Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina beswadder!
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26381 is 'n antwoord op boodskap #25802] Do, 16 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Thys de Wet wrote in message ...
> Lou my ou
> pasop tog nou
> sommer gou-gou
> dan prosedeer
> gloudina
> jou
>
> Hoe seg daardie omie oppie draadloos vansmelewe?:
>
> "Ag buurman, nou weet hy te vertelle lat as hy nou eendag uit die verbande
> uitkom, dat hy wil prosedeer. Seg ek jou buurman, ek wat tog mos nou die
> vredeliefendheid vanselwers is. Og, de pynen en de ellenden de mensdom die
> er niet toegerekend zijn! Ek kom Hessie vrou ek kom. Buurman kom kuier
> innie hospetaal en bring tog sigrets saam"
>
> Watch out (Opletloop) vir "Hessie"
> Hou so aan julle twee. Julle laat die liefde vir die prosedeerdery blom!
> En ons ander staan oppie kantlyn en hou dop.

Wie was dit nou weer ? danie Smuts ?

Krokkie

>
>> lou wrote:
>>
>>> Prosedeer? O jy meen ek moet ou Gloudina liegbek hof toe neem? Nee my
>>> regsadvies is dat sy nie toerekensvatbaar is nie, maw sy is ietwat
>
> Gloudina kap toe rekenaarmatig terug op haar se toetsbord (dreigend):
>> En onthou, ek het familie in SA met baie regskennis agter
>> hulle.
>
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26382 is 'n antwoord op boodskap #25802] Do, 16 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Lou my ou
pasop tog nou
sommer gou-gou
dan prosedeer
gloudina
jou

Hoe seg daardie omie oppie draadloos vansmelewe?:

"Ag buurman, nou weet hy te vertelle lat as hy nou eendag uit die verbande
uitkom, dat hy wil prosedeer. Seg ek jou buurman, ek wat tog mos nou die
vredeliefendheid vanselwers is. Og, de pynen en de ellenden de mensdom die
er niet toegerekend zijn! Ek kom Hessie vrou ek kom. Buurman kom kuier
innie hospetaal en bring tog sigrets saam"

Watch out (Opletloop) vir "Hessie"
Hou so aan julle twee. Julle laat die liefde vir die prosedeerdery blom!
En ons ander staan oppie kantlyn en hou dop.

> lou wrote:
>
>> Prosedeer? O jy meen ek moet ou Gloudina liegbek hof toe neem? Nee my
>> regsadvies is dat sy nie toerekensvatbaar is nie, maw sy is ietwat

Gloudina kap toe rekenaarmatig terug op haar se toetsbord (dreigend):
> En onthou, ek het familie in SA met baie regskennis agter
> hulle.
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26408 is 'n antwoord op boodskap #25802] Vr, 17 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gloutina lieg al weer:
>
> lou wrote:
>
>> Prosedeer? O jy meen ek moet ou Gloudina liegbek hof toe neem? Nee my
>> regsadvies is dat sy nie toerekensvatbaar is nie, maw sy is ietwat
>> onstabiel, van haar trollie af, koekoes. Dit sal dus nie die moeite loon
>> om die ou ding te 'prosedeer' nie.
>>
>
> Watter slegte prokureur het jy, wat vir jou sulke advies gee. My toestand
> het niks met die saak te doen nie. Dis of daar 'n misstap gedoen is, wat
> siviel vervolgbaar is.
> Al wat ek weet - jy het jou bek gerek en gedink ek sal skrik, en nou is
> jy 'n papbroek en kan nie soos 'n man verklaar dat jy 'n fout gemaak
> het nie. Vra om verskoning vir jou dreigement. Anders kan jy miskien
> nog geprossedeer word vir die skyende onwaarhede wat jy van my
> rondskryf. En onthou, ek het familie in SA met baie regskennis agter
> hulle.
>

So jy het 'n 'toestand' ... :)

Nee Gloudina die bewys lê by jou, maar prosedeer (wat 'n simpel woord)
- dan kan ek heelwat goedkoper 'n teen eis instel so hier ter plaatse en
so aan.

Jy ou Gloudina, het jou bek gerek sonder enige bewyse - m.a.w. skrynende
onwaarhede verkondig maar nou kan jy nie jou eie medisyne vat nie né!!!
Vra jý om verskoning vir jou infame leuen!! Of is jy te papbroek om soos
'n vrou met die waarheid vorendag te kom? Kan jy? Duidelik nee want jy
het gelieg!

Oe en voor ek vergeet - ek het familie in Kanada met mediese en lugvaart
agterond ... maar dit maak nog nie van my 'n Medical Rescue Chopper
pilot nie!
Vorige onderwerp: Re: Joan Hambidge oor Charl-Pierre Naude
Volgende onderwerp: Re: Teilhard de Chardin in Suid-Afrika (deel drie)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 06:56:21 MGT 2024