Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Louis Luyt. Die finale uitspraak.
Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26194] |
Sun, 12 September 1999 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So daar is dit toe. Die volle bank van die grondwetlike hof smeer die
vloer met Louis Luyt.
Mandela word gelyk gegee en Luyt verloor al sy aansoeke.
In fact, hy was gelukkig om nie strafkostes teen hom te kry nie.
(Nog hier, Lou....)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26345 is 'n antwoord op boodskap #26194] |
Wed, 15 September 1999 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
e...@dot.com wrote:
> On Wed, 15 Sep 1999 00:17:10 +0200, "Simon van der Schans"
> wrote:
> |En wie, reken jy, sou die regter kon afdank?
> |
> Ek reken, in al my oordrewe alwetendheid en oortolige wysheid, dalk sy
> minister.... of wie ook al hom aangestel het. Wie reken jy?
>
Ek dink, Johan,
Jy kan gerus lees wat Ferdi oor die onderwerp geskryf het.
Terwyl die grondwet hou, is sy uiteensetting korrek. (Daar is wel
geluide van ANC-kant dat hierdie onafhanklikheid van regters bietjie
korgevat moet word.)
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26809 is 'n antwoord op boodskap #26194] |
Fri, 24 September 1999 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 20 Sep 1999 13:57:04 GMT, e...@dot.com (Johan) wrote:
klink dit baie meer natuurlik as ouens praat van die Beeld:[/color]
> "Ek sien in die Beeld vanmore ....."
> in stede van
> "Ek sien in Beeld vanmore....." >>>
Dit klink vir JOU meer natuurlik, maar dis feitlik verkeerd.
Moet nie persoonlike smaak (wat baie kere nie veel meer as die gerief
van die bekende is nie) verhef tot feit nie.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:52:47 UTC 2025
|