Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuus Groep Droog op
Nuus Groep Droog op [boodskap #26590] |
Tue, 21 September 1999 00:00  |
Francois de Wet
Boodskappe: 226 Geregistreer: August 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wil iemand nie asb. iets interessant plaas nie.
Iets wat mens eiwerig kan bespreek.
Dalk iets wat die lewe sal verbeter.
As ek gediggies wil lees sal ek 'n bundel gaan koop.
Francois
|
|
|
|
|
|
Re: Nuus Groep Droog op [boodskap #26666 is 'n antwoord op boodskap #26590] |
Wed, 22 September 1999 00:00   |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jis, Jis, Jis:
Hies ek wee' soos ie gammat sou gesêr'd
Ek bekyk nou ook al die ng so 'n bietjie meer krities. Het al by tye gedink
ek sit langs 'n tennisbaan:
Voorarm dryfhou vanaf Leendert oor die net na Gloudina,
Sy verdedig mooi maar haar greep op die raket verhoed haar om die dryfhou
met lekker krag terug te stuur.
Leendert word geforseer om terug te val tot op die agterbaan. Hy speel so 'n
hoë topspinner wat Gloudina onverhoeds betrap. 30 stroop.
Albei spelers gaan sit eers langs die baan en sluk van daai bruinerige
bruisdrankie wat jou altyd 'n glimlag gee.
Weer terug op die baan. Die keer is daar ander skeidsregter, maar die
reisende lynregter beslis dat Leendert in die laaste pot met sy groottoon
oor die lyn getrap het. Telling gelykop!!!
En so kan ons aangaan: Heen-en-weer en heen-en-weer
En dis nou met so lekker dik stuk van tong innie kies hoor!
Skuldeloosstelling:
Die name van persone wat in die wedstryd opgetree het is bloot fiktief en
enige verwysing na ware persone is bloot toevallig.
Enige navrae kan aan die regsafdeling van die Kannaland se afdeling van die
liegkoort verwys word vir beroering, beslegting, verbetering, versoeting of
net wat jy daarvan wil maak.
Sal so 'n trippe maak volgende week na blomfantyn daar ver in die Vgystaat
se vlaktes vig hu kónfegensie. Is viggie kegk wat ek gaat.
Sal al die graspolle, bossies, takkies, blare (groenes en droës) ens. kom
verslag doen.
Die trippie is darem voor begroot, maar bydraes kan maar aangestuur word:
Verkieslik in goue ponde na 'n 'geheime' rekening in Luilekkerland!
Groetnis van die tenniskyker oppie Bos af...
Syht
Francois de Wet wrote in message ...
> Thys, dis tyd dat jy weer vir ons n trippie beskryf. Kom ons almal beskryf
> ons omgewing
>> en die plantesoort en huisstyle en aksente om ons.
>>
> Skryf maar Thys, ons sal vir jou 'n petrol geldjie stuur.
|
|
|
|
Re: Nuus Groep Droog op [boodskap #26743 is 'n antwoord op boodskap #26590] |
Thu, 23 September 1999 00:00  |
Francois de Wet
Boodskappe: 226 Geregistreer: August 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina Navratilova , met handoekie en al......vs Leendert Mcenroe, nooit
op sy bek geval nie !
>>
>> Ek bekyk nou ook al die ng so 'n bietjie meer krities. Het al by tye gedink
>> ek sit langs 'n tennisbaan:
>>
> Nah!.........
>
> Jy kyk skuins. Aan Gloudina se kant van die net staan een van hierdie
> meganiese dienmasjiene. Jy gooi net die een bal na die ander, volgens 'n
> voorafgeprogrammerde patroon. En hy reageer nooit op 'n bal wat teruggeslaan
> word nie.
>
> En dan is die ding 40 jaar gelede opgestel en intussen, sonder verstelling,
> verskuif na 'n baan in Ontario. Dit verklaar waarom die meeste van die balle
> in die net is, of heel skeef.
>
|
|
|
Re: Nuus Groep Droog op [boodskap #26744 is 'n antwoord op boodskap #26590] |
Thu, 23 September 1999 00:00  |
Samuel Murray
Boodskappe: 66 Geregistreer: September 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Noumaar kom ek plaas dan maar een van my digpogings... dan kan julle kyk of
dit bespreking werd is.
======================
*Loef*
maar nogtans droef
en joviaal
melancholie te troef
melancholie se dy
en desolaat
maar salig vry
*Ly*
(1996-02-03 Bellville)
==================
Grrrrrr, ek _sukkel_ maar om 'n mooi vertaling te maak van Robert Burton se
"Dialogiko^s".
Nouja, daar's iets... moet nou nie die ding met stilte bejeen nie. Lewer
kommentaar (al is dit positief, lol).
Leendert van Oostrum skryf in boodskap news:7sa23o$6kp$1@kendy.up.ac.za...
> Francois de Wet wrote in message ...
>> Wil iemand nie asb. iets interessant plaas nie.
> Daar was al mense wat reken dat gediggies interessant is.
Jilll
--
NB : when I write here, I spell the way I speak,
but when I translate professionally, I write well.
Samuel Murray (translator and proofreader)
smu...@yebo.co.za, cc le...@geocities.com
http://www.afrikaner.co.za/termwerf/smurray.html
or try my personal page http://ey.to.hey.to/
|
|
|
Re: Nuus Groep Droog op [boodskap #26745 is 'n antwoord op boodskap #26590] |
Thu, 23 September 1999 00:00  |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En kyk! daar dag ek dan nou nog die hele tyd in my ganske betsaan in die
tegnologie dat RBG staan vir iets soos Red Blue Green!!
Sommer lekker tong in die kies gewees!
Leendert van Oostrum wrote in message ...
> Hmmmm..... By heroorweging:
>
> Sy vuur nie volgens 'n patroon nie.
>
> Sy's 'n "random balls generator" - "RBG"
|
|
|
Re: Nuus Groep Droog op [boodskap #26746 is 'n antwoord op boodskap #26590] |
Thu, 23 September 1999 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Thys de Wet wrote in message ...
> Jis, Jis, Jis:
> Hies ek wee' soos ie gammat sou gesêr'd
>
> Ek bekyk nou ook al die ng so 'n bietjie meer krities. Het al by tye gedink
> ek sit langs 'n tennisbaan:
>
> Voorarm dryfhou vanaf Leendert oor die net na Gloudina,
> Sy verdedig mooi maar haar greep op die raket verhoed haar om die dryfhou
> met lekker krag terug te stuur.
> Leendert word geforseer om terug te val tot op die agterbaan. Hy speel so 'n
> hoë topspinner wat Gloudina onverhoeds betrap. 30 stroop.
> Albei spelers gaan sit eers langs die baan en sluk van daai bruinerige
> bruisdrankie wat jou altyd 'n glimlag gee.
> Weer terug op die baan. Die keer is daar ander skeidsregter, maar die
> reisende lynregter beslis dat Leendert in die laaste pot met sy groottoon
> oor die lyn getrap het. Telling gelykop!!!
>
> En so kan ons aangaan: Heen-en-weer en heen-en-weer
Nah!.........
Jy kyk skuins. Aan Gloudina se kant van die net staan een van hierdie
meganiese dienmasjiene. Jy gooi net die een bal na die ander, volgens 'n
voorafgeprogrammerde patroon. En hy reageer nooit op 'n bal wat teruggeslaan
word nie.
En dan is die ding 40 jaar gelede opgestel en intussen, sonder verstelling,
verskuif na 'n baan in Ontario. Dit verklaar waarom die meeste van die balle
in die net is, of heel skeef.
|
|
|
Re: Nuus Groep Droog op [boodskap #26747 is 'n antwoord op boodskap #26590] |
Thu, 23 September 1999 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hmmmm..... By heroorweging:
Sy vuur nie volgens 'n patroon nie.
Sy's 'n "random balls generator" - "RBG"
:-)))
Leendert van Oostrum wrote in message >
>
> Nah!.........
>
> Jy kyk skuins. Aan Gloudina se kant van die net staan een van hierdie
> meganiese dienmasjiene. Jy gooi net die een bal na die ander, volgens 'n
> voorafgeprogrammerde patroon. En hy reageer nooit op 'n bal wat teruggeslaan
> word nie.
>
> En dan is die ding 40 jaar gelede opgestel en intussen, sonder verstelling,
> verskuif na 'n baan in Ontario. Dit verklaar waarom die meeste van die balle
> in die net is, of heel skeef.
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:49:10 UTC 2025
|