Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Andries se modem
Andries se modem [boodskap #2619] |
Ma., 29 September 2003 19:00  |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD, ek dink dit is skandelik dat jy jou apprentice so sonder 'n modem laat
sit....... Is besigheid sleg by die firma on die brug??
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Andries se modem [boodskap #2642 is 'n antwoord op boodskap #2640] |
Di., 30 September 2003 20:26   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 30 Sep 2003 22:21:22 +0200, DD wrote:
> On Tue, 30 Sep 2003 20:14:08 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:1fjjnv0ng8onlcsrpvjrrbchsqjgen5q5a@4ax.com...
>>>
>>> Die X'se Lorinda, het ek in my naïwiteit en onskuldige geaardheid
>>> as die beskrywing van weerligblitse aangesien.
>>>
>>> DD
>>>
>>
>> LOL. DD die onskuldige.... En hier dink ek toe dat jy sensuur uitgeoefen het
>> van 'n afstand dmv elektrisiteit..... In die vervolg sal hy maar van die
>> X'se moet wegbly of aan beter verdoeselingsmetodes dink.
>>
>> Lorinda
>>
>
> so reg soos 'n roer (stupid uitdrukking nè:-)
> selfs jou inleiding:-)
>
> DD
>
Selfs jou inleiding, het ek gesê.
Daar is meer mense, in die nie-onmiddelike omgewing
wat net miskien na dese met die 'DD, die onskuldige...'
sal saamstem.
As ek dan so onskuldig is, kan my mos jou suikerbekkie
noem?
DD
die onskuldige
|
|
|
|
|
|
|
Re: Andries se modem [boodskap #2655 is 'n antwoord op boodskap #2652] |
Di., 30 September 2003 22:15   |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:0eujnv4mrsrbd60ubonjt0f9e0lqahnmi7@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Ek twyfel of Suidwester Namaqua is...
>
> Liewe genugtig - nee, NOOIT OOIT nie!! Namaqua is 'n dekselse
> intelligente, wel belese en oulike ou - volgens die bietjie wat ek van
> hom gelees het.
> Die ou suidwester/sandvlooi is 'n prekambriese, eensellige,
> primitiewe leefvorm, wat soos 'n reuse amoeba deur die lewe gaan en
> "feite" wat in sy pad kom fagositeer, maar nooit sal kan begryp of
> verstaan nie.
>
>
LOL. En hy eet nie knoffel nie, wat baie baie suspect is! :-) Nee, hy is
beslis nie Namaqua nie...
Van eensellige leefvorms gepraat, ek hoor Bush kom eersdaags op 'n
staatsbesoek Brittanje toe, ek sal maar die eiers en tamaties reghou...
Lorinda
|
|
|
Re: Andries se modem [boodskap #2659 is 'n antwoord op boodskap #2655] |
Wo., 01 Oktober 2003 00:32  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" wrote:
> LOL. En hy eet nie knoffel nie, wat baie baie suspect is! :-)
Exactly!! :-))
> Van eensellige leefvorms gepraat, ek hoor Bush kom eersdaags op 'n
> staatsbesoek Brittanje toe, ek sal maar die eiers en tamaties reghou...
ROTFL!!
Jaaaaa jy moet!! Volstruis eiers veral behoort gped te werk!!
:-))
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 12:47:27 UTC 2025
|