Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » toegang tot h/d NG
toegang tot h/d NG [boodskap #26972] |
Sun, 03 October 1999 00:00  |
Barrie
Boodskappe: 40 Geregistreer: October 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Graag wil ek ook saamgesels! Ek weet net nie mooi hoe om "breaker"
"breaker" te sê soos destyds op die CB nie. Help.
Barrie
|
|
|
|
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #26997 is 'n antwoord op boodskap #26972] |
Mon, 04 October 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
lou wrote:
> Barrie wat ek geleer het op die nuusgroep:
>
> Kyk wat iemand anders skryf -
> Klim in sy karakter in
>
> met skuim om die mondhoeke,
> Anders kryf maar net
Daar het jy dit, Barrie. Doe nou so voort.As jy 'n rassis is, val ek jou
aan. As jy nie 'n rassis
is nie, val Lou jou aan. So jy is tussen die duiwel
en die diep blou see ( die diep blou see is nou
ek, sien.)
Gloudina
|
|
|
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #26998 is 'n antwoord op boodskap #26972] |
Mon, 04 October 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Barrie wrote:
> Graag wil ek ook saamgesels! Ek weet net nie mooi hoe om "breaker"
> "breaker" te sê soos destyds op die CB nie. Help.
> Barrie
Barrie, ek is die laaste een wat behoort aan te bied om jou te help,want
ek is 'n kuber-ignoramus. Maar hierdie nuusgroep is absoluut
dood op hierdie oomblik (kyk almal rugby?), dus sal ek maar vir
jou aanmoedig om te eksperimenteer, en ek sal jou van die kantlyn
toejuig as jy regkom. Ek is op Netscape. By ons kyk jy bo vir
die knoppie wat sê "new message" of "response" (of soiets.)
As jy op die draad wil antwoord, druk jy natuurlik laasgenoemde,
en dit vra jou dan aan wie almal jy dit wil stuur. Ek se dan net
die groep. Dan vee ek maar uit wat ek nie wil antwoord nie, en
antwoord op die res. Ek hoop ander mense help jou ook. Ek sien
uit na jou antwoord op hierdie pos. Jy het natuurlik geweet hoe om
die nuwe pos te maak.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #27031 is 'n antwoord op boodskap #26972] |
Tue, 05 October 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
HW Gird wrote:
> Ek is lankal 'n stilswyende leser van hierdie ng.
>
Goed om te hoor dat mense in Kimberley ons manewales ook
bestudeer! Jou van het my heimwee gegee. Toe ek 'n kind was, was
daar 'n Mr en Mev. Gird wat ek dink 'n losieshuis gehad het op
Kakamas, Miskien onthou ek vergeet maar ek kan my pa nog oor
hulle oor praat. Jou Afrikaans is vlot. Vanwaar is jou mense?
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #27034 is 'n antwoord op boodskap #26972] |
Tue, 05 October 1999 00:00   |
HW Gird
Boodskappe: 49 Geregistreer: October 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek is lankal 'n stilswyende leser van hierdie ng.
Vergun my nou die opmerking: As julle nie vir Gloudina gehad ( gehaat ?) het
nie, sou sommige van julle nog so indons en opdons?
Laat ons op 'n hoër vlak gesels as ons van mekaar verskil.
Dankie vir jou deelname aan die ng, Gloudina!
Groetnis
Harry
Barrie, ek is die laaste een wat behoort aan te bied om jou te help,want
ek is 'n kuber-ignoramus. Maar hierdie nuusgroep is absoluut
dood op hierdie oomblik (kyk almal rugby?), dus sal ek maar vir
jou aanmoedig om te eksperimenteer, en ek sal jou van die kantlyn
toejuig as jy regkom. Ek is op Netscape. By ons kyk jy bo vir
die knoppie wat sê "new message" of "response" (of soiets.)
As jy op die draad wil antwoord, druk jy natuurlik laasgenoemde,
en dit vra jou dan aan wie almal jy dit wil stuur. Ek se dan net
die groep. Dan vee ek maar uit wat ek nie wil antwoord nie, en
antwoord op die res. Ek hoop ander mense help jou ook. Ek sien
uit na jou antwoord op hierdie pos. Jy het natuurlik geweet hoe om
die nuwe pos te maak.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #27085 is 'n antwoord op boodskap #26972] |
Wed, 06 October 1999 00:00   |
Francois de Wet
Boodskappe: 226 Geregistreer: August 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder nou hoeveel ander NG voyeurs daar is, die mense wat lees, maar nie
laat weet dat hulle daar is nie.
Francois
HW Gird wrote in message ...
> Ek is lankal 'n stilswyende leser van hierdie ng.
> Vergun my nou die opmerking: As julle nie vir Gloudina gehad ( gehaat ?) het
> nie, sou sommige van julle nog so indons en opdons?
> Laat ons op 'n hoër vlak gesels as ons van mekaar verskil.
> Dankie vir jou deelname aan die ng, Gloudina!
> Groetnis
> Harry
>
>
> Barrie, ek is die laaste een wat behoort aan te bied om jou te help,want
> ek is 'n kuber-ignoramus. Maar hierdie nuusgroep is absoluut
> dood op hierdie oomblik (kyk almal rugby?), dus sal ek maar vir
> jou aanmoedig om te eksperimenteer, en ek sal jou van die kantlyn
> toejuig as jy regkom. Ek is op Netscape. By ons kyk jy bo vir
> die knoppie wat sê "new message" of "response" (of soiets.)
> As jy op die draad wil antwoord, druk jy natuurlik laasgenoemde,
> en dit vra jou dan aan wie almal jy dit wil stuur. Ek se dan net
> die groep. Dan vee ek maar uit wat ek nie wil antwoord nie, en
> antwoord op die res. Ek hoop ander mense help jou ook. Ek sien
> uit na jou antwoord op hierdie pos. Jy het natuurlik geweet hoe om
> die nuwe pos te maak.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: toegang tot h/d NG [boodskap #27313 is 'n antwoord op boodskap #26972] |
Wed, 13 October 1999 00:00  |
HW Gird
Boodskappe: 49 Geregistreer: October 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
My pa het grootgeword naby Klipheuvel tussen Paarl en Malmesbury op die
familieplaas High Prospect (eers Bloublommetjiesfontein).
Stuur my jou eposadres, hwg...@aeon.co.za, sodat ons kan familie uitlê.
Harry
. Toe ek 'n kind was, was
> daar 'n Mr en Mev. Gird wat ek dink 'n losieshuis gehad het op
> Kakamas, Miskien onthou ek vergeet maar ek kan my pa nog oor
> hulle oor praat. Jou Afrikaans is vlot. Vanwaar is jou mense?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:53:15 UTC 2025
|