Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Knysna
Knysna [boodskap #26096] |
Thu, 09 September 1999 00:00  |
ProPacem
Boodskappe: 320 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As ek dit nie mis het nie, is Knysna 'n Khoi woord. Ek soek egter na die
betekenis van die woord, en wonder of enigiemand hier my kan help. Dankie
|
|
|
|
|
Re: Knysna [boodskap #26344 is 'n antwoord op boodskap #26096] |
Wed, 15 September 1999 00:00  |
ProPacem
Boodskappe: 320 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling)
> Wanneer laas was jy daar? Dit het jappie-ontwikkelingsiekte gekry in
> die afgelope dekade. Alles is omtrent toegebou met krismiskoek-huise.
Hoe jammer. Ek sal in Desember weer vir die eerste keer in omtrent vyf jaar 'n
draai in Knysna gooi.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:02 UTC 2025
|