Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ministers en geld ?
Ministers en geld ? [boodskap #26984] Ma, 04 Oktober 1999 00:00
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hoeveel verdien politici deesdae, wil net weet of ek van beroep moet
verander ?

Francois

Desert Fox wrote in message ...
> Miskien gaan dit oor eie gewin. Glo nie ou George het gesit en wonder
> wat hy uit hierdie wyshede kan maak nie.
>
>
> Francois de Wet wrote in message
> news:7t1nvj$aqe$1@news.is.co.za...
>> Hoekom het ons soveel niksseggende politici met geen visie terwyl daar
> mense
>> is wat weet wat eintlik verkeerd is met die samelewing ?
>>
>> Desert Fox wrote in message ...
>>> George Carlin kan ongelukkig nie Afrikaans skryf nie....
>>>
>>> The Paradox of our Time
>
Vorige onderwerp: Hulp oor oud presidente
Volgende onderwerp: Re: Dr. Death se kollega in Kanada?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:38:25 MGT 2024