Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wees asb. geduldig, U oproep sal beantwood word
Wees asb. geduldig, U oproep sal beantwood word [boodskap #26433] Sa, 18 September 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Please be patient, your call will be answered.

Slaan 'n nuwe blaadjie om. Het besluit om terug na te keer
na Christenskap, en op te hou om mense New Age toe te neem.
Dit veroorsaak te veel skade. Nie bereid om soos Jan Smuts
voor of na 1948 te wees nie. Onaangename klettery wat
hier gepos is, het veroorsaak dat die mense wat 'n mens
liefhet, jou gaan verwerp.

Daarom is dit noodsaaklik, om soos 'n Blouvalk te wees, na
die verlede te gaan, en alles wat verkeerd is, reg te maak,
sodat al ons land se mense weer gelukkig kan wees. Ai ai
die witborskraai, hiervandaan na Mosselbaai. Hoog gevlieg
en laag gedraai, in die see weer omgedraai.

Maar het 'n paar vrae om te vra - wat is die definisie van
soc.culture.south-africa en
soc.culture.south-africa.afrikaans. Is lg. die Afrikaanse
groep of die regse groep. Wanneer cross-post 'n mens? Hoe
cross-post 'n mens met Remarq.

Is dit beter om in Afrikaans of Engels op
soc.culture.south-africa te pos, of hoe gemaak? TIA.

Vorige onderwerp: Opperman oor Wupperthal
Volgende onderwerp: Re: Banff
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 11:35:55 MGT 2024