Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Voorvaders
Voorvaders [boodskap #25856] Vr, 03 September 1999 00:00 na volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 03 Sep 1999 14:22:24 GMT, @sympatico.ca wrote:

|Johan wrote:
|
|> Ek dink die verskil lê tussen die onthou en wat my
|> persepsie is van swartes se glo dat die voorvaders hulle kan sien,
|> beheer en kan bly wees of kwaad wees oor wat hulle doen en hule dan
|> daarvolgens beloon.
|
|En dis presies waar die moeilikheid begin.

Die moeilikheid is net in jou kop en nie hier by 'n doodgewone bespreking nie.

| Wat JOU PERSEPSIE is vanwat
|"swartes" glo, kleur jou "verstaan" van die onderwerp.

Gloudina, dis tyd dat jy end kry met hierdie verdagmakery van jou! JY doen
presies dieselfde met ENIGE plasing wat jy hier maak - Wat JOU PERSEPSIE is van
ENIGE onderwerp, kleur jou "verstaan" van die onderwerp. En jy is glad nie so
wonderlik nie - al was hier gister 'n ou wat gesê het jy moes jou skrywe begin
met "Ek, as God, dink so en so....."

Jy is maar soos almal van ons, 'n klein nulletjie op 'n kontrak sonder die
wysheid en pag om almal om jou te veroordeel oor wat hulle sê.

ALMAL wat hier skryf gee bloot hulle opinies weer. Daar is nie uitsonderings
nie - net een of twee dwase soos jy wat dink hulle is alwetend en volleerd.

Kom af aarde toe en bespreek die sake met 'n mens op ordentlike vlak, nie so uit
die hoogte nie - die mishoop waarop jy staan is baie onvas.....

| Nou wil ek vir
|jou ook nog doodernstig 'n vraag vre: ek sal nie verbaas wees as jy vir
|my vertel dat jy, na jou fisiese dood, verwag om in die "hemel" jou ouers=
|wat jou dan heelwaarskynlik voorafgegaan het, te ontmoet nie.

Nee Gloudina, wees maar verbaas, want ek glo dit nie. Ek het geen, maar geen
vooropgestelde idee van wat my te wagte gaan wees na my dood nie. Al wat ek wel
as my eie persoonlike opinie handhaaf, is dat 'n mens nie in die "hemel" sal
bekommer oor sulke dinge soos familie nie - sien jy hulle, dan sien jy hulle,
ervaar jy hulle, dan ervaar jy hulle, erken jy hulle, dan erken jy hulle. Dit
maak nie saak nie en ek bekommer nie daaroor nie. Ek kan sien dat dit in baie
gevalle gebruik word om mense te troos na hulle familie verloor het, maar ek
dink nie ons kan regtig sê hoe dit gaan wees nie.

Ek het al my eie pa verloor, en ek verlang baie na hom, maar ek sien nie daarna
uit dat ek hom weer eendag sal sien nie. Ek dink dit sou 'n suiwer voordoodse
gevoel wees.

|Baie
|Christene dui aan dat hulle dit glo. Hoekom word wit Christene "toegelaat=
|"
|
|om hierdie dinge te glo, maar "swart" Christene is nou skielik heeltemal
|dwaas om voorvadergeeste te eer? Verduidelik vir my asseblief die verskil=
|=2E
|
Jou taalgebruik is hier so swak en blatant moeilikheidsoekend, maar ek sal
probeer om weereens net vir jou my eie siening te gee.

Ek weet nie wat jy bedoel met wit Christene wat toegelaat word om wat? te glo???
nie.

Ek dink nie swart Christene is nou heeltemaal skielik dwaas om voorvader geeste
te eer nie. Hete, elke woord wat jy hier skryf is dof en skoorsoekend.

swart CHRISTENE behoort gladnie meer voorvaders te AANBID nie, hulle kan hulle
eer netsoveel as hulle wil. Ander swartes en ander wittes en ander groenes kan
glo, aanbid en eer net wie hulle wil. Netsoos elke mens wat dit betref 'n eie
keuse kan maak.
Re: Voorvaders [boodskap #25857 is 'n antwoord op boodskap #25856] Vr, 03 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Leendert van Oostrum wrote:

> Ek is verbaas dat Johan nie glo dat hy sy voorvaders in die hiernamaals
> weer sal sien nie. Gedagtig daaraan dat Christene van alle soorte
> rondom die wêreld daagliks bely dat hulle glo in "die opstanding van
> die vlees".
>
>

Ek sien uit na die bespreking hiervan tussen Johan en Leendert.

Gloudina
Re: Voorvaders [boodskap #25858 is 'n antwoord op boodskap #25856] Vr, 03 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Johan wrote:

> Ek glo ook daarin, maar ek is nie noodwendig oortuig dat ons mekaar wel gaan
> herken of nie herken nie. En ek dink nie op daardie stadium gaan dit vir ons
> belangrik wees om reunie te hou nie.

So nou glo jy "daarin." 'n Halfdag gelede het jy nie daarin geglo nie.Nou klink
dit egter vir my of jy dink die voorvadergeeste wel available
sal wees, maar dat jy nie dink dis belangrik om "reunie" te hou nie.
The plot thickens. Ek sien uit na die volgende hoofstuk van die gospel
according to Johan.

Gloudina
Re: Voorvaders [boodskap #25859 is 'n antwoord op boodskap #25856] Vr, 03 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 03 Sep 1999 20:12:05 GMT, Leendert van Oostrum wrote:

|Ek is verbaas dat Johan nie glo dat hy sy voorvaders in die hiernamaals
|weer sal sien nie. Gedagtig daaraan dat Christene van alle soorte
|rondom die wêreld daagliks bely dat hulle glo in "die opstanding van
|die vlees".
|
Ek glo ook daarin, maar ek is nie noodwendig oortuig dat ons mekaar wel gaan
herken of nie herken nie. En ek dink nie op daardie stadium gaan dit vir ons
belangrik wees om reunie te hou nie.
Re: Voorvaders [boodskap #25860 is 'n antwoord op boodskap #25856] Vr, 03 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
@sympatico.ca wrote:
> Johan wrote:
>
>> Die moeilikheid is net in jou kop en nie hier by 'n doodgewone
bespreking nie.
>
> So Johan kan maar voortgaan met sy "doodgewone" bespreking vanvoorvadergeeste (wat
> eintlik 'n beswaddering is van die mores en die
> gewoontes van die swart inwoners van SA).

Op watter wyse het Johan die mores en gewoontes van die swart inwoners
van Suid-Afrika beswadder met betrekking tot die onderwerp van
voorvadergeeste, Gloudina?

En terwyl ons op daardie soort onderwerp is: Watter NG dominies het
apartheid van die kansel af gepreek, wanneer het hulle dit gedoen,
waar, en wat presies het hulle gesê?

En op watter wyse het die behandeling van swartmense op die
Stellenbosch-kampus erger geword na jou tyd, Gloudina?

> Maar sodra iemand
> daarteen beswaar maak, dan is dit skielik "verdagmakery." Jy het
> jou lewe op hierdie nuusgroep begin met beskrywings van hoe lui
> en onontwikkeld die swart inwoners van SA is. Snaaks hoe jy elke
> keer baie vinnig bykom as daar iets negatiefs oor hulle gepraat word.
>

Dis waar. Maar ek wil graag weet watter bydraes, in die die hele
onderwerp van voorvadergeeste, jy beskou as "negatief"? En watter van
hierdie "negatiewe" bydraes is deur Johan gemaak soos jy hierbo beweer?

>> Kom af aarde toe en bespreek die sake met 'n mens op ordentlike vlak, nie so uit
>> die hoogte nie - die mishoop waarop jy staan is baie onvas...
>
> Nee, Johan, die fondament waarop ek staan is baie vas. Meeste van daardiefondament
> kom uit die Christelike bybel uit.
>

Hmmmm.... Vas, ja.

Onwrikbaar in jou vooroordele.

>> Nee Gloudina, wees maar verbaas, want ek glo dit nie.
>
> Wel ek sien uit na die bespreking van hierdie punt.

Ek is verbaas dat Johan nie glo dat hy sy voorvaders in die hiernamaals
weer sal sien nie. Gedagtig daaraan dat Christene van alle soorte
rondom die wêreld daagliks bely dat hulle glo in "die opstanding van
die vlees".

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Voorvaders [boodskap #25864 is 'n antwoord op boodskap #25856] Vr, 03 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Johan wrote:

> Die moeilikheid is net in jou kop en nie hier by 'n doodgewone bespreking nie.

So Johan kan maar voortgaan met sy "doodgewone" bespreking vanvoorvadergeeste (wat
eintlik 'n beswaddering is van die mores en die
gewoontes van die swart inwoners van SA). Maar sodra iemand
daarteen beswaar maak, dan is dit skielik "verdagmakery." Jy het
jou lewe op hierdie nuusgroep begin met beskrywings van hoe lui
en onontwikkeld die swart inwoners van SA is. Snaaks hoe jy elke
keer baie vinnig bykom as daar iets negatiefs oor hulle gepraat word.

> Kom af aarde toe en bespreek die sake met 'n mens op ordentlike vlak, nie so uit
> die hoogte nie - die mishoop waarop jy staan is baie onvas...

Nee, Johan, die fondament waarop ek staan is baie vas. Meeste van daardiefondament
kom uit die Christelike bybel uit.

> Nee Gloudina, wees maar verbaas, want ek glo dit nie.

Wel ek sien uit na die bespreking van hierdie punt.

Gloudina
Re: Voorvaders [boodskap #25865 is 'n antwoord op boodskap #25856] Vr, 03 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 03 Sep 1999 16:32:55 GMT, @sympatico.ca wrote:

|Johan wrote:
|
|> Die moeilikheid is net in jou kop en nie hier by 'n doodgewone bespreking nie.
|
|So Johan kan maar voortgaan met sy "doodgewone" bespreking vanvoorvadergeeste (wat
|eintlik 'n beswaddering is van die mores en die
|gewoontes van die swart inwoners van SA). Maar sodra iemand
|daarteen beswaar maak, dan is dit skielik "verdagmakery."

JY het in stede van die punt te bespreek, veel te sê gehad oor my opinie en die
kleur daarvan en wat ek weet of nie weet nie. Hou jou eerder by die bespreking
(wat jy nou al weer nie doen nie). Ek raak moeg daarvan om voortdurend vir jou
te moet uitwys waar jy persoonlike opmerkings maak in stede van om op die punt
onder bespreking te fokus.

| Jy het
|jou lewe op hierdie nuusgroep begin met beskrywings van hoe lui
|en onontwikkeld die swart inwoners van SA is. Snaaks hoe jy elke
|keer baie vinnig bykom as daar iets negatiefs oor hulle gepraat word.
|
Die negatiwiteit sit in jou kop - hier is in hierdie bespreking oor voorvader
geeste nog niks negatief teenoor swartes gesê nie. Gaan lees maar weer mooi....
Re: Voorvaders [boodskap #25875 is 'n antwoord op boodskap #25856] Sa, 04 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 03 Sep 1999 22:06:12 GMT, @sympatico.ca wrote:
|
|So nou glo jy "daarin."

Waarin?????

|  'n Halfdag gelede het jy nie daarin geglo nie.

Waarin nie??????

|Nou klink
|dit egter vir my of jy dink die voorvadergeeste wel available
|sal wees,

...ek vermoed ons sal maar almal daar wees, hoe available ons sal
wees, weet ek nou gladnie....

|maar dat jy nie dink dis belangrik om "reunie"  te hou nie.

Nee man, LEES MOOI!  Kry vir jou 'n nuwe bril of maak joune net weer
vir 'n slag skoon.
Ek dink nie ons sal na die dood bekommer of ons mekaar herken of nie.
Ek "dink" juis nie nou iets hieroor nie - ek het 'n oop agenda oor wat
dan gaan kom of wat ons dan sal ervaar.

|The plot thickens. Ek sien uit na die volgende hoofstuk van die gospel
|according to Johan.

Nee, hoe dan nou, ou tante!  Dis nie eers volmaan nie en jy yl sleg!!
Gaan lees weer mooi alles, want ek weet ek het myself nog nerens hier
weerspreek nie.  Dis defnitief hierdie keer jy wat nie die draad van
die gesprek mooi volg nie.

Hou op met jou verdraaing en interpretasie van wat ek sê - gee ons
eerder jou eie weergawe, anders is jy weereens net besig met
verdagmaking.  (Dis nou wanneer jy so knaend vir almal wil vertel hoe
sleg 'n ander ou is omdat hy dan kwansuis sus of so dink, en hierdie
interpretasies van jou is telkemale hopeloos van die spoor af.)

Wys ons eerder jy is nie 'n ruggraatlose en opinielose
moeilikheidsoeker nie - vertelk ons jou EIE opinie en redenasies oor
sake en vergeet om 'n ander se redenasies te verskeef om jou eie swak
redenasie vermoë te verbloem.    Volg eerder Leswin se raad en slyp
jou EIE redenasies en redenasie vermoëns.
Re: Voorvaders [boodskap #25964 is 'n antwoord op boodskap #25856] Di, 07 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Johan wrote:

> Jy het nou nog nie geantwoord nie, Gloudina. Kan jy soos gewoonlik nie sinvol
> antwoord nie, of verkies jy maar net om die plasings te ignoreer as jy dal
> agterkom jy het droog gemaak?
>
> |Ek dink nie ons sal na die dood bekommer of ons mekaar herken of nie.
> Ek "dink" juis nie nou iets hieroor nie - ek het 'n oop agenda oor wat
> dan gaan kom of wat ons dan sal ervaar.
>
> |The plot thickens. Ek sien uit na die volgende hoofstuk van die gospel
> |according to Johan.
>
> Wys ons eerder jy is nie 'n ruggraatlose en opinielose
> moeilikheidsoeker nie - vertelk ons jou EIE opinie en redenasies

Ek gee altyd my eie opinies, ook van wat jy skryf.Oor wat na die "dood" gaan
"gebeur," daaroor bekommer ek my nie.
Om die waarheid te sê, ek hou van waar dit in die bybel sê:
"dood waar is jou angel?" Alleen materialistiese egosentriese gods-
dienspraktiseerders het so 'n probleem.
Ek is egter ook geamuseer deur die hoekie waarin jy jouself geskilder
het toe jy gesê het jy glo nie dat jy jou ouers "eendag" weer "sal
sien" nie, en toe betig Leendert vir jou en dui aan dat jy as NG Kerk
lidmaat in SA altyd die opstanding van die vlees bely het. Hoe verklaar
jy die verskil tussen jou en Leendert?

Gloudina
Re: Voorvaders [boodskap #25965 is 'n antwoord op boodskap #25856] Di, 07 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 07 Sep 1999 14:44:03 GMT, @sympatico.ca wrote:
|
|Ek gee altyd my eie opinies, ook van wat jy skryf.Oor wat na die "dood" gaan
|"gebeur," daaroor bekommer ek my nie.
|Om die waarheid te sê, ek hou van waar dit in die bybel sê:
|"dood waar is jou angel?" Alleen materialistiese egosentriese gods-
|dienspraktiseerders het so 'n probleem.
|Ek is egter ook geamuseer deur die hoekie waarin jy jouself geskilder
|het toe jy gesê het jy glo nie dat jy jou ouers "eendag" weer "sal
|sien" nie, en toe betig Leendert vir jou en dui aan dat jy as NG Kerk
|lidmaat in SA altyd die opstanding van die vlees bely het. Hoe verklaar
|jy die verskil tussen jou en Leendert?
|
Ek haal weer vir jou aan - lees dit mooi noukeurig:

|"|Ek is verbaas dat Johan nie glo dat hy sy voorvaders in die hiernamaals
|weer sal sien nie. Gedagtig daaraan dat Christene van alle soorte
|rondom die wêreld daagliks bely dat hulle glo in "die opstanding van
|die vlees".
|
"Ek glo ook daarin, maar ek is nie noodwendig oortuig dat ons mekaar wel gaan
herken of nie herken nie. En ek dink nie op daardie stadium gaan dit vir ons
belangrik wees om reunie te hou nie."

Net omdat ek die opstanding van die vlees belei, beteken nie ek dink ons gaan
mekaar almal raaksien of herken nie.

Ek steun ook jou punt dat dit nie iets is waaroor ek myself bekommer nie.

Toe geen vasgeverfde hoekie nie.....
Re: Voorvaders [boodskap #25966 is 'n antwoord op boodskap #25856] Di, 07 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Jy het nou nog nie geantwoord nie, Gloudina.  Kan jy soos gewoonlik nie sinvol
antwoord nie, of verkies jy maar net om die plasings te ignoreer as jy dal
agterkom jy het droog gemaak?

On Fri, 03 Sep 1999 22:06:12 GMT, @sympatico.ca wrote:
|
|So nou glo jy "daarin."

Waarin?????

|  'n Halfdag gelede het jy nie daarin geglo nie.

Waarin nie??????

|Nou klink
|dit egter vir my of jy dink die voorvadergeeste wel available
|sal wees,

...ek vermoed ons sal maar almal daar wees, hoe available ons sal
wees, weet ek nou gladnie....

|maar dat jy nie dink dis belangrik om "reunie"  te hou nie.

Nee man, LEES MOOI!  Kry vir jou 'n nuwe bril of maak joune net weer
vir 'n slag skoon.
Ek dink nie ons sal na die dood bekommer of ons mekaar herken of nie.
Ek "dink" juis nie nou iets hieroor nie - ek het 'n oop agenda oor wat
dan gaan kom of wat ons dan sal ervaar.

|The plot thickens. Ek sien uit na die volgende hoofstuk van die gospel
|according to Johan.

Nee, hoe dan nou, ou tante!  Dis nie eers volmaan nie en jy yl sleg!!
Gaan lees weer mooi alles, want ek weet ek het myself nog nerens hier
weerspreek nie.  Dis defnitief hierdie keer jy wat nie die draad van
die gesprek mooi volg nie.

Hou op met jou verdraaing en interpretasie van wat ek sê - gee ons
eerder jou eie weergawe, anders is jy weereens net besig met
verdagmaking.  (Dis nou wanneer jy so knaend vir almal wil vertel hoe
sleg 'n ander ou is omdat hy dan kwansuis sus of so dink, en hierdie
interpretasies van jou is telkemale hopeloos van die spoor af.)

Wys ons eerder jy is nie 'n ruggraatlose en opinielose
moeilikheidsoeker nie - vertelk ons jou EIE opinie en redenasies oor
sake en vergeet om 'n ander se redenasies te verskeef om jou eie swak
redenasie vermoë te verbloem.    Volg eerder Leswin se raad en slyp
jou EIE redenasies en redenasie vermoëns.
Re: Voorvaders [boodskap #25995 is 'n antwoord op boodskap #25856] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote in message
...
> Johan wrote:
>
>> Jy het nou nog nie geantwoord nie, Gloudina. Kan jy soos >>
>> Wys ons eerder jy is nie 'n ruggraatlose en opinielose
>> moeilikheidsoeker nie - vertelk ons jou EIE opinie en redenasies

[.....]

> Ek is egter ook geamuseer deur die hoekie waarin jy jouself geskilder
> het toe jy gesê het jy glo nie dat jy jou ouers "eendag" weer "sal
> sien" nie, en toe betig Leendert vir jou en dui aan dat jy as NG Kerk
> lidmaat in SA altyd die opstanding van die vlees bely het. Hoe verklaar
> jy die verskil tussen jou en Leendert?
>
> Gloudina

Ruggraatlose moeilikheidmaker!

(Een aspek van die vryheid van gewete, Gloudina, is dat die individu die reg
het om te kies watter teenstrydighede hy in sy kognitiewe struktuur wil
huisves. Jy het ook daardie reg. Wat jy nié het nie, is die reg om hulle op
ander mense af te dwing.)
Re: Voorvaders [boodskap #25997 is 'n antwoord op boodskap #25856] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:37D52513.B5AE186D@sympatico.ca...

> Ek gee altyd my eie opinies, ook van wat jy skryf.Oor wat na die "dood" gaan
> "gebeur," daaroor bekommer ek my nie.
> Om die waarheid te sê, ek hou van waar dit in die bybel sê:
> "dood waar is jou angel?" Alleen materialistiese egosentriese gods-
> dienspraktiseerders het so 'n probleem.

Nee,
Ek dink jy moet liewer in Engels skryf. Jy en die Afrikaans kom nie goed klaar
nie. Ek het die stuk drie keer gelees en elke keer kom ek to die slotsom dat:
1) jy hou baie van die "gedeelte waar dit in die bybel sê: "dood waar is jou
angel?
2) jy is nie bang om dood te gaan nie
3) die persone wat hou van of glo in punt 1 bo is "materialistiese
egosentriese godsdienspraktiseerders"
4) jy glo of hou van punt 1) hierbo.

Ek sien net die punt in wat jy jouself so will verneder nie. Wat rook jy?

Ernest
Re: Voorvaders [boodskap #25999 is 'n antwoord op boodskap #25856] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

>> "Ek glo ook daarin, maar ek is nie noodwendig oortuig dat ons mekaar wel gaan
>> herken of nie herken nie. En ek dink nie op daardie stadium gaan dit vir ons
>> belangrik wees om reunie te hou nie."
>>
>> Net omdat ek die opstanding van die vlees belei, beteken nie ek dink ons gaan
>> mekaar almal raaksien of herken nie.
>
> Die Bybel spreek tog die kwesie aan. Gaan lees maar weer Gloudina, jy is
> dan glo so 'n Bybel kenner?

Ou Lou, ek weet wat in die Bybel staan. Ek weet ook wat 'n hele klompeksegetiese
uitleggings daaroor is. Die vraag is: wat verstaan Johan daaroor,
en wat verstaan jy daaroor. Vertel my hoe interpreteer jy die "opstanding
van die vlees."

Gloudina
Re: Voorvaders [boodskap #26000 is 'n antwoord op boodskap #25856] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johan wrote:
>
> On Tue, 07 Sep 1999 14:44:03 GMT, @sympatico.ca wrote:
> |
> |"|Ek is verbaas dat Johan nie glo dat hy sy voorvaders in die hiernamaals
> |weer sal sien nie. Gedagtig daaraan dat Christene van alle soorte
> |rondom die wêreld daagliks bely dat hulle glo in "die opstanding van
> |die vlees".
> |
> "Ek glo ook daarin, maar ek is nie noodwendig oortuig dat ons mekaar wel gaan
> herken of nie herken nie. En ek dink nie op daardie stadium gaan dit vir ons
> belangrik wees om reunie te hou nie."
>
> Net omdat ek die opstanding van die vlees belei, beteken nie ek dink ons gaan
> mekaar almal raaksien of herken nie.

Die Bybel spreek tog die kwesie aan. Gaan lees maar weer Gloudina, jy is
dan glo so 'n Bybel kenner?
Re: Voorvaders [boodskap #26001 is 'n antwoord op boodskap #25856] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Ernest wrote:

> Ek dink jy moet liewer in Engels skryf. Jy en die Afrikaans kom nie goed klaar
> nie. Ek het die stuk drie keer gelees en elke keer kom ek to die slotsom dat:
> 1) jy hou baie van die "gedeelte waar dit in die bybel sê: "dood waar is jou
> angel?
> 2) jy is nie bang om dood te gaan nie
> 3) die persone wat hou van of glo in punt 1 bo is "materialistiese
> egosentriese godsdienspraktiseerders"
> 4) jy glo of hou van punt 1) hierbo.
>
> Ek sien net die punt in wat jy jouself so will verneder nie. Wat rook jy?
>
> Ernest

Nee, Ernest, ek dink dis jy wat nie kan volg as mens ordentlike Afrikaanspraat
nie. Net materialistiese ego-sentriese godsdienspraktiseerders
maak 'n bid deal van die proses van doodgaan. Die bybel verklaar
"dood, waar is jou angel?" Wat is jou opinies oor hierdie dinge?

Gloudina
Re: Voorvaders [boodskap #26044 is 'n antwoord op boodskap #25856] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> lou wrote:
>
>>> "Ek glo ook daarin, maar ek is nie noodwendig oortuig dat ons mekaar wel gaan
>>> herken of nie herken nie. En ek dink nie op daardie stadium gaan dit vir ons
>>> belangrik wees om reunie te hou nie."
>>>
>>> Net omdat ek die opstanding van die vlees belei, beteken nie ek dink ons gaan
>>> mekaar almal raaksien of herken nie.
>>
>> Die Bybel spreek tog die kwesie aan. Gaan lees maar weer Gloudina, jy is
>> dan glo so 'n Bybel kenner?
>
> Ou Lou, ek weet wat in die Bybel staan. Ek weet ook wat 'n hele klompeksegetiese
> uitleggings daaroor is. Die vraag is: wat verstaan Johan daaroor,
> en wat verstaan jy daaroor. Vertel my hoe interpreteer jy die "opstanding
> van die vlees."
>

Nou vertel ons wat jy daarvan verstaan Gloudina. Want uit jou vorige pos
blyk dit dat jy nie weet wat die Bybel daaroor sê nie. So vir huiswerk
gaan lees die nuwe Testament tot jy die uitleg oor wat sal gebeur as 'n
man doodgaan en sy weduwee weer trou kry.

Al weer gelieg dat jy die Bybel nou so goed sou ken hmmm!
Re: Voorvaders [boodskap #26047 is 'n antwoord op boodskap #25856] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jy het nou die deel uitgehaal wat jy geskryf het. Lees dit weer. Dit mag wees
wat jy bedoel het. Maar nie geskryf het nie.

skryf in boodskap news:37D6ACB8.76252DCB@sympatico.ca...

> Nee, Ernest, ek dink dis jy wat nie kan volg as mens ordentlike
Afrikaanspraat

Dit is moontlik, siende dat my huistaal Engels is. Maar, lees weer wat jy
geskryf het.

Groet
Ernest.
Re: Voorvaders [boodskap #26049 is 'n antwoord op boodskap #25856] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

>> Ou Lou, ek weet wat in die Bybel staan. Ek weet ook wat 'n hele klompeksegetiese
>> uitleggings daaroor is. Die vraag is: wat verstaan Johan daaroor,
>> en wat verstaan jy daaroor. Vertel my hoe interpreteer jy die "opstanding
>> van die vlees."
>>
>
> Nou vertel ons wat jy daarvan verstaan Gloudina. Want uit jou vorige pos
> blyk dit dat jy nie weet wat die Bybel daaroor sê nie. So vir huiswerk
> gaan lees die nuwe Testament tot jy die uitleg oor wat sal gebeur as 'n
> man doodgaan en sy weduwee weer trou kry.
>
>

Nee, ou Lou, die "opstanding van die vlees" het niks te doen met die manwat doodgaan en
sy weduwee trou weer nie. Ha ha ha. Ek dink ons moet
vir Leendert vra om vir jou en Johan die "opstanding van die vlees" te
verduidelik. Dis hy wat Johan daaraan herinner het dat dit dit is wat hy
sy hele lewe bely het toe hy nog lid was van die NG Kerk.

Gloudina
Re: Voorvaders [boodskap #26104 is 'n antwoord op boodskap #25856] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

> Gaan lees Matteus 20 oor die Saduseers se vraag aan Jesus insake die
> sewe broers wat een na die ander met dieselfde vrou trou. Jesus
> verduidelik onder andere daar die opstanding van die vlees.
>
> Somtyds Gloudina voel ek skuldig as ek vir jou lag. Iets oor die armes
> van gees ...

Nou, ou Lou, ek kry niks oor die Sadduseers se vraag aan Christusin Matteus 20 nie, maar wel
in Mattheus 22. Watter vertaling gebruik
jy? Dit is interessant om op te merk dat die Sadduseers nie glo aan
die opstanding van die vlees nie. Kan jy vir my verder verduidelik
van die "opstanding van die vlees" - wat jy daaronder verstaan.

Gloudina
Re: Voorvaders [boodskap #26111 is 'n antwoord op boodskap #25856] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
lou wrote:
>
> @sympatico.ca wrote:
>>
>> lou wrote:
>>
>>>> Ou Lou, ek weet wat in die Bybel staan. Ek weet ook wat 'n hele klompeksegetiese
>>>> uitleggings daaroor is. Die vraag is: wat verstaan Johan daaroor,
>>>> en wat verstaan jy daaroor. Vertel my hoe interpreteer jy die "opstanding
>>>> van die vlees."
>>>>
>>>
>>> Nou vertel ons wat jy daarvan verstaan Gloudina. Want uit jou vorige pos
>>> blyk dit dat jy nie weet wat die Bybel daaroor sê nie. So vir huiswerk
>>> gaan lees die nuwe Testament tot jy die uitleg oor wat sal gebeur as 'n
>>> man doodgaan en sy weduwee weer trou kry.
>>>
>>>
>>
>> Nee, ou Lou, die "opstanding van die vlees" het niks te doen met die manwat doodgaan en
>> sy weduwee trou weer nie. Ha ha ha. Ek dink ons moet
>> vir Leendert vra om vir jou en Johan die "opstanding van die vlees" te
>> verduidelik. Dis hy wat Johan daaraan herinner het dat dit dit is wat hy
>> sy hele lewe bely het toe hy nog lid was van die NG Kerk.
>>
>> Gloudina
>
> Gaan lees Matteus 20 oor die Saduseers se vraag aan Jesus insake die
> sewe broers wat een na die ander met dieselfde vrou trou. Jesus
> verduidelik onder andere daar die opstanding van die vlees.
>
> Somtyds Gloudina voel ek skuldig as ek vir jou lag. Iets oor die armes
> van gees ...

O ja ek het vergeet. Lekker gelieg oor jou uitgebreide kennis van die
Bybel ne?? Sondagskool ook gegee verstaan ek - seker daar ook gefire, of
lieg jy daaroor ook?
Re: Voorvaders [boodskap #26115 is 'n antwoord op boodskap #25856] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

> O ja ek het vergeet. Lekker gelieg oor jou uitgebreide kennis van die
> Bybel ne?? Sondagskool ook gegee verstaan ek - seker daar ook gefire, of
> lieg jy daaroor ook?

Lou, in SA was ek nooit offisieel sondagskoolonderwyseres nie. Soos dit indaardie dae die
gewoonte was, kon jy nie katkiseer en aangeneem word tensy
jy sestien was nie. Ek het eers in September van my Matriekjaar sestien geword.
Dus moes ek maar Sondagskool toe gaan, tot in Matriek. So as ek by die
Sondagskool aankom, dan sit hulle my maar in 'n klas as onderwyseres.

Hier in Kanada het ek egter vir 'n ruk sondagskool gegee.

Gloudina
Re: Voorvaders [boodskap #26118 is 'n antwoord op boodskap #25856] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> lou wrote:
>
>>> Ou Lou, ek weet wat in die Bybel staan. Ek weet ook wat 'n hele klompeksegetiese
>>> uitleggings daaroor is. Die vraag is: wat verstaan Johan daaroor,
>>> en wat verstaan jy daaroor. Vertel my hoe interpreteer jy die "opstanding
>>> van die vlees."
>>>
>>
>> Nou vertel ons wat jy daarvan verstaan Gloudina. Want uit jou vorige pos
>> blyk dit dat jy nie weet wat die Bybel daaroor sê nie. So vir huiswerk
>> gaan lees die nuwe Testament tot jy die uitleg oor wat sal gebeur as 'n
>> man doodgaan en sy weduwee weer trou kry.
>>
>
> Nee, ou Lou, die "opstanding van die vlees" het niks te doen met die manwat doodgaan en
> sy weduwee trou weer nie. Ha ha ha. Ek dink ons moet
> vir Leendert vra om vir jou en Johan die "opstanding van die vlees" te
> verduidelik. Dis hy wat Johan daaraan herinner het dat dit dit is wat hy
> sy hele lewe bely het toe hy nog lid was van die NG Kerk.
>
> Gloudina

Gaan lees Matteus 20 oor die Saduseers se vraag aan Jesus insake die
sewe broers wat een na die ander met dieselfde vrou trou. Jesus
verduidelik onder andere daar die opstanding van die vlees.

Somtyds Gloudina voel ek skuldig as ek vir jou lag. Iets oor die armes
van gees ...
Re: Voorvaders [boodskap #26230 is 'n antwoord op boodskap #25856] Ma, 13 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

> Vertel jy nou vir my waarvoor jy ge Ha Ha Ha het?

Ek he gehaha omdat jy nie eens weet waar om te kyk oor die"opstanding van die vlees nie," behalwe
om aan te haal waar
hulle praat oor huweliksverhoudings na die dood. Ek haha
ook omdat jy bybelverwysings foutief aangee. Ek daag
jou uit om vir my die versies in die bybel te stuur waar
hulle oor "die opstanding van die vlees" praat.Daar is baie
beter goed om aan te haal.

Gloudina
Re: Voorvaders [boodskap #26233 is 'n antwoord op boodskap #25856] Ma, 13 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> lou wrote:
>
>> Gaan lees Matteus 20 oor die Saduseers se vraag aan Jesus insake die
>> sewe broers wat een na die ander met dieselfde vrou trou. Jesus
>> verduidelik onder andere daar die opstanding van die vlees.
>>
>> Somtyds Gloudina voel ek skuldig as ek vir jou lag. Iets oor die armes
>> van gees ...
>
> Nou, ou Lou, ek kry niks oor die Sadduseers se vraag aan Christusin Matteus 20 nie, maar wel
> in Mattheus 22. Watter vertaling gebruik
> jy? Dit is interessant om op te merk dat die Sadduseers nie glo aan
> die opstanding van die vlees nie. Kan jy vir my verder verduidelik
> van die "opstanding van die vlees" - wat jy daaronder verstaan.
>

Nie so maklik nie ou liegbek. Ek haal aan uit een van jou vorige pos:

>>>> >>>>>>>>>>>>>
> Nee, ou Lou, die "opstanding van die vlees" het niks te doen met die manwat doodgaan en
> sy weduwee trou weer nie. Ha ha ha. Ek dink ons moet
> vir Leendert vra om vir jou en Johan die "opstanding van die vlees" te
> verduidelik. Dis hy wat Johan daaraan herinner het dat dit dit is wat hy
> sy hele lewe bely het toe hy nog lid was van die NG Kerk.

Vertel jy nou vir my waarvoor jy ge Ha Ha Ha het?
Re: Voorvaders [boodskap #26234 is 'n antwoord op boodskap #25856] Ma, 13 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> lou wrote:
>
>> O ja ek het vergeet. Lekker gelieg oor jou uitgebreide kennis van die
>> Bybel ne?? Sondagskool ook gegee verstaan ek - seker daar ook gefire, of
>> lieg jy daaroor ook?
>
> Lou, in SA was ek nooit offisieel sondagskoolonderwyseres nie. Soos dit indaardie dae die
> gewoonte was, kon jy nie katkiseer en aangeneem word tensy
> jy sestien was nie. Ek het eers in September van my Matriekjaar sestien geword.
> Dus moes ek maar Sondagskool toe gaan, tot in Matriek. So as ek by die
> Sondagskool aankom, dan sit hulle my maar in 'n klas as onderwyseres.
>
> Hier in Kanada het ek egter vir 'n ruk sondagskool gegee.
>

Jy erken dus dat jy gelieg het Gloudina. Nog 'n leuen uit die mond van
die bobaas leuen verteller.
Re: Voorvaders [boodskap #26334 is 'n antwoord op boodskap #25856] Wo, 15 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> lou wrote:
>
>>> Ou Lou, ek weet wat in die Bybel staan. Ek weet ook wat 'n hele klompeksegetiese
>>> uitleggings daaroor is. Die vraag is: wat verstaan Johan daaroor,
>>> en wat verstaan jy daaroor. Vertel my hoe interpreteer jy die "opstanding
>>> van die vlees."
>>>
>>
>> Nou vertel ons wat jy daarvan verstaan Gloudina. Want uit jou vorige pos
>> blyk dit dat jy nie weet wat die Bybel daaroor sê nie. So vir huiswerk
>> gaan lees die nuwe Testament tot jy die uitleg oor wat sal gebeur as 'n
>> man doodgaan en sy weduwee weer trou kry.
>>
>
> Nee, ou Lou, die "opstanding van die vlees" het niks te doen met die manwat doodgaan en
> sy weduwee trou weer nie. Ha ha ha. Ek dink ons moet
> vir Leendert vra om vir jou en Johan die "opstanding van die vlees" te
> verduidelik. Dis hy wat Johan daaraan herinner het dat dit dit is wat hy
> sy hele lewe bely het toe hy nog lid was van die NG Kerk.
>
> Gloudina

Net vir jou Gloudina om te wys hoe jy jou naam alweer pôpô maak en ek
sit dit vir jou hier in Ingels want lyk my jy sukkel met die afrikaans:

MAT 22:29 Jesus answered and said unto them, Ye do err, not knowing the
scriptures, nor the power of God.
MAT 22:30 For in the resurrection they neither marry, nor are given in
marriage, but are as the angels of God in heaven.
MAT 22:31 But as touching the resurrection of the dead, have ye not read
that which was spoken unto you by God, saying,
MAT 22:32 I am the God of Abraham, and the God of Isaac, and the God of
Jacob? God is not the God of the dead, but of the living.
MAT 22:33 And when the multitude heard this, they were astonished at
his doctrine.
Re: Voorvaders [boodskap #26335 is 'n antwoord op boodskap #25856] Wo, 15 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

> @sympatico.ca wrote:
>
> Maar hier is nog 'n paar versies:
>
> LUK 20:36 Neither can they die any more: for they are equal unto the
> angels; and are the children of God, being the children of the
> resurrection.
>

Hoekom haal jy in Engels aan. Het jy nie 'n Afrikaanse
bybel nie?

Gloudina
Re: Voorvaders [boodskap #26336 is 'n antwoord op boodskap #25856] Wo, 15 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 15 Sep 1999 16:30:12 GMT, @sympatico.ca wrote:

|lou wrote:
|
|> @sympatico.ca wrote:
|>
|> Maar hier is nog 'n paar versies:
|>
|> LUK 20:36 Neither can they die any more: for they are equal unto the
|> angels; and are the children of God, being the children of the
|> resurrection.
|>
|
|Hoekom haal jy in Engels aan. Het jy nie 'n Afrikaanse
|bybel nie?
|
|Gloudina
|
Weereens word die plasing gekritiseer en word die redenasie nie verder gevoer
nie...
Kan jy nie, Gloudina??
Re: Voorvaders [boodskap #26339 is 'n antwoord op boodskap #25856] Wo, 15 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> lou wrote:
>
>> Vertel jy nou vir my waarvoor jy ge Ha Ha Ha het?
>
> Ek he gehaha omdat jy nie eens weet waar om te kyk oor die"opstanding van die vlees nie," behalwe
> om aan te haal waar
> hulle praat oor huweliksverhoudings na die dood. Ek haha
> ook omdat jy bybelverwysings foutief aangee. Ek daag
> jou uit om vir my die versies in die bybel te stuur waar
> hulle oor "die opstanding van die vlees" praat.Daar is baie
> beter goed om aan te haal.
>
> Gloudina

Wie is jy om my te vra om bewyse te bring? Jy wat leuens vertel maar
nooit die bewyse kan bring nie? Het jy nog 'n Afrikaanse Bybel?

Maar kom ons stel dit so - Jesus het opgestaan uit die dood, opgevaar na
die hemel en sit aan die regter hand van God vanwaar hy sal kom om te
oordeel die lewende en die wat reeds gesterf het.

Maar hier is nog 'n paar versies:

LUK 20:36  Neither can they die any more: for they are equal unto the
angels; and are the children of God, being the children of the
resurrection.

ACT 2:31  He seeing this before spake of the resurrection of Christ,
that his soul was not left in hell, neither his flesh did see
corruption.

ACT 4:2  Being grieved that they taught the people, and preached through
Jesus the resurrection from the dead.

ACT 17:32  And when they heard of the resurrection of the dead, some
mocked: and others said, We will hear thee again of this matter.

ACT 24:15  And have hope toward God, which they themselves also allow,
that there shall be a resurrection of the dead, both of the just and
unjust.

ACT 24:21  Except it be for this one voice, that I cried standing among
them, Touching the resurrection of the dead I am called in question by
you this day.

ROM 6:5  For if we have been planted together in the likeness of his
death, we shall be also in the likeness of his resurrection:

CO1 15:12  Now if Christ be preached that he rose from the dead, how say
some among you that there is no resurrection of the dead?

.... om maar net 'n paar te gee. Maar hoekom kyk jy nie self nie
http://bible.clnk.com/ gee jou 'n soek fasiliteit en
http://www.4thwatch.com/bible/readword.htm is 'n online kopie va die ST.
James bybel.
Re: Voorvaders [boodskap #26512 is 'n antwoord op boodskap #25856] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> lou wrote:
>
>> @sympatico.ca wrote:
>>
>> Maar hier is nog 'n paar versies:
>>
>> LUK 20:36 Neither can they die any more: for they are equal unto the
>> angels; and are the children of God, being the children of the
>> resurrection.
>>
>
> Hoekom haal jy in Engels aan. Het jy nie 'n Afrikaanse
> bybel nie?
>
> Gloudina

Hoekom Gloudina - kan jy nie Engels verstaan nie? Maar is daar nou
genoeg aanhalings vir jou of soek jy nog meer?

Ha Ha Ha jy nog steeds of besef jy dat jy al weer jou naam tottie gemaak
het?
Vorige onderwerp: siener van rensburg
Volgende onderwerp: Joan Hambidge oor Charl-Pierre Naude
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 04:39:32 MGT 2024