] Di, 05 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom neef? Is daar iemand in kanada wat dalk nat boude het?

Don't be the odd man! Be a clickety Clikcks fan!

Droog 'it droog 'it af
is maar net 'n helse straf
nat boude
gladnie vir de koude
woude vannie noorde!

He-he-he! :-) :-) :-)

Francois de Wet wrote in message ...
> Het iemand vir my 'n .mpeg van 'n Clicks advertensie van handoeke ?
>
> Francois de Wet
>
> Leendert van Oostrum wrote in message ...
>>
>> Hierby moet jy ook onthou, Barrie: Volgens Gloudina se definisie is mens 'n
>> rassis as jy nie spring deur al die hoepeltjies van politieke korrektheid
>> wat _sy_ goedkeur nie.
>>
>
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #27034 is 'n antwoord op boodskap #26972] Di, 05 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ek is lankal 'n stilswyende leser van hierdie ng.
Vergun my nou die opmerking: As julle nie vir Gloudina gehad ( gehaat ?) het
nie, sou sommige van julle nog so indons en opdons?
Laat ons op 'n hoër vlak gesels as ons van mekaar verskil.
Dankie vir jou deelname aan die ng, Gloudina!
Groetnis
Harry

Barrie, ek is die laaste een wat behoort aan te bied om jou te help,want
ek is 'n kuber-ignoramus. Maar hierdie nuusgroep is absoluut
dood op hierdie oomblik (kyk almal rugby?), dus sal ek maar vir
jou aanmoedig om te eksperimenteer, en ek sal jou van die kantlyn
toejuig as jy regkom. Ek is op Netscape. By ons kyk jy bo vir
die knoppie wat sê "new message" of "response" (of soiets.)
As jy op die draad wil antwoord, druk jy natuurlik laasgenoemde,
en dit vra jou dan aan wie almal jy dit wil stuur. Ek se dan net
die groep. Dan vee ek maar uit wat ek nie wil antwoord nie, en
antwoord op die res. Ek hoop ander mense help jou ook. Ek sien
uit na jou antwoord op hierdie pos. Jy het natuurlik geweet hoe om
die nuwe pos te maak.

Gloudina
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #27035 is 'n antwoord op boodskap #26972] Di, 05 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Desert Fox  is tans af-lyn  Desert Fox
Boodskappe: 9
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Jy hoef nie "Breaker" Breaker" te sê nie. Die lede van dié NG sal jou
sommer self "break" .....
Groete vanuit die dorre woestyn

Barrie skryf in boodskap news:7t8i5a$q6h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Graag wil ek ook saamgesels! Ek weet net nie mooi hoe om "breaker"
> "breaker" te sê soos destyds op die CB nie. Help.
> Barrie
>
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #27036 is 'n antwoord op boodskap #26972] Di, 05 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote in message
...
> lou wrote:
>
>> Barrie wat ek geleer het op die nuusgroep:
>>
>> Kyk wat iemand anders skryf -
>> Klim in sy karakter in
>>
>> met skuim om die mondhoeke,
>> Anders kryf maar net
>
> Daar het jy dit, Barrie. Doe nou so voort.As jy 'n rassis is, val ek jou
> aan. As jy nie 'n rassis
> is nie, val Lou jou aan. So jy is tussen die duiwel
> en die diep blou see ( die diep blou see is nou
> ek, sien.)

Hierby moet jy ook onthou, Barrie: Volgens Gloudina se definisie is mens 'n
rassis as jy nie spring deur al die hoepeltjies van politieke korrektheid
wat _sy_ goedkeur nie.
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #27037 is 'n antwoord op boodskap #26972] Di, 05 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Kobus Pietersen rik...@intekom.co.za

Oppas riksja. jy gaan jou vinger in jou gat afbreek. Dis al wat jy kan
breek.
Gaan sppel met jou riksja op die hiway

Krokkie

wrote in message ...
>
> Barrie wrote in message ...
>> Graag wil ek ook saamgesels! Ek weet net nie mooi hoe om "breaker"
>> "breaker" te sê soos destyds op die CB nie. Help.
>> Barrie
>
> As jy met iemand wil gesels roep jy hom op sy kodenaam en katrol hom in.
>
> So sal jy byvoorbeeld sê : Desert Fox, Desert Fox kom in .... gghkkgg
> gkhggg...
> En as hy antwoord trap jy sy tjank af :-)
>
> Of: Krokkie, Krokkie kan jy my hoor? Oor...
> En as hy inkom, breek jy hom :-)
>
> Of: Byter Moran, Byter Moran oor na jou ... swgghh...shhwgg..
> En hap hom dan in die gat
>
> Die groot verskil tussen CB en 'n ng is dat daar nie 'n etiese kode vir die
> NG is nie en niemand is buddies nie.
> Of mens kan Morse kode gebruik, maar dit kan 'n groot gemors afgee.
>
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #27085 is 'n antwoord op boodskap #26972] Wo, 06 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder nou hoeveel ander NG voyeurs daar is, die mense wat lees, maar nie
laat weet dat hulle daar is nie.

Francois

HW Gird wrote in message ...
> Ek is lankal 'n stilswyende leser van hierdie ng.
> Vergun my nou die opmerking: As julle nie vir Gloudina gehad ( gehaat ?) het
> nie, sou sommige van julle nog so indons en opdons?
> Laat ons op 'n hoër vlak gesels as ons van mekaar verskil.
> Dankie vir jou deelname aan die ng, Gloudina!
> Groetnis
> Harry
>
>
> Barrie, ek is die laaste een wat behoort aan te bied om jou te help,want
> ek is 'n kuber-ignoramus. Maar hierdie nuusgroep is absoluut
> dood op hierdie oomblik (kyk almal rugby?), dus sal ek maar vir
> jou aanmoedig om te eksperimenteer, en ek sal jou van die kantlyn
> toejuig as jy regkom. Ek is op Netscape. By ons kyk jy bo vir
> die knoppie wat sê "new message" of "response" (of soiets.)
> As jy op die draad wil antwoord, druk jy natuurlik laasgenoemde,
> en dit vra jou dan aan wie almal jy dit wil stuur. Ek se dan net
> die groep. Dan vee ek maar uit wat ek nie wil antwoord nie, en
> antwoord op die res. Ek hoop ander mense help jou ook. Ek sien
> uit na jou antwoord op hierdie pos. Jy het natuurlik geweet hoe om
> die nuwe pos te maak.
>
> Gloudina
>
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #27313 is 'n antwoord op boodskap #26972] Wo, 13 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
My pa het grootgeword naby Klipheuvel tussen Paarl en Malmesbury op die
familieplaas High Prospect (eers Bloublommetjiesfontein).
Stuur my jou eposadres, hwg...@aeon.co.za, sodat ons kan familie uitlê.
Harry

. Toe ek 'n kind was, was
> daar 'n Mr en Mev. Gird wat ek dink 'n losieshuis gehad het op
> Kakamas, Miskien onthou ek vergeet maar ek kan my pa nog oor
> hulle oor praat. Jou Afrikaans is vlot. Vanwaar is jou mense?
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Urine en Koue
Volgende onderwerp: Ten slotte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 17:29:02 MGT 2024