Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kan Kanada opstaan?
Re: Kan Kanada opstaan? [boodskap #26817] Sa, 25 September 1999 00:00
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
wrote in message
news:37EBD876.74086D98@sympatico.ca...
............onder> andere Kanada, wat aktief
> werk vir die kwytskelding van deel van die derde wereld se skuld.
> Dis geinspireer deur die bevel in die ou Testament dat jy na soveel
> jaar jou skuldenaars moet vryskeld. Goeie ekonomiese advies.
>
> Gloudina

As 'n Kanadees is jy baie goed gekwalifiseerd om oor skuld te
praat............ en terwyl jy die OT hierby wil insleep, hou dan eers
op om varkvleis ook te eet.

Have fun
Vorige onderwerp: Mirage vegvliegtuie
Volgende onderwerp: 'Pyn' - S J Pretorius
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 00:15:12 MGT 2024