Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ferdi - oor taalgebruik
Ferdi - oor taalgebruik [boodskap #26478] |
Sun, 19 September 1999 00:00  |
Henry
Boodskappe: 16 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ferdi skryf onder andere:
"My here man, ons het mos oor IETS gepraat!"
Volgende keer wanneer jy lus voel om die Naam van die Here ydellik te
gebruik in enige gesprek metmy, moet jy dit (die begeerte) maar liewer
onderdruk. Dit staan my glad nie aan nie.
Henry
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ferdi - oor taalgebruik [boodskap #26807 is 'n antwoord op boodskap #26478] |
Fri, 24 September 1999 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 21 Sep 1999 11:28:14 +0200, "Thys de Wet" wrote:
Ek het altyd gedink die ydelike gebruik van God se naam is wanneer 'n
mens hom/haar/dit woorde en betekenisse in die mond le (uit die aard
van die saak by wyse van spreke hier) en hom/haar/dit inspan om jou
eie siening af te dwing.
En dit word so gereeld in die wereld gedoen..... en toegejuig....
> Nee maar kyk, as die ouens hier so 'n goeie verhouding met die Here het om
> Sy naam so te kan gebruik, het ek duidelik nie 'n probleem nie. Die
> teendeel is egter waar: Ek staan saam met Henry in hierdie saak.
>
> Die ydelike gebruik van enige mens se naam is onsinnig en stupid. Waarom
> God se naam dan ook so gebruik?
>
> Ja ek weet ons gebruik dit heel dikwels as 'n stopwoord, maar sal ek en jy
> toelaat dat ons naam as stopwoord gebruik word?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:59:50 UTC 2025
|