Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Urine terapie en vigs
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26077 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Thu, 09 September 1999 00:00   |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , "Leendert van
Oostrum" wrote:
>
> @sympatico.ca wrote in message
> ...
>
> weste het dit juis by die Indiese mense geleen.>>
>
> Nou toe, Johan, waar wil jy 'n meer geloofwaardige bron
kry?
Shivambu Geeta, van Dr. G.K. Thakkar: Exactly five decades
ago John Armstrong, and English author of a book titled
"The Water of Life", did a great favour to the world, by
writing this book and he can rightly be called the pioneer
of Urine Therapy. A question must be arising in your mind
as to from where Mr Armstrong received the inspiration to
drink urine. There is a quotation in the Bible "Drink water
from thine own cistern". He interpreted the quotation in
plain manner. You drink water from your own bladder
(cistern) i.e. urine. Armstrong was suffering from T and at
that time there was no effective remedy for it. When he was
on his death bed this knowledge dawned upon him and he got
cured by practicing Urine Therapy.
On discovering this panacea he treated about forty thousand
patients suffering from various incurable diseases and
rejected by physicians. Ons achieving incredible results,
he authored the book "The Water of Life" thereby doing a
great service to the suffering humanity.
Jammer Gloudina. Beide ons probleem is ons hardloop Indiese
filosofie toe as dit alles uit die Bybel uitkom. Des nie
teenstaande, alle paaie lei Rome toe. Ons weet dit mos.
Maar ons interpreteer nie alles letterlik op nie.
|
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26079 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Thu, 09 September 1999 00:00   |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 09 Sep 1999 12:51:12 -0700, reisiger wrote:
|NB: Nie hier om die mediese wetenskap of farmaseutiese
|organisasies te vervang nie, of hulle in die wiele te ry
|nie, of te benadeel nie. Baie min mense is bereid om urine
|te drink. Dit is hier ingebring vir die mense wat wel
|genesing wil hê, en bereid is om dit op die proef te stel.
|Indien dit werk - SA se finansiele probleme is halfpad
|opgelos. Indien nie - niks is verloor nie. Probeer dit. Dit
|is die boodskap hier. Het self besluit om daarmee te
|eksperimenteer. Meng dit met heuning, dan smaak dit
|drinkbaarder. As dit werk, dan werk dit. Dit het vir andere
|gewerk.
|
Nou verstaan ek uiteindelik waarom jou kop so los is en jy sulke snaakse
plasings hier maak - dis al die snaakse drankies wat jy drink. Jy dink dit doen
jou goed, maar ek dink dagga rook sal jou minder breinskade gee as wat die
piepie reeds gedoen het, heuning of te not.
|
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26081 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Thu, 09 September 1999 00:00   |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , e...@dot.com
(Johan) wrote:
> On Thu, 09 Sep 1999 13:01:51 -0700, reisiger
> wrote:
> |Way back in 1977 the Economic Times reported and thereafter
> |many other newspapers are still reporting that in advanced
> |countries like Japan and the USA Urokinase (an injection
> |that dissolves blood clots) is prepared from urine
> |collected from public urinals.
>
> Jou brein piddel nou sleg met jou as jy hierdie twak glo.
Hoef dit nie te glo nie. Stel nie belang in tegniese
mediese feite nie, net dit aangehaal uit sy boek. Die punt
is mense in Indië het gesond geword daaraan, en JW
Armstrong in die VSA se pa het plaasdiere met die diere se
eie urine behandel. Eers op Armstrong se sterfbed het hy
dit gebruik, a.g.v. sy interpretasie van 'n kwotasie van sy
Bybel. En hy het gevas daarop, sonder dat hy van die
Indiërs geweet het. Indiërs het ook gevas daarop en gesond
geword.
>
> |This is a clear
>
> ....clear!?!?!?!....
Helder genoeg vir my.
> |
> |indication
> |that modern ????????? scientists are aware of the fact ?????????/ that urine is
> |not a "waste product" but is a valuable most sterile
>
> .....veral as dit nou eers daar uit die publieke urinaal gehaal is, né....
>
> |serum,
> |which is a panacea for several major illnesses including
> |aging.
>
> Skuus, man, ek het nie besef jy probeer hier ook snaaks wees nie! Baie
> snaaks!! Is hierdie Thakhaar van jou 'n "stand-up comic?"
Of a baie gesonde mens. Hy het sy belasting advies praktyk
opgegee om urine terapie te propageer. Hy is die "founder
of the Water of Life foundation (India) and it's
chairman. Recognising his services and rsearch in the
field of Urine Therapy, Open International University for
Complementary Medicines of Sri Lanka has honoured him by
awarding him a doctorate".
> |
> |Shivambu Geeta, van Dr G.K. Thakkar: Very recently
>
> ....in the dark ages of medicine....
>
> | two
> |doctors - Dr Alexander N Glazer and Dr Stocker from the
> |University of California have discovered that the yellowing
> |dye (Billirubin
>
> ....kom uit ou dooi afgebreekte rooi bloed selle uit....
Onnodige materiaal is nie afval materiaal nie.
> |) responsible for jaundice, present in urine
> |and long dismissed as valueless bodily waste, appears to
> |have a beneficial function that can lessen tissue damage in
> |cancer, aging, imflammation and heart disease. "Instead of
> |spending our time on developing means to get rid of this
> |billirubin, we should spend time on finding out the
> |beneficial roles of billirubin", Dr Stocker said. The above
> |news appeared in "Express" (USA) dated 1-3-87.
> |
> Netso klomp bollie! Gelukkig lyk dit my die lig het opgegaan by meeste medici
> sedert Januarie 1787!
Wat het in Januarie 1787 gebeur?
|
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26083 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Thu, 09 September 1999 00:00   |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , e...@dot.com
(Johan) wrote:
> On Thu, 09 Sep 1999 13:01:51 -0700, reisiger
> wrote:
>
> |Shivambu Geeta, van Dr. G.K. Thakkar: Physicians keep on
> |saying that urine is a poisonous excreta from the body.
> |This is far from the truth. Had it been true, late Morarji
> |Desai who drank his own urine for more than thirty
> |(thirsty) years regularly would not have lived a healthy
> |life of about a hundred years to inspire Shivambu devotees.
>
> Kyk, as hy gesond was, was dit ten spyte van die skewe gewoonte van hom en nie
> as gevolg daarvan nie.
Dan sou Morarji Desai nie 'n 82 blaaie boekie daaroor
geskryf het nie, genaamd "Miracles of Urine Therapy - A
practical guide to auto-urine therapy for every man, woman
and child". En hy haal aan: "I have tried the remedy on
myself and on my advice some others have also tried it on
themselves. I have seen cases of diabetes, cancer and
tubberculosis cured by it. For diseases of eyes, ears,
teeth and skin, it is a most effective remedy".
Hoekom dink jy sou hy as Premier van Indië erken voor 'n
internasionale skare dat hy sy eie urine drink, en dat dit
die sleutel tot sy gesondheid is? Hoekom jouself verneder
oor iets wat nie werk nie? Klink nie reg nie.
|
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26085 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Thu, 09 September 1999 00:00   |
Ernst v Biljon
Boodskappe: 257 Geregistreer: March 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Klink vir my goed. Behalwe toe ek die laaste paragraaf lees. Klink te veel na
een of ander advertensie en nou begin ek twyfel oor die res.
Groete
Ernest.
reisiger skryf in boodskap news:06098cac.2ece679c@usw-ex0106-041.remarq.com...
> In article , "Ernest"
> wrote:
> 'n Aanhaling vanuit die boek "Miracles of Urine Therapy"
> deur Morarji Desai:
>
> According to biochemistry, 100 c.c. of urine of a normal
> and healthy person contains the following ingredients:
>
> Urea N (Nitrogen), Urea, Creatinin N, Creatinin, Uric Acid
> N, Uric Acid, Amino N, Ammonia N, Sodium, Potassium,
> Calcium, Magnesium, Chloridi, Total Sulphate, Inorganic
> Sulphate, Inorganic Phosphate, N/10 Acid, PH of urine.
>
> (have excluded the quantity in milligrams from the above
> table)
>
> It must be kept in mind that this table is not fixed.
> Contents of urine vary from person to person and from time
> to time in the same person. Special changes are produced in
> urine when a man is either sick or when he takes drugs.
> These changes in urine help doctors to ascertain the nature
> of diseases of a sick person.
>
> If we look carefully at the urine contents given above, we
> will find that the chemical compounds present are essential
> for the growth and maintenance of the human body. The table
> appears to be a formula of some very good tonic for the
> body.
>
> And indeed it is the best tonic available in the world and
> that too FREE OF COST. Then why and how these chemicals are
> said to be harmful to the body? Is it because they have
> been manufactured inside the human body and not in a
> chemical factory? If this is the reason then we are totally
> wrong because the chemical manufactured in our own body are
> far more superior than those manufactured in any factory of
> the world.
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26086 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Thu, 09 September 1999 00:00   |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 09 Sep 1999 07:57:11 GMT, Leendert van Oostrum wrote:
|Maar: Warm vloeistof is seker in die praktyk (soos in die Himalayas) 'n
|goeie manier om koue liggaamsdele warm te maak - veral in 'n
|noodsituasie.
Onthou net dat dit terselfdertyd hitte verteenwoordig wat jou liggaam verloor
het - dis met ander woorde energie wat uit jou liggaam uitgehaal word.
|Mits die vloeistof nie kan verdamp nie (soos in 'n
|winddigte pak), kan dit seker ook relatief lank sy temperatuur behou.
Ek begin nou rereig nuuskierig word om met 'n kenner te gesels hieroor.
Kom ons kyk na die feite:
- Die tydspan waarvan ons praat is meer as 'n paar ure.
- Die temperatuur is seker ten minste tien grade onder vriespunt.
- Die ou se voete (byvoorbeeld) is binne sy stewels nog steeds koud genoeg vir
friesbyt om in te tree.
As sy stewels waterdig is en hy piepie net so in sy broekspyp langs tot in sy
stewel, kan die warmte daarvan nie langer as 'n paar minute hou nie, want as dit
sou, sou hy in elk geval nie probleme met vriesbyt gehad het nie.
|
|(Wat maak mens met nat klere in die koue?)
Ek lees nou die dag dat 'n mens katoen klere moet vermy omdat dit nie insuleer
as dit nat word nie. Ander stowwe, veral sintetiese stowwe kan glo insuleer
terwyl hulle nat is.
|Maar dis interessant om te
|spekuleer oor hoe so 'n vloeistoftegniek vir die behandeling van
|vriesbrand kan werk as mens net met 'n rugsak en suurstofbottels op
|Mount Everest is. Ek, in elk geval, is die laaste een wat vir 'n
|Everest-klimmer sal voorskryf hoe om sy tone van vriesbrand te red
|voordat gangreen intree.
Ek stem....
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26123 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Fri, 10 September 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
reisiger wrote:
> Dankie vir julle hulp, al het 'n mens die ng nie
> langer nodig nie.
Moenie van die nuusgroep afgaan nie. Jy mag nie die ng benodignie, maar die ng
benodig vir jou.
Hoekom vertel jy nie oor Robert Bly nie. Dit sal 'n goeie thread
veroorsaak.
Het jy al die vertalings van Kabir deur Robert Bly raakgeloop?
Miskien pos ek vir jou een.
Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26129 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Fri, 10 September 1999 00:00   |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , lou
wrote:
> Johan wrote:
>>
>> On Thu, 09 Sep 1999 12:51:12 -0700, reisiger
>> wrote: Probeer dit. Dit
>> |is die boodskap hier. Het self besluit om daarmee te
>> |eksperimenteer. Meng dit met heuning, dan smaak dit
>> |drinkbaarder. As dit werk, dan werk dit. Dit het vir andere
>> |gewerk.
>> |
>> Nou verstaan ek uiteindelik waarom jou kop so los is en jy sulke snaakse
>> plasings hier maak - dis al die snaakse drankies wat jy drink. Jy dink dit doen
>> jou goed, maar ek dink dagga rook sal jou minder breinskade gee as wat die
>> piepie reeds gedoen het, heuning of te not.
>
>
> Nou wonder ek, van die bestanddele wat dagga hallusinogenies (hmm nuwe
> woord) maak word dalk ook in die urine uitgeskei, Ou Reisiger kry dalk
> 'n dubbele dosis.
>
"zero tolerance" vir hom?
|
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26131 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Fri, 10 September 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
lou wrote:
> Nou wonder ek, van die bestanddele wat dagga hallusinogenies (hmm nuwe
> woord) maak word dalk ook in die urine uitgeskei, Ou Reisiger kry dalk
> 'n dubbele dosis.
Dis 'n baie beproefde metode om veilig sulke dinge in te neem. Genghis Khanen sy
Mongoolse hordes het die amanita muscaria paddastoel gegee aan 'n
paar mense om direk te eet. Die ander het dit dan gekry deur die urine van die
eerste ouens te drink.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26177 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Sun, 12 September 1999 00:00   |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
e...@dot.com (Johan ) wrote:
> On Sun, 12 Sep 1999 05:37:35 -0700, reisiger
> wrote:
> |Wanneer 'n persoon sukkel om te urineer, kan 'n ander
> |persoon se urine hom toegedien word. Sal dan urineer na
> |30-60 minute.
>
> Whiuskey en water of koffie en water werk netso goed...
Dankie vir die advies.
> | Dank vader ons leef is ander tye. Urine
> |terapie is nie veronderstel om die mediese en farmaceutiese
> |firmas te vervang nie, maar is slegs 'n nood middel, as 'n
> |mens nie anders kan nie. Urine terapie is maar net 'n halwe
> |oor op die seekoei se lyf, en nie veronderstel om die hele
> |seekoei te wees nie.
>
> Ek gaan kies om as 'n dowe seekoei deur die lewe te
gaan...
JW Armstrong se vader het die plaasdiere - beeste en andere
behandel met die diere se eie urine. Sal dit vir seekoeie
en andere in die dieretuin en wildtuine aangeveel. 'n Mens
kan nie diere laat ly nie.
> |Eintlik maar net 'n storm in 'n
> |teekoppie. Nie nodig om so gaande te raak nie. Trek maar
> |net aandag, om julle aandag van "Gloudina bashing" af te
> |fokus.
>
> Jy skryf nie altyd sin nie, maar ek hou hiervan. Dalk kon die
> onderwerk net minder ....hmmm.... onwelriekend gewees het.
Stel belang in die wonderwerke. Tegniese detail is nie
altyd korrek nie. Martha Christie vanuit die VSA het ook 'n
boek daaroor geskryf met die naam "Your own perfect
medicine".
> |Daar is partykeer metode in my malheid :))))))))))
>
> Dit sê dit seker alles,,,,,,
> |
> |
As 'n mens hom vir 'n toffie gegee het, moet hy verwag om
gekou te word. Dit lyk my die "gums" haak vas so nou en
dan en bly van Gloudina weg.
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26179 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Sun, 12 September 1999 00:00   |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 12 Sep 1999 05:37:35 -0700, reisiger
wrote:
|Wanneer 'n persoon sukkel om te urineer, kan 'n ander
|persoon se urine hom toegedien word. Sal dan urineer na
|30-60 minute.
Whiuskey en water of koffie en water werk netso goed...
| Dank vader ons leef is ander tye. Urine
|terapie is nie veronderstel om die mediese en farmaceutiese
|firmas te vervang nie, maar is slegs 'n nood middel, as 'n
|mens nie anders kan nie. Urine terapie is maar net 'n halwe
|oor op die seekoei se lyf, en nie veronderstel om die hele
|seekoei te wees nie.
Ek gaan kies om as 'n dowe seekoei deur die lewe te gaan...
|Eintlik maar net 'n storm in 'n
|teekoppie. Nie nodig om so gaande te raak nie. Trek maar
|net aandag, om julle aandag van "Gloudina bashing" af te
|fokus.
Jy skryf nie altyd sin nie, maar ek hou hiervan. Dalk kon die
onderwerk net minder ....hmmm.... onwelriekend gewees het.
|Daar is partykeer metode in my malheid :))))))))))
Dit sê dit seker alles,,,,,,
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26184 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Sun, 12 September 1999 00:00   |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , e...@dot.com
(Johan) wrote:
> On Thu, 09 Sep 1999 13:15:30 -0700, reisiger
> wrote:
> |
> |En die lug wat ons inasem?
>
> ....word deur plante in die natuur vervaardig...
Wat ons weer inasem, chemiese reaksies vorm, en ons blaas
koolsuurgas uit. Daarom moet ons boompies plant.
> |Die liggaam meng alles, vorm
> |chemiese reaksies, neem party elemente op en skei
> |andere af. Kompos, wat van blare gemaak is, is goed vir
> |bome en plante,
>
> nadat dit geheel en al afgebreek en verwerk is deur bakterieë en glad nie meer
> soos blare lyk nie....
> Kan jy nou glo dat 'n mens hier vir iemand Graad een
biologie sit en leer!
Atcha! Ai jai jai. Dr Thakkar: Scientists have discovered
that patients suffering from degenerative diseases
mentioned above, suffer from lack of certain basic minerals
en anzymes like copper, iodine, and pancreatic enzymes,
etc. You will be amazed to know that these very elements
are passsed out in adequate quantities in the urine in
proportions that can be easily assimilated by the patient
and help in the process of tissue building and fighting
diseases.
> | maar urine nie vir 'n mens nie?
> Nee.
Hoekom? (met 'n graad een stemmetjie :)))
> |Jou persepsie van realiteit is so dat jy net bereid is om
> |te glo wat in jou onder bewussyn gebêre is.
>
> Jy's 'n mooi een om te praat! Ek het ten minste nog 'n persepsie van
> realiteit!!!! En dankie tog ek het 'n onderbewusyn ook
nog.
Wanneer 'n mens jouself vergelyk met jouself 'n paar dae
gelede, en nie met iemand anders nie, sal jy jou
ontwikkeling sien. Nie agterstevoor nie.
> Maar solank jy gelukkig is .....
>
> | Eintlik is jy
> |reg vir jouself, en ek vir myself.
>
> "...and never the twain shall meet...."
Of miskien saam in die hemel.
|
|
|
|
Bladsye (3): [ 2 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:51:06 UTC 2025
|