|
|
| Re: Van erg tot erger [boodskap #26944 is 'n antwoord op boodskap #26943] |
Vr., 01 Oktober 1999 00:00  |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Leendert van Oostrum wrote:
>
> Sien die berig in Beeld oor die wetgewer in die Oos-Transvaal se besluit oor
> die Openbare Beskermer:
>
> http://news.24.com/Afrikaans/Beeld/Nuus/AFR_146602_687253_SE O.asp
>
> Die aanvanklike uitlatings deur die premier - dat politici mag lieg - was
> erg genoeg.
>
> Die ligte tik oor die vingers wat die ANC hom gegee het, was 'n belediging
> vir goeie regering.
>
> Die aanvalle wat die ANC nou op die openbare beskermer maak, bedreig die
> integriteit van die Grondwet.
Hery Cluver en Regter Heath kry ook dieselfde medisyne van die ANC . En
ek het tog so gehoop Thabo M'Beki gaan die ou spul leer om eers te dink
en dan te praat.
|
|
|
|