Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Landsreis gehad
Landsreis gehad [boodskap #26221] Ma, 13 September 1999 00:00 na volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek en vroulief vat gister die moutir en ry oorrie berg. Dis nou vanaf
Somerset Wes oor SirLowry'spas na Caledon.

Eerste stop bo-op Langhoogte anderkant Botrivier: Kyk die sneeubedekte koppe
van die berge by Vyeboom (Victoriapiek en Sneeupiek) en dan ook by
Villiersdorp se Blokkop! Te pragtig met die pasgeskeerde wit lammerooie wat
so lekker op die groen lande wei. Toe weet ek sommer, dis my k�tirs
hierdie!
Draai toe net voor Caledon af na Greyton toe. Net voor Greyton kry jy die
afdraaipad na Genadendal. Ingery tot by die kerk en die "ou" sentrum van
Genadendal. Prentjiemooi hierdie tyd van die jaar met al wat eikeboom is in
bot.
Foto's geneem, en na die mooi sang van die kerkgangers geluister, en net
daar besluit: Ons kom weer om hier saam met vreemde mense te kom kerkgaan.
(Ek kan die storie van die kerkklok bevestig. Dit staan daar op 'n
koperplaat wat aan die klok pilare aangebring is.)
Verder aangery en in Greyton gaan tee drink en snuffel in winkels van duur
tot allerhande "high class junk". Greyton het in die afgelope 20 jaar
ontpop as die kunstenaars mekka van die Kaap. Toe pak ons ons weer in, en
vat die grondpad al langs die Zonderendrivier af tot by Riviersonderend.
Vrou is 'n Neethling van 'Sonderend'. Van geboorte, nie van karakter. Dit
wel minder maar wel...
Aangery tot by Stormsvlei en deur Trappieshoogtepas na Bonnievale,
Robertson. By Robbieson het ons weggedraai na McGregor. Net so 'n
kunssinnge dorpie geword. As die kraai nou sonder lawaaiwater sou vlieg,
dan is Greyton en McGregor so 20 Km vanmekaar af, maar daar is slegs 'n
staproete oor die berg. Greyton lê aan Caledon se kant van die
Baviaansberg, en McGregor aan Robertson se kant. Daar moes ons omdraai en
weer terug tot by Robertson. Een van die plekke waar jy moet omdraai om
verder te kan gaan. By Robertson die Agterkliphoogte-pad gevat, en
uitgedraai by Le Chasseur, en weer uitgedraai by Scherpenheuvel. Lekker
grondpad wat vir 15 km geen opstalle of plase aan weerskante van die pad het
nie. Regte 'worcesterkarroo' veld, met mooi vygies, en allerhande vetplante
wat nou in blom is. Rustig 'n boeretrosie gesluk langs die pad met net
stilte rondom jou. Die gekwetter van suikerbekkies en ander voëltjies was
terapie vir die siel.
Daarvandaan koers gekry deur Villiersdorp waar die familie nie tuis was nie.
By Villiersdorp is die Theewaterskloofdam wat in die Zonderendrivier gebou
is. Oor Franschhoekpas, deur Pniël en Helshoogtepas gery to by Sommerset
Wes. So om en by 400 km, en was dit lekker en mooi!

Terloops, die Zonderend rivier is sonder end. Hy mond nie in die see uit
nie, maar loop in die Breërivier naby Swellendam.

Genoeg geklets. Ander wil dalk weer vervolg, piepie, waterafslaan, urineer
of water passeer, of wat ookal!
Re: Landsreis gehad [boodskap #26222 is 'n antwoord op boodskap #26221] Ma, 13 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek raak nou deurmekaar met die de Wets, is julle twee familie,
Thys en Francois? . En so terloops, ek ken daai wereld so
goed,
is jy nie dalk familie van Danie de Wet nie, hy is mos die geus
van
Gobbertson! En waar is Riviersonderent se einde, is dit
dieselfde
as ZOnderent rivier?

Pat

?

Francois de Wet wrote in article
...
> Bly om te sien iemand geniet die wereld, ek was lank laas daar, maar het
> baie herhinneringe van my kinderdae in die
> Klein-Karoo....Robertson,Bonnevale,Ashton,Worcester etc.
>
> Francois de Wet
>
> Thys de Wet wrote in message
...
>> Ek en vroulief vat gister die moutir en ry oorrie berg. Dis nou vanaf
>> Somerset Wes oor SirLowry'spas na Caledon.
>>
>> Eerste stop bo-op Langhoogte anderkant Botrivier: Kyk die
sneeubedekte
> koppe
>> van die berge by Vyeboom (Victoriapiek en Sneeupiek) en dan ook by
>> Villiersdorp se Blokkop! Te pragtig met die pasgeskeerde wit
lammerooie
> wat
>> so lekker op die groen lande wei. Toe weet ek sommer, dis my kôtirs
>> hierdie!
>> Draai toe net voor Caledon af na Greyton toe. Net voor Greyton kry jy die
>> afdraaipad na Genadendal. Ingery tot by die kerk en die "ou" sentrum van
>> Genadendal. Prentjiemooi hierdie tyd van die jaar met al wat
eikeboom is
> in
>> bot.
>> Foto's geneem, en na die mooi sang van die kerkgangers geluister, en net
>> daar besluit: Ons kom weer om hier saam met vreemde mense te kom kerkgaan.
>> (Ek kan die storie van die kerkklok bevestig. Dit staan daar op 'n
>> koperplaat wat aan die klok pilare aangebring is.)
>> Verder aangery en in Greyton gaan tee drink en snuffel in winkels van duur
>> tot allerhande "high class junk". Greyton het in die afgelope 20 jaar
>> ontpop as die kunstenaars mekka van die Kaap. Toe pak ons ons weer in, en
>> vat die grondpad al langs die Zonderendrivier af tot by Riviersonderend.
>> Vrou is 'n Neethling van 'Sonderend'. Van geboorte, nie van karakter. Dit
>> wel minder maar wel...
>> Aangery tot by Stormsvlei en deur Trappieshoogtepas na Bonnievale,
>> Robertson. By Robbieson het ons weggedraai na McGregor. Net so 'n
>> kunssinnge dorpie geword. As die kraai nou sonder lawaaiwater sou vlieg,
>> dan is Greyton en McGregor so 20 Km vanmekaar af, maar daar is slegs 'n
>> staproete oor die berg. Greyton lê aan Caledon se kant van die
>> Baviaansberg, en McGregor aan Robertson se kant. Daar moes ons omdraai en
>> weer terug tot by Robertson. Een van die plekke waar jy moet omdraai om
>> verder te kan gaan. By Robertson die Agterkliphoogte-pad gevat, en
>> uitgedraai by Le Chasseur, en weer uitgedraai by Scherpenheuvel. Lekker
>> grondpad wat vir 15 km geen opstalle of plase aan weerskante
van die pad
> het
>> nie. Regte 'worcesterkarroo' veld, met mooi vygies, en
allerhande
> vetplante
>> wat nou in blom is. Rustig 'n boeretrosie gesluk langs die pad met net
>> stilte rondom jou. Die gekwetter van suikerbekkies en ander voëltjies was
>> terapie vir die siel.
>> Daarvandaan koers gekry deur Villiersdorp waar die familie
nie tuis was
> nie.
>> By Villiersdorp is die Theewaterskloofdam wat in die Zonderendrivier gebou
>> is. Oor Franschhoekpas, deur Pniël en Helshoogtepas gery to by Sommerset
>> Wes. So om en by 400 km, en was dit lekker en mooi!
>>
>> Terloops, die Zonderend rivier is sonder end. Hy mond nie in die see uit
>> nie, maar loop in die Breërivier naby Swellendam.
>>
>> Genoeg geklets. Ander wil dalk weer vervolg, piepie, waterafslaan, urineer
>> of water passeer, of wat ookal!
>>
>
Re: Landsreis gehad [boodskap #26223 is 'n antwoord op boodskap #26221] Ma, 13 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Thys de Wet skryf in boodskap news:7riov2$h47$1@news.adamastor.ac.za...
> Ek en vroulief vat gister die moutir en ry oorrie berg. Dis nou vanaf
> Somerset Wes oor SirLowry'spas na Caledon.

Thys

Bly jy in Somerset? Ek het in 'n vorige lewe daar gebly - in
Heldervue.

Groete
Bees
Calgary Kanada.
Re: Landsreis gehad [boodskap #26224 is 'n antwoord op boodskap #26221] Ma, 13 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Bly om te sien iemand geniet die wereld, ek was lank laas daar, maar het
baie herhinneringe van my kinderdae in die
Klein-Karoo....Robertson,Bonnevale,Ashton,Worcester etc.

Francois de Wet

Thys de Wet wrote in message ...
> Ek en vroulief vat gister die moutir en ry oorrie berg. Dis nou vanaf
> Somerset Wes oor SirLowry'spas na Caledon.
>
> Eerste stop bo-op Langhoogte anderkant Botrivier: Kyk die sneeubedekte koppe
> van die berge by Vyeboom (Victoriapiek en Sneeupiek) en dan ook by
> Villiersdorp se Blokkop! Te pragtig met die pasgeskeerde wit lammerooie wat
> so lekker op die groen lande wei. Toe weet ek sommer, dis my k�tirs
> hierdie!
> Draai toe net voor Caledon af na Greyton toe. Net voor Greyton kry jy die
> afdraaipad na Genadendal. Ingery tot by die kerk en die "ou" sentrum van
> Genadendal. Prentjiemooi hierdie tyd van die jaar met al wat eikeboom is in
> bot.
> Foto's geneem, en na die mooi sang van die kerkgangers geluister, en net
> daar besluit: Ons kom weer om hier saam met vreemde mense te kom kerkgaan.
> (Ek kan die storie van die kerkklok bevestig. Dit staan daar op 'n
> koperplaat wat aan die klok pilare aangebring is.)
> Verder aangery en in Greyton gaan tee drink en snuffel in winkels van duur
> tot allerhande "high class junk". Greyton het in die afgelope 20 jaar
> ontpop as die kunstenaars mekka van die Kaap. Toe pak ons ons weer in, en
> vat die grondpad al langs die Zonderendrivier af tot by Riviersonderend.
> Vrou is 'n Neethling van 'Sonderend'. Van geboorte, nie van karakter. Dit
> wel minder maar wel...
> Aangery tot by Stormsvlei en deur Trappieshoogtepas na Bonnievale,
> Robertson. By Robbieson het ons weggedraai na McGregor. Net so 'n
> kunssinnge dorpie geword. As die kraai nou sonder lawaaiwater sou vlieg,
> dan is Greyton en McGregor so 20 Km vanmekaar af, maar daar is slegs 'n
> staproete oor die berg. Greyton lê aan Caledon se kant van die
> Baviaansberg, en McGregor aan Robertson se kant. Daar moes ons omdraai en
> weer terug tot by Robertson. Een van die plekke waar jy moet omdraai om
> verder te kan gaan. By Robertson die Agterkliphoogte-pad gevat, en
> uitgedraai by Le Chasseur, en weer uitgedraai by Scherpenheuvel. Lekker
> grondpad wat vir 15 km geen opstalle of plase aan weerskante van die pad het
> nie. Regte 'worcesterkarroo' veld, met mooi vygies, en allerhande vetplante
> wat nou in blom is. Rustig 'n boeretrosie gesluk langs die pad met net
> stilte rondom jou. Die gekwetter van suikerbekkies en ander voëltjies was
> terapie vir die siel.
> Daarvandaan koers gekry deur Villiersdorp waar die familie nie tuis was nie.
> By Villiersdorp is die Theewaterskloofdam wat in die Zonderendrivier gebou
> is. Oor Franschhoekpas, deur Pniël en Helshoogtepas gery to by Sommerset
> Wes. So om en by 400 km, en was dit lekker en mooi!
>
> Terloops, die Zonderend rivier is sonder end. Hy mond nie in die see uit
> nie, maar loop in die Breërivier naby Swellendam.
>
> Genoeg geklets. Ander wil dalk weer vervolg, piepie, waterafslaan, urineer
> of water passeer, of wat ookal!
>
Re: Landsreis gehad [boodskap #26258 is 'n antwoord op boodskap #26221] Di, 14 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Die antwoorde is:

Nee, sover ek weet is onsnie familie nie. Ek ken wel 'n Francois de Wet wat
met 'n niggie van vroulief getroud is. hulle woon op Robertson, en hy's nie
in 'n stryd met binnelandse (deurmekaar)sake gemoeid nie.
En ek weet wie Danie de Wet is, maar noggie ontmoetie
Ja dit is die Zonderend wat nie 'n end het'ie.

PAT wrote in message ...
> Ek raak nou deurmekaar met die de Wets, is julle twee familie,
> Thys en Francois? . En so terloops, ek ken daai wereld so
> goed,
> is jy nie dalk familie van Danie de Wet nie, hy is mos die geus
> van
> Gobbertson! En waar is Riviersonderent se einde, is dit
> dieselfde
> as ZOnderent rivier?
>
> Pat
Re: Landsreis gehad [boodskap #26259 is 'n antwoord op boodskap #26221] Di, 14 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Ek raak nou deurmekaar met die de Wets, is julle twee familie,
> Thys en Francois? .

Ek weet nie, daar is nogal heelwat van ons in die Kaap. Daar is seker 'n
kans.

En so terloops, ek ken daai wereld so goed, is jy nie dalk familie van
Danie de Wet nie, hy is mos die geus >van >Gobbertson!

Jou uitspraak is goed ! Hy is blerrie ver langs familie......verder het ons
ook ingetrou onder die Erasmus' van Agterklip Hoogte, die Brink' van Ashton
en die Marais' van Bonnevale.

Sal eendag weer daar wil gaan bly.

En waar is Riviersonderent se einde, is dit
> dieselfde
> as ZOnderent rivier?
>
> Pat
>
Re: Landsreis gehad [boodskap #26429 is 'n antwoord op boodskap #26221] Sa, 18 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , @sympatico.ca
wrote:
> reisiger wrote:
>> Het op die Eiland 'n Gideonsbybel gelees
> Watter eiland, reisiger?
> Gloudina
>>
>>

Die Eiland in die Oranjerivier langs Upington. Met 'n
Swartman van Angola, 'n Moslem, daar gesels oor godsdiens.
Hy hou ook daarvan om ander lande te besoek. Het hom
aangeraai om Indië toe te gaan. In dieselfde gesprek
was 'n Kleurling (is dit die regte woord) van Upington in
die NG kerk. Interessant dat verskillende mense so kan
gesels.

Re: Landsreis gehad [boodskap #26430 is 'n antwoord op boodskap #26221] Sa, 18 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:
> In article , "Thys
> de
> Wet" wrote:
>> Ek en vroulief vat gister die moutir en ry oorrie
>> berg. Dis nou vanaf
>> Somerset Wes oor SirLowry'spas na Caledon.
>> Eerste stop bo-op Langhoogte anderkant Botrivier:
> Kyk
>> die sneeubedekte koppe
>> van die berge by Vyeboom (Victoriapiek en Sneeupiek)
>> en dan ook by
>> Villiersdorp se Blokkop! Te pragtig met die
>> pasgeskeerde wit lammerooie wat
>> so lekker op die groen lande wei. Toe weet ek
> sommer,
>> dis my k�tirs
>> hierdie!
>> Draai toe net voor Caledon af na Greyton toe. Net
>> voor Greyton kry jy die
>> afdraaipad na Genadendal. Ingery tot by die kerk en
>> die "ou" sentrum van
>> Genadendal. Prentjiemooi hierdie tyd van die jaar
> met
>> al wat eikeboom is in
>> bot.
>> Foto's geneem, en na die mooi sang van die
> kerkgangers
>> geluister, en net
>> daar besluit: Ons kom weer om hier saam met vreemde
>> mense te kom kerkgaan.
>> (Ek kan die storie van die kerkklok bevestig. Dit
>> staan daar op 'n
>> koperplaat wat aan die klok pilare aangebring is.)
>> Verder aangery en in Greyton gaan tee drink en
> snuffel
>> in winkels van duur
>> tot allerhande "high class junk". Greyton het in
> die
>> afgelope 20 jaar
>> ontpop as die kunstenaars mekka van die Kaap. Toe
> pak
>> ons ons weer in, en
>> vat die grondpad al langs die Zonderendrivier af tot
>> by Riviersonderend.
>> Vrou is 'n Neethling van 'Sonderend'. Van geboorte,
>> nie van karakter. Dit
>> wel minder maar wel...
>> Aangery tot by Stormsvlei en deur Trappieshoogtepas
> na
>> Bonnievale,
>> Robertson. By Robbieson het ons weggedraai na
>> McGregor. Net so 'n
>> kunssinnge dorpie geword. As die kraai nou sonder
>> lawaaiwater sou vlieg,
>> dan is Greyton en McGregor so 20 Km vanmekaar af,
> maar
>> daar is slegs 'n
>> staproete oor die berg. Greyton lê aan Caledon se
>> kant van die
>> Baviaansberg, en McGregor aan Robertson se kant.
> Daar
>> moes ons omdraai en
>> weer terug tot by Robertson. Een van die plekke
> waar
>> jy moet omdraai om
>> verder te kan gaan. By Robertson die
>> Agterkliphoogte-pad gevat, en
>> uitgedraai by Le Chasseur, en weer uitgedraai by
>> Scherpenheuvel. Lekker
>> grondpad wat vir 15 km geen opstalle of plase aan
>> weerskante van die pad het
>> nie. Regte 'worcesterkarroo' veld, met mooi vygies,
>> en allerhande vetplante
>> wat nou in blom is. Rustig 'n boeretrosie gesluk
>> langs die pad met net
>> stilte rondom jou. Die gekwetter van suikerbekkies
> en
>> ander voëltjies was
>> terapie vir die siel.
>> Daarvandaan koers gekry deur Villiersdorp waar die
>> familie nie tuis was nie.
>> By Villiersdorp is die Theewaterskloofdam wat in die
>> Zonderendrivier gebou
>> is. Oor Franschhoekpas, deur Pniël en Helshoogtepas
>> gery to by Sommerset
>> Wes. So om en by 400 km, en was dit lekker en mooi!
>> Terloops, die Zonderend rivier is sonder end. Hy
> mond
>> nie in die see uit
>> nie, maar loop in die Breërivier naby Swellendam.
>> Genoeg geklets. Ander wil dalk weer vervolg,
> piepie,
>> waterafslaan, urineer
>> of water passeer, of wat ookal!
> Het julle advies aanvaar en gaan blommetjies gekyk. SA
> het
> verander na 'n pragtige land, sover dit rasse
> verhoudinge
> aangaan. Veral dorpe soos Kimberly, Upington en
> andere. Die
> reis was nie net 'n fisiese reis nie, maar ook 'n
> toekoms
> reis vir SA. Het deur dorpe gegaan wat ek nie wou nie,
> en
> probeer vermy. Sien lelike en pragtige dinge wat gaan
> gebeur. Baie mense opgelaai, en godsdiens aspekte
> verduidelik. Het 'n Swart ryloper opgetel, en hom
> Voorvader
> geeste en Christelike godsdiens verduidelik. Hy sukkel
> nou
> al vir meer as 10 jaar om dit te integreer. Dit is so
> maklik. Het vis gekoop, en saam in 'n restaurant
> ge-eet.
> Hy het my met ander dinge gehelp.
> 'n Mens kan dit nie glo nie. Al die pad. Vir mense
> self-ontweikkeling kassette laat luister, hoe om hulle
> eie
> besigheid te begin.
> Twee Swart skoolkinders opgelaai, en na die volgende
> dorp
> geneem. Die polisie kyk 'n mens so aan. Groet hulle en
> ry
> verder. Die een was in std 10 en haar suster in std 9.
> Met
> hulle gepraat oor gemaksones. En hoe om uit te sien na
> die
> toekoms. Baie gelukkig afgelaai.
> Daarna 'n man, sy dogter en vrou opgetel wat ryloop
> het.
> Geestelike dinge, en pyn verduidelik. En so aan
> gegaan. Die
> mense in Upington is pragtig, en baie verdraagsaam.
> Asook
> die hele Noordwes Kaap. Die kos is ook baie lekker.
> Het op die Eiland 'n Gideonsbybel gelees, met 'n
> blaadjie
> daarin wat handel oor depressie. Paar teksverwysings.
> Pragtige dinge gebeur met 'n mens se lewe. Moet dit
> alles
> neerskrywe. Dit is 'n toekoms voorspelling. Dankie God
> vir
> hierdie ervaring.
> Almal van julle speel 'n belangrike rol. Besef dit.
> Julle
> is almal kosbaar vir die toekoms van SA, en die
> planeet.
> Partykeer wonder 'n mens of mense nie materialiseer as
> jy
> hulle nodig het nie, terwyl jy reis nie. Elke oomblik
> ontmoet 'n mens die regte persoon wat 'n belangrike
> rol
> speel in die land en mekaar se toekoms. Heilige Jesus,
> Dankie. Dankie vir Shri Sathya Sai Baba. En almal in
> SA.
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The
> Internet's Discussion Network *
> The fastest and easiest way to search and participate
> in Usenet - Free!

> Die
> reis was nie net 'n fisiese reis nie, maar ook 'n
> toekoms
> reis vir SA. Het deur dorpe gegaan wat ek nie wou nie,
> en
> probeer vermy. Sien lelike en pragtige dinge wat gaan
> gebeur.

Jammer, die ou reisiger droom alweer. Sê wie? Hoe kan die
mens God se wil vir SA ken?

Re: Landsreis gehad [boodskap #26431 is 'n antwoord op boodskap #26221] Sa, 18 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

reisiger wrote:

> Het op die Eiland 'n Gideonsbybel gelees

Watter eiland, reisiger?

Gloudina

>
Re: Landsreis gehad [boodskap #26432 is 'n antwoord op boodskap #26221] Sa, 18 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Thys de
Wet" wrote:
> Ek en vroulief vat gister die moutir en ry oorrie
> berg. Dis nou vanaf
> Somerset Wes oor SirLowry'spas na Caledon.
> Eerste stop bo-op Langhoogte anderkant Botrivier: Kyk
> die sneeubedekte koppe
> van die berge by Vyeboom (Victoriapiek en Sneeupiek)
> en dan ook by
> Villiersdorp se Blokkop! Te pragtig met die
> pasgeskeerde wit lammerooie wat
> so lekker op die groen lande wei. Toe weet ek sommer,
> dis my k�tirs
> hierdie!
> Draai toe net voor Caledon af na Greyton toe. Net
> voor Greyton kry jy die
> afdraaipad na Genadendal. Ingery tot by die kerk en
> die "ou" sentrum van
> Genadendal. Prentjiemooi hierdie tyd van die jaar met
> al wat eikeboom is in
> bot.
> Foto's geneem, en na die mooi sang van die kerkgangers
> geluister, en net
> daar besluit: Ons kom weer om hier saam met vreemde
> mense te kom kerkgaan.
> (Ek kan die storie van die kerkklok bevestig. Dit
> staan daar op 'n
> koperplaat wat aan die klok pilare aangebring is.)
> Verder aangery en in Greyton gaan tee drink en snuffel
> in winkels van duur
> tot allerhande "high class junk". Greyton het in die
> afgelope 20 jaar
> ontpop as die kunstenaars mekka van die Kaap. Toe pak
> ons ons weer in, en
> vat die grondpad al langs die Zonderendrivier af tot
> by Riviersonderend.
> Vrou is 'n Neethling van 'Sonderend'. Van geboorte,
> nie van karakter. Dit
> wel minder maar wel...
> Aangery tot by Stormsvlei en deur Trappieshoogtepas na
> Bonnievale,
> Robertson. By Robbieson het ons weggedraai na
> McGregor. Net so 'n
> kunssinnge dorpie geword. As die kraai nou sonder
> lawaaiwater sou vlieg,
> dan is Greyton en McGregor so 20 Km vanmekaar af, maar
> daar is slegs 'n
> staproete oor die berg. Greyton lê aan Caledon se
> kant van die
> Baviaansberg, en McGregor aan Robertson se kant. Daar
> moes ons omdraai en
> weer terug tot by Robertson. Een van die plekke waar
> jy moet omdraai om
> verder te kan gaan. By Robertson die
> Agterkliphoogte-pad gevat, en
> uitgedraai by Le Chasseur, en weer uitgedraai by
> Scherpenheuvel. Lekker
> grondpad wat vir 15 km geen opstalle of plase aan
> weerskante van die pad het
> nie. Regte 'worcesterkarroo' veld, met mooi vygies,
> en allerhande vetplante
> wat nou in blom is. Rustig 'n boeretrosie gesluk
> langs die pad met net
> stilte rondom jou. Die gekwetter van suikerbekkies en
> ander voëltjies was
> terapie vir die siel.
> Daarvandaan koers gekry deur Villiersdorp waar die
> familie nie tuis was nie.
> By Villiersdorp is die Theewaterskloofdam wat in die
> Zonderendrivier gebou
> is. Oor Franschhoekpas, deur Pniël en Helshoogtepas
> gery to by Sommerset
> Wes. So om en by 400 km, en was dit lekker en mooi!
> Terloops, die Zonderend rivier is sonder end. Hy mond
> nie in die see uit
> nie, maar loop in die Breërivier naby Swellendam.
> Genoeg geklets. Ander wil dalk weer vervolg, piepie,
> waterafslaan, urineer
> of water passeer, of wat ookal!

Het julle advies aanvaar en gaan blommetjies gekyk. SA het
verander na 'n pragtige land, sover dit rasse verhoudinge
aangaan. Veral dorpe soos Kimberly, Upington en andere. Die
reis was nie net 'n fisiese reis nie, maar ook 'n toekoms
reis vir SA. Het deur dorpe gegaan wat ek nie wou nie, en
probeer vermy. Sien lelike en pragtige dinge wat gaan
gebeur. Baie mense opgelaai, en godsdiens aspekte
verduidelik. Het 'n Swart ryloper opgetel, en hom Voorvader
geeste en Christelike godsdiens verduidelik. Hy sukkel nou
al vir meer as 10 jaar om dit te integreer. Dit is so
maklik. Het vis gekoop, en saam in 'n restaurant ge-eet.
Hy het my met ander dinge gehelp.

'n Mens kan dit nie glo nie. Al die pad. Vir mense
self-ontweikkeling kassette laat luister, hoe om hulle eie
besigheid te begin.

Twee Swart skoolkinders opgelaai, en na die volgende dorp
geneem. Die polisie kyk 'n mens so aan. Groet hulle en ry
verder. Die een was in std 10 en haar suster in std 9. Met
hulle gepraat oor gemaksones. En hoe om uit te sien na die
toekoms. Baie gelukkig afgelaai.

Daarna 'n man, sy dogter en vrou opgetel wat ryloop het.
Geestelike dinge, en pyn verduidelik. En so aan gegaan. Die
mense in Upington is pragtig, en baie verdraagsaam. Asook
die hele Noordwes Kaap. Die kos is ook baie lekker.

Het op die Eiland 'n Gideonsbybel gelees, met 'n blaadjie
daarin wat handel oor depressie. Paar teksverwysings.
Pragtige dinge gebeur met 'n mens se lewe. Moet dit alles
neerskrywe. Dit is 'n toekoms voorspelling. Dankie God vir
hierdie ervaring.

Almal van julle speel 'n belangrike rol. Besef dit. Julle
is almal kosbaar vir die toekoms van SA, en die planeet.
Partykeer wonder 'n mens of mense nie materialiseer as jy
hulle nodig het nie, terwyl jy reis nie. Elke oomblik
ontmoet 'n mens die regte persoon wat 'n belangrike rol
speel in die land en mekaar se toekoms. Heilige Jesus,
Dankie. Dankie vir Shri Sathya Sai Baba. En almal in SA.

Re: Landsreis gehad [boodskap #26493 is 'n antwoord op boodskap #26221] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Klink soos 'n visvang of 'n Bybel storie.......daardie eiland gaan die nuwe
taal monument word.

........Gloudina tussen die biessies...........Noord Kaap tot Kanada........

Titels vir haar boek ?

Francois

Johan wrote in message ...
> On Mon, 20 Sep 1999 14:16:46 GMT, @sympatico.ca wrote:
> |Vanaf Upington is daar dosyne groter en kleiner eilande in die
> |Oranje-rivier, ou Lou. Ek is op een van hulle gebore. Daardie een was
> |twaalf
> |myl lank en 'n paar myl breed.
> |
> Gloudina,
>
> En vandat jy nou daar gebore is, hoe lank en breed is hy nou?
>
Re: Landsreis gehad [boodskap #26494 is 'n antwoord op boodskap #26221] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> reisiger wrote:
>
>> Het op die Eiland 'n Gideonsbybel gelees
>
> Watter eiland, reisiger?
>

Die Eiland - Upington seker maar
Re: Landsreis gehad [boodskap #26495 is 'n antwoord op boodskap #26221] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Sep 1999 14:16:46 GMT, @sympatico.ca wrote:
|Vanaf Upington is daar dosyne groter en kleiner eilande in die
|Oranje-rivier, ou Lou. Ek is op een van hulle gebore. Daardie een was
|twaalf
|myl lank en 'n paar myl breed.
|
Gloudina,

En vandat jy nou daar gebore is, hoe lank en breed is hy nou?
Re: Landsreis gehad [boodskap #26496 is 'n antwoord op boodskap #26221] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

> @sympatico.ca wrote:
>>
>> reisiger wrote:
>>
>>> Het op die Eiland 'n Gideonsbybel gelees
>>
>> Watter eiland, reisiger?
>>
>
> Die Eiland - Upington seker maar

Vanaf Upington is daar dosyne groter en kleiner eilande in die
Oranje-rivier, ou Lou. Ek is op een van hulle gebore. Daardie een was
twaalf
myl lank en 'n paar myl breed.

Gloudina
Re: Landsreis gehad [boodskap #26557 is 'n antwoord op boodskap #26221] Di, 21 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> lou wrote:
>
>> @sympatico.ca wrote:
>>>
>>> reisiger wrote:
>>>
>>>> Het op die Eiland 'n Gideonsbybel gelees
>>>
>>> Watter eiland, reisiger?
>>>
>>
>> Die Eiland - Upington seker maar
>
> Vanaf Upington is daar dosyne groter en kleiner eilande in die
> Oranje-rivier, ou Lou. Ek is op een van hulle gebore. Daardie een was
> twaalf
> myl lank en 'n paar myl breed.
>
> Gloudina

Ja sjym Gloudina ok maar swaar as mens so lank weg was né - as iemand
van die Eiland by Upington praat bedoel hulle die vakansie oord so min
of meer in die middel van die dorp op 'n .... dis reg ... eiland!
Re: Landsreis gehad [boodskap #26558 is 'n antwoord op boodskap #26221] Di, 21 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

> Ja sjym Gloudina ok maar swaar as mens so lank weg was né - as iemand
> van die Eiland by Upington praat bedoel hulle die vakansie oord so min
> of meer in die middel van die dorp op 'n .... dis reg ... eiland!

Ja, sjym, ou Lou. Die arme toeriste wat van die Eiland praat, en niebesef
dat daar honderde eilande is in die omtrek nie. As jy van daardie
een spesifieke eiland praat, spel dit dan Die Eiland.

Gloudina
Re: Landsreis gehad [boodskap #26559 is 'n antwoord op boodskap #26221] Di, 21 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> lou wrote:
>
>> Ja sjym Gloudina ok maar swaar as mens so lank weg was né - as iemand
>> van die Eiland by Upington praat bedoel hulle die vakansie oord so min
>> of meer in die middel van die dorp op 'n .... dis reg ... eiland!
>
> Ja, sjym, ou Lou. Die arme toeriste wat van die Eiland praat, en niebesef
> dat daar honderde eilande is in die omtrek nie. As jy van daardie
> een spesifieke eiland praat, spel dit dan Die Eiland.
>

Dit is wat reisger geskryf het:
>>>> Het op die Eiland 'n Gideonsbybel gelees
En dit is wat ek geskryf het:
> Die Eiland - Upington seker maar

Sjym maar swaar as mens sukkel met die lees ne?

Ek wag nog vir 'n paar van jou antwoorde of het jy jou gewonne skiet en
hol style uitgehaal?
Re: Landsreis gehad [boodskap #27090 is 'n antwoord op boodskap #26221] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , lou
wrote:
> @sympatico.ca wrote:
> Dit is wat reisger geskryf het:
>> Het op die Eiland 'n Gideonsbybel gelees
> En dit is wat ek geskryf het:
>> Die Eiland - Upington seker maar
> Sjym maar swaar as mens sukkel met die lees ne?
> Ek wag nog vir 'n paar van jou antwoorde of het jy jou gewonne
> skiet en
> hol style uitgehaal?

Het genesing nodig gehad vir na middernag postings. Reg gemaak, toe
skiet die goudprys die hoogte in.

Die Eiland is die vakansie oord reg langs Upington. Watter antwoorde
wag jy Lou? Wat moet 'n mens vir julle reg programmeer? Wie is die
brommers? :)

Vorige onderwerp: Gloudina se winde
Volgende onderwerp: Kan Afrika opstaan?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 19:31:52 MGT 2024