Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Andries se modem
Andries se modem [boodskap #2619] Ma, 29 September 2003 19:00 na volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD, ek dink dit is skandelik dat jy jou apprentice so sonder 'n modem laat
sit....... Is besigheid sleg by die firma on die brug??

Lorinda
Re: Andries se modem [boodskap #2621 is 'n antwoord op boodskap #2619] Ma, 29 September 2003 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 29 Sep 2003 20:00:34 +0100, "Lorinda" wrote:

> DD, ek dink dit is skandelik dat jy jou apprentice so sonder 'n modem laat
> sit....... Is besigheid sleg by die firma on die brug??
>
> Lorinda
>

Sy straf Lorinda, want die onskuldige ek was onder
die indruk dat hy na 3X pepperminte op die nuusgroep soek:-(

DD
Re: Andries se modem [boodskap #2622 is 'n antwoord op boodskap #2621] Ma, 29 September 2003 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:6j1hnvgl1m7gu8220kj9h17r63oa0s84tc@4ax.com...
> On Mon, 29 Sep 2003 20:00:34 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>> DD, ek dink dit is skandelik dat jy jou apprentice so sonder 'n modem laat
>> sit....... Is besigheid sleg by die firma on die brug??
>>
>> Lorinda
>>
>
> Sy straf Lorinda, want die onskuldige ek was onder
> die indruk dat hy na 3X pepperminte op die nuusgroep soek:-(
>
> DD
>

Erm...... Wat presies het gebeur met die modem terwyl jy weg was? Of het hy
vir jou ook die weerlig storie vertel?:-)

Lorinda
Re: Andries se modem [boodskap #2629 is 'n antwoord op boodskap #2622] Di, 30 September 2003 18:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 29 Sep 2003 21:42:14 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:6j1hnvgl1m7gu8220kj9h17r63oa0s84tc@4ax.com...
>> On Mon, 29 Sep 2003 20:00:34 +0100, "Lorinda"
>> wrote:
>>
>>> DD, ek dink dit is skandelik dat jy jou apprentice so sonder 'n modem
> laat
>>> sit....... Is besigheid sleg by die firma on die brug??
>>>
>>> Lorinda
>>>
>>
>> Sy straf Lorinda, want die onskuldige ek was onder
>> die indruk dat hy na 3X pepperminte op die nuusgroep soek:-(
>>
>> DD
>>
>
> Erm...... Wat presies het gebeur met die modem terwyl jy weg was? Of het hy
> vir jou ook die weerlig storie vertel?:-)
>
> Lorinda
>

Die X'se Lorinda, het ek in my naïwiteit en onskuldige geaardheid
as die beskrywing van weerligblitse aangesien.

DD
Re: Andries se modem [boodskap #2634 is 'n antwoord op boodskap #2629] Di, 30 September 2003 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:1fjjnv0ng8onlcsrpvjrrbchsqjgen5q5a@4ax.com...
>
> Die X'se Lorinda, het ek in my naïwiteit en onskuldige geaardheid
> as die beskrywing van weerligblitse aangesien.
>
> DD
>

LOL. DD die onskuldige.... En hier dink ek toe dat jy sensuur uitgeoefen het
van 'n afstand dmv elektrisiteit..... In die vervolg sal hy maar van die
X'se moet wegbly of aan beter verdoeselingsmetodes dink.

Lorinda
Re: Andries se modem [boodskap #2640 is 'n antwoord op boodskap #2634] Di, 30 September 2003 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Sep 2003 20:14:08 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:1fjjnv0ng8onlcsrpvjrrbchsqjgen5q5a@4ax.com...
>>
>> Die X'se Lorinda, het ek in my naïwiteit en onskuldige geaardheid
>> as die beskrywing van weerligblitse aangesien.
>>
>> DD
>>
>
> LOL. DD die onskuldige.... En hier dink ek toe dat jy sensuur uitgeoefen het
> van 'n afstand dmv elektrisiteit..... In die vervolg sal hy maar van die
> X'se moet wegbly of aan beter verdoeselingsmetodes dink.
>
> Lorinda
>

so reg soos 'n roer (stupid uitdrukking nè:-)
selfs jou inleiding:-)

DD
Re: Andries se modem [boodskap #2642 is 'n antwoord op boodskap #2640] Di, 30 September 2003 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Sep 2003 22:21:22 +0200, DD wrote:

> On Tue, 30 Sep 2003 20:14:08 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:1fjjnv0ng8onlcsrpvjrrbchsqjgen5q5a@4ax.com...
>>>
>>> Die X'se Lorinda, het ek in my naïwiteit en onskuldige geaardheid
>>> as die beskrywing van weerligblitse aangesien.
>>>
>>> DD
>>>
>>
>> LOL. DD die onskuldige.... En hier dink ek toe dat jy sensuur uitgeoefen het
>> van 'n afstand dmv elektrisiteit..... In die vervolg sal hy maar van die
>> X'se moet wegbly of aan beter verdoeselingsmetodes dink.
>>
>> Lorinda
>>
>
> so reg soos 'n roer (stupid uitdrukking nè:-)
> selfs jou inleiding:-)
>
> DD
>

Selfs jou inleiding, het ek gesê.
Daar is meer mense, in die nie-onmiddelike omgewing
wat net miskien na dese met die 'DD, die onskuldige...'
sal saamstem.
As ek dan so onskuldig is, kan my mos jou suikerbekkie
noem?

DD
die onskuldige
Re: Andries se modem [boodskap #2643 is 'n antwoord op boodskap #2642] Di, 30 September 2003 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:sipjnvc0vtug6nq3nucrpbi0vn05eode2c@4ax.com...
>
> Selfs jou inleiding, het ek gesê.
> Daar is meer mense, in die nie-onmiddelike omgewing
> wat net miskien na dese met die 'DD, die onskuldige...'
> sal saamstem.
> As ek dan so onskuldig is, kan my mos jou suikerbekkie
> noem?
>

Ja, maar gaan die mense in die nie-oniddelike omgewing jou na dese 'n
suikerbekkie noem? Dis dalk net moontlik...:-)
Ek dink dinge oorkant het nou baie vervelig geword vir die wat nou net vir
Suidwester as geselskap het..:-))


Lorinda
Re: Andries se modem [boodskap #2646 is 'n antwoord op boodskap #2643] Di, 30 September 2003 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Sep 2003 21:37:27 +0100, "Lorinda" wrote:

> Ek dink dinge oorkant het nou baie vervelig geword vir die wat nou net vir
> Suidwester as geselskap het..:-))
>
>
> Lorinda
>

Is dit hy wat as sandvlooi skryf?
Of het hy Namaqua geword?
Ek was nie eens lus om IP's te kyk nie.

DD
Re: Andries se modem [boodskap #2649 is 'n antwoord op boodskap #2646] Di, 30 September 2003 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:aisjnvgdku00s49sofca09kdfr5lqbn0mq@4ax.com...
> On Tue, 30 Sep 2003 21:37:27 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>> Ek dink dinge oorkant het nou baie vervelig geword vir die wat nou net vir
>> Suidwester as geselskap het..:-))
>>
>>
>> Lorinda
>>
>
> Is dit hy wat as sandvlooi skryf?
> Of het hy Namaqua geword?
> Ek was nie eens lus om IP's te kyk nie.
>
> DD
>

Ek is nou baie verward. Van wie praat jy? Suidwester is Sandvlooi. Ek twyfel
of Suidwester Namaqua is...

Lorinda
Re: Andries se modem [boodskap #2652 is 'n antwoord op boodskap #2649] Di, 30 September 2003 21:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Ek twyfel of Suidwester Namaqua is...

Liewe genugtig - nee, NOOIT OOIT nie!! Namaqua is 'n dekselse
intelligente, wel belese en oulike ou - volgens die bietjie wat ek van
hom gelees het.
Die ou suidwester/sandvlooi is 'n prekambriese, eensellige,
primitiewe leefvorm, wat soos 'n reuse amoeba deur die lewe gaan en
"feite" wat in sy pad kom fagositeer, maar nooit sal kan begryp of
verstaan nie.
Re: Andries se modem [boodskap #2655 is 'n antwoord op boodskap #2652] Di, 30 September 2003 22:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:0eujnv4mrsrbd60ubonjt0f9e0lqahnmi7@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Ek twyfel of Suidwester Namaqua is...
>
> Liewe genugtig - nee, NOOIT OOIT nie!! Namaqua is 'n dekselse
> intelligente, wel belese en oulike ou - volgens die bietjie wat ek van
> hom gelees het.
> Die ou suidwester/sandvlooi is 'n prekambriese, eensellige,
> primitiewe leefvorm, wat soos 'n reuse amoeba deur die lewe gaan en
> "feite" wat in sy pad kom fagositeer, maar nooit sal kan begryp of
> verstaan nie.
>
>

LOL. En hy eet nie knoffel nie, wat baie baie suspect is! :-) Nee, hy is
beslis nie Namaqua nie...
Van eensellige leefvorms gepraat, ek hoor Bush kom eersdaags op 'n
staatsbesoek Brittanje toe, ek sal maar die eiers en tamaties reghou...

Lorinda
Re: Andries se modem [boodskap #2659 is 'n antwoord op boodskap #2655] Wo, 01 Oktober 2003 00:32 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> LOL. En hy eet nie knoffel nie, wat baie baie suspect is! :-)

Exactly!! :-))

> Van eensellige leefvorms gepraat, ek hoor Bush kom eersdaags op 'n
> staatsbesoek Brittanje toe, ek sal maar die eiers en tamaties reghou...

ROTFL!!
Jaaaaa jy moet!! Volstruis eiers veral behoort gped te werk!!
:-))
Vorige onderwerp: Tobie uit die net?
Volgende onderwerp: Bristol Granta Afrikana
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 19:40:52 MGT 2024