Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Dr. Death se kollega in Kanada?
Re: Dr. Death se kollega in Kanada? [boodskap #26987] Ma, 04 Oktober 1999 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Ferdi Greyling wrote:

> Enige nuus in Kanada van die ortopediese chirurg in 'n Kanadese dorp
> wat laat 80's soontoe gegaan het en een van die hoof-getuies is in
> Wouter Basson se verhoor?
>
> Die man was glo 'n kollega van Basson en word geimpliseer in van
> Basson se dade.

Ja, nounet op die CBC se middagnuus iets oor Jack Bothma, vanNorth
Battleford, Sask. Baie kort stukkie, maar hulle dui aan daar
sal vanaand 'n special oor die saak wees. Hulle verklaar dat
Bothma glo staatsgetuie word, in 'n poging om nie vir die misdade
tereg te staan nie.

Ja, so kry elke hond sy dag.

Gloudina
Vorige onderwerp: Ministers en geld ?
Volgende onderwerp: Drie Jariges
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:08:00 MGT 2024