Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Urine terapie en vigs
Urine terapie en vigs [boodskap #25906] |
Sun, 05 September 1999 00:00  |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die bespreking oor urine in die VSA wat met die bottel
uitgegooi word, het my laat terug dink aan Sai Baba, en die
urine terapie boeke vanuit 'n boekwinkel wat oorkant die
ashram aangekoop is.
Hier volg 'n paar aanhalings
Shivambu Geeta. Which can bestow upon you a new life. Deur
Dr. G.K. Thakkar. (The last resort, or the first choice)
The importance of Urine Therapy dates back to 5000 years
ago, when Lord Shankar had narrated the benefits of it to
his wife Parvati in 107 shoklas in Damar Tantra wherein he
had termed Urine as Shivambu. Shiv means pious, beneficial,
holy and Ambu means water. Therefore Shivambu means Holy
Water. References to Urine Therapy is also found in almost
all the volumes of Ayurveda.
By putting urine drops in the nostrils and or by drinking
it through the nose, instant relief can be obtained in
sinusitis and other nasal problems and especially instant
relief is obtained in common cold.
It can be safely and beneficialy used as conditioner for
hair, shaving cream, antiseptic lotion for cuts and wounds,
eye wash for all eye troubles, aphrodisiac in impotency. It
not only makes the complexion fair but one can also get rid
of old age wrinkles on face and body.
Oor vigs:
..when I had visited the USA in 1989 I had met several
aids patients who had been immensely benefited from Urine
Therapy treatment. The simple scientific principle working
behind the efficacy of Urine Therapy in curing this dreaded
disease is that because of the presence of anibodies in our
urine, its drinking builds up the immunity of the patient
which is the basic and urgent need of the aids patient. I
fail to understand as to how the brilliant scientists can't
understand this simple phenomenon.
Terug in Afrikaans...
Het al na myself verwys as mal, en blameer nie andere as
hulle dieselfde doen nie, of my aanraai na 'n gestig toe
nie. Baie in die alledaagse lewe het dit al gedoen, en by
die tyd is ek al gewoond daaraan. Julle het vry wil tot
julle opinies, want julle gun my die reg tot my eie
opinies. Daarvoor respekteer ek almal hier, al is dit
partykeer moeilik. Die emosies is nie altyd so balanseerd
nie.
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #25907 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Sun, 05 September 1999 00:00   |
PAT
Boodskappe: 141 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Reisiger, jy is altyd welkom om deel te neem, en ek respekteer
jou idees en gedagtes. Moet nie jou steur aan diegene wat
jou kritiseer nie, hulle is nie op dieselfde vlak as jy nie, en
is onverdraagsaam.
Ek het nou al so baie gehoor van Sai Baba van vriende van my wat
nie in die VSA woon nie. Hier is sy naam glad nie bekend nie,
ek wonder net hoekom dit so is. Die Dalai Llama is baie geliefd
hier, seker omdat sekere
van Hollywood se entertainers hom die kollig gee.
Ek het in my prille jeug nogal die boeke van Lobsang Rampa
geniet (The Third eye) maar mens hoor niks van hom ook nie. Vir
my is dit n gebalanseerde mens wat kennis neem van alle
ideoloeë, maar wat sy ware noord ken en behou.
Dit dan n paar Sondaggedagtes van Pat
reisiger wrote in article
...
fail to understand as to how the brilliant scientists can't
> understand this simple phenomenon.
>
> Terug in Afrikaans...
>
> Het al na myself verwys as mal, en blameer nie andere as
> hulle dieselfde doen nie, of my aanraai na 'n gestig toe
> nie. Baie in die alledaagse lewe het dit al gedoen, en by
> die tyd is ek al gewoond daaraan. Julle het vry wil tot
> julle opinies, want julle gun my die reg tot my eie
> opinies. Daarvoor respekteer ek almal hier, al is dit
> partykeer moeilik. Die emosies is nie altyd so balanseerd
> nie.
>
>
>
>
>
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's
Discussion Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
|
|
|
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #25948 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Mon, 06 September 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Ernest wrote:
> Na 'n lang studie kom ek agter dat dit maar net is
> as gevolg van 'n te hoë urine suur in die bloedstroom. Na ek so gekla het het
> 'n paar SA oomies my agtertoe toe geneem sagies in my oor gefluister oor raad.
> Dit lyk my ten minste 30% van die oomies in SA ly glo aan dieselfde probleem.
> Maar, moet dit nooit in die openbaar noem. Wat vir my so koddig was dat op ten
> minste 5 gevalle die raad was om jou urine te drink
Ek was verbaas om eenkeer te lees hoeveel filmsterre hierdie terapie volg.
Wat ek egter nie kan verstaan nie, is hoekom iemand sy eie urine moet drink,
as hy juis aan 'n oortolligheid van urinesuur ly?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #25979 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Tue, 07 September 1999 00:00   |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , "Ernest"
wrote:
> Nee, hoe sal ek weet? Soos ek die ding verstaan, is urine suur (maar bevat nie
> noodvendig urinesuur nie. As jou niere nie te wat wonders is nie, skei dit nie
> noodwendig die urinesuur af nie maar laat dit terug in die bloedstroom. Dit
> bevat ook baie soute wat blykbaar help om die niere te prikkel om meer
> urinesuur af te skei. Maar, nou ja. Of dit werk of te nie.
> Ek was nog nooit so
> desperaat om te probeer nie. Kry liewer maar 'n voltaren/steriods koktail
> inspuiting.
'n Aanhaling vanuit die boek "Miracles of Urine Therapy"
deur Morarji Desai:
According to biochemistry, 100 c.c. of urine of a normal
and healthy person contains the following ingredients:
Urea N (Nitrogen), Urea, Creatinin N, Creatinin, Uric Acid
N, Uric Acid, Amino N, Ammonia N, Sodium, Potassium,
Calcium, Magnesium, Chloridi, Total Sulphate, Inorganic
Sulphate, Inorganic Phosphate, N/10 Acid, PH of urine.
(have excluded the quantity in milligrams from the above
table)
It must be kept in mind that this table is not fixed.
Contents of urine vary from person to person and from time
to time in the same person. Special changes are produced in
urine when a man is either sick or when he takes drugs.
These changes in urine help doctors to ascertain the nature
of diseases of a sick person.
If we look carefully at the urine contents given above, we
will find that the chemical compounds present are essential
for the growth and maintenance of the human body. The table
appears to be a formula of some very good tonic for the
body.
And indeed it is the best tonic available in the world and
that too FREE OF COST. Then why and how these chemicals are
said to be harmful to the body? Is it because they have
been manufactured inside the human body and not in a
chemical factory? If this is the reason then we are totally
wrong because the chemical manufactured in our own body are
far more superior than those manufactured in any factory of
the world.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26022 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Wed, 08 September 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Johan wrote:
> Nou stel jou soortgelyke omstandighede voor waar die ou op die Himalajas
> rondloop: Hy is bang hy kry frostbite op sy tone - hy gaan sit en trek sy
> stewels uit, piepie sy tone nat en warm en binne sekondes het hy so 'n geel
> lagie ys om die tone en nou is die frostbite dalk net verhaas - Nou moet hy eers
> weer sy voete probeer droog/ysvry kry voor hy weer sy sokkies en stewels kan
> aankry...... " ......to save himself from frostbite....."????!!!!
>
> Neewat, hier is ook net nog 'n wolhaar storie, dink ek.
>
> Wat sê julle ander ouens....? Glousdina, jy bly ook in redelike koue dele, wat
> sê jy?
Ek glo al die stories. Ek kan jou wed dat Ghandi urine-terapie toegepas het.Die
weste het dit juis by die Indiese mense geleen.
Ek glo ook die stories van die mense in die Himalayas.
Ek dink as jy bietjie in Minnesota rondvra, sal jy dieselfde
stories hoor.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26024 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Wed, 08 September 1999 00:00   |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 08 Sep 1999 13:22:03 -0700, reisiger wrote:
|'n Aanhaling vanuit Shivambu Geeta van Dr. GK Thakkar:
|
|One of the great mountaineers of Mount Everest Mr. Morris
|Wilson from England, has written that he made liberal use
|of his own urine to save his limbs from becoming benumbed
|due to excessive cold of the Himalayas and to save himself
|from frostbite, apart from maintaining his strength.
|
|
Ek koop hierdie een netso min as wat ek die Ghandi storie koop.
As jy by temperature is waar jy gevaar loop om frostbite te kry, gaan 'n ou
straaltjie piepie jou nie juis lank warm hou nie.
Vra maar vir die Minnesotans - hulle waarsku byvoorbeeld baie ernstig dat jy nie
in die koue weer, met selfs warm water naby jou motor se ruit kom om hom te was
nie - dit vries oombliklik vas op die ruit voor jy 'n ruitveer daaroor kan kry -
ons ry almal met alkohol in ons ruitveerwaterkanne.
Nou stel jou soortgelyke omstandighede voor waar die ou op die Himalajas
rondloop: Hy is bang hy kry frostbite op sy tone - hy gaan sit en trek sy
stewels uit, piepie sy tone nat en warm en binne sekondes het hy so 'n geel
lagie ys om die tone en nou is die frostbite dalk net verhaas - Nou moet hy eers
weer sy voete probeer droog/ysvry kry voor hy weer sy sokkies en stewels kan
aankry...... " ......to save himself from frostbite....."????!!!!
Neewat, hier is ook net nog 'n wolhaar storie, dink ek.
Wat sê julle ander ouens....? Glousdina, jy bly ook in redelike koue dele, wat
sê jy?
|
|
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26064 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Thu, 09 September 1999 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Johan wrote in message ...
> On Wed, 08 Sep 1999 18:15:43 GMT, Leendert van Oostrum
> wrote:
> |Jy het gespesifiseer die verwysing moet op die internet wees. (Want jy
> |kon nie een kry nie.)
>
> Ek het na biografiese verwysings van Ghandi gesoek en hulle wel gekry, maar geen
> verwysing na piepiedrink nie.
> |
> |Ek het daardie een vir jou in drie minute opgesoek.
>
> Ek het met opset uriene terapie as sleutelwoord vermy, want iemand wat
> legitiemiteit wil verleen aan so 'n absurde idee, sal juis vooraanstaande dooies
> bysleep om geloofwaardigheid aan hulle idees te gee.
>
> Terloops, probeer Altavista gebruik - nog nooit langer as 45 sekondes gesoek
> nie.
Van SA af is die bandwydte beperk - alles laai veel stadiger hier.
> Maar dan moet jy die sleutelwoorde reg kies as jy sinvolle resultate
> verwag!
Stem saam. Dit help, byvoorbeeld om, benewens die (verkeerde) spelling
(Ghandi) ook die regte spelling (Gandhi) te probeer :-)
> |
> |Vir huiswerk: gaan soek nou een wat sê Gandhi het dit _nie_ gedoen nie!
>
> Dis my opinie op die oomblik en die onus is op jou om met 'n geloofbare bewys
> vorendag te kom, nie so Huisgenootagtige tipe artikel nie. Ek is heeltemaal
> bereid om jou te glo oor die storie, maar ek soek bloot 'n geloofwaardige
> verwysing daarna voordat ek dit glo.
Nee, nee, Johan. Jy skuif nou die doelpale!
Jy wou 'n verwysing op die internet gehad het, en ek het een verskaf.
Jy het nie aanvanklik gespesifiseer dat dit geloofwaardig ook moet wees nie
:-)
>
> Sover kon ek nog geen biografiese werk oor Ghandigi kry wat sê hy het piepie
> gedrink nie en dus bly ek by my standpunt dat hy NIE baie bekend is daarvoor -
> soos wat jy beweer het nie.
Jy's welkom om enige standpunt hoegenaamd te handhaaf.
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26065 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Thu, 09 September 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Johan wrote:
> On Wed, 08 Sep 1999 21:14:43 GMT, @sympatico.ca wrote:
>
> |Ek glo ook die stories van die mense in die Himalayas.
> |Ek dink as jy bietjie in Minnesota rondvra, sal jy dieselfde
> |stories hoor.
> |
> Net die teenoorgestelde - hier is dit die algemene gevoel dat die koue en enige
> iets nat nie saamgaan nie. Dis byvoorbeeld hoekom hulle aanbeveel dat die nood
> sak in jou kar 'n stel warm droë klere bevat vir elkeen, dat as jy nat word, jy
> kan droog aantrek.
>
> Verder sê die ouens hier kan jy ook nie jou naam in die sneeu skryf nie - die
> naaste wat jy kom, is 'n drie dimensionele beeldhouwerk....
Ag, jy gaan om met sissie-minnesotans. Dis mos nie altyd so koud as daarsneeu op
die grond is nie. Dis net so om en by -0 F of -30 C wat dit sal
begin vries. Hoekom probeer jy dit nie self hierdie winter nie. In jou agterplaas.
Ons het 'n Noord-Amerikaanse grap-boek. Dit word genoem : "Pissing in
the Snow."
Gloudina
|
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26067 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Thu, 09 September 1999 00:00   |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 09 Sep 1999 13:01:51 -0700, reisiger wrote:
|Shivambu Geeta, van Dr. G.K. Thakkar: Physicians keep on
|saying that urine is a poisonous excreta from the body.
|This is far from the truth. Had it been true, late Morarji
|Desai who drank his own urine for more than thirty
|(thirsty) years regularly would not have lived a healthy
|life of about a hundred years to inspire Shivambu devotees.
Kyk, as hy gesond was, was dit ten spyte van die skewe gewoonte van hom en nie
as gevolg daarvan nie.
|
|Way back in 1977 the Economic Times reported and thereafter
|many other newspapers are still reporting that in advanced
|countries like Japan and the USA Urokinase (an injection
|that dissolves blood clots) is prepared from urine
|collected from public urinals.
Jou brein piddel nou sleg met jou as jy hierdie twak glo.
|This is a clear
...clear!?!?!?!....
|
|indication
|that modern ????????? scientists are aware of the fact ?????????/ that urine is
|not a "waste product" but is a valuable most sterile
....veral as dit nou eers daar uit die publieke urinaal gehaal is, né....
|serum,
|which is a panacea for several major illnesses including
|aging.
Skuus, man, ek het nie besef jy probeer hier ook snaaks wees nie! Baie
snaaks!! Is hierdie Thakhaar van jou 'n "stand-up comic?"
|
|Shivambu Geeta, van Dr G.K. Thakkar: Very recently
...in the dark ages of medicine....
| two
|doctors - Dr Alexander N Glazer and Dr Stocker from the
|University of California have discovered that the yellowing
|dye (Billirubin
...kom uit ou dooi afgebreekte rooi bloed selle uit....
|) responsible for jaundice, present in urine
|and long dismissed as valueless bodily waste, appears to
|have a beneficial function that can lessen tissue damage in
|cancer, aging, imflammation and heart disease. "Instead of
|spending our time on developing means to get rid of this
|billirubin, we should spend time on finding out the
|beneficial roles of billirubin", Dr Stocker said. The above
|news appeared in "Express" (USA) dated 1-3-87.
|
Netso klomp bollie! Gelukkig lyk dit my die lig het opgegaan by meeste medici
sedert Januarie 1787!
|
|
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26070 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Thu, 09 September 1999 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
e...@dot.com (Johan) wrote:
> On Wed, 08 Sep 1999 21:14:43 GMT, @sympatico.ca wrote:
>
> Net die teenoorgestelde - hier is dit die algemene gevoel dat die koue en enige
> iets nat nie saamgaan nie. Dis byvoorbeeld hoekom hulle aanbeveel dat die nood
> sak in jou kar 'n stel warm droë klere bevat vir elkeen, dat as jy nat word, jy
> kan droog aantrek.
>
Dis waar dat koue en nat nie saamgaan nie, selfs wanneer dit nie te erg
koud is nie - vloeistof gelei warmte (van die liggaam na buite) Dis
waarom mens op see ook moet droog bly.
Maar: Warm vloeistof is seker in die praktyk (soos in die Himalayas) 'n
goeie manier om koue liggaamsdele warm te maak - veral in 'n
noodsituasie. Mits die vloeistof nie kan verdamp nie (soos in 'n
winddigte pak), kan dit seker ook relatief lank sy temperatuur behou.
Beteken wel mens moet, na die behandeling, weer droog aantrek. Ek is
geen Everest-klimmer nie, maar miskien kan so 'n behandeling prakties
uitvoerbaar wees as mens klaar kamp opgeslaan het.
(Wat maak mens met nat klere in die koue?) Maar dis interessant om te
spekuleer oor hoe so 'n vloeistoftegniek vir die behandeling van
vriesbrand kan werk as mens net met 'n rugsak en suurstofbottels op
Mount Everest is. Ek, in elk geval, is die laaste een wat vir 'n
Everest-klimmer sal voorskryf hoe om sy tone van vriesbrand te red
voordat gangreen intree.
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
|
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26072 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Thu, 09 September 1999 00:00   |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , e...@dot.com
(Johan) wrote:
> On Tue, 07 Sep 1999 14:43:33 -0700, reisiger
> wrote:
>
>
> |If we look carefully at the urine contents given above, we
> |will find that the chemical compounds present are essential
> |for the growth and maintenance of the human body. The table
> |appears to be a formula of some very good tonic for the
> |body.
>
> Dis seker hoekom die ou mahatma so fris en gesond was....
> |
> |And indeed it is the best tonic available in the world and
> |that too FREE OF COST. Then why and how these chemicals are
> |said to be harmful to the body?
>
> Te veel van enige iets in jou sistemm is nie goed nie en dis waar die job van
> die niere inkom, om die deel uit te skei wat skade kan doen. As dit nie so was
> nie sou ons sonder ons niere kon leef en dis een van die heel kritiese organe in
> die liggaam.
Shivambu Geeta, van Dr. G.K. Thakkar: Physicians keep on
saying that urine is a poisonous excreta from the body.
This is far from the truth. Had it been true, late Morarji
Desai who drank his own urine for more than thirty
(thirsty) years regularly would not have lived a healthy
life of about a hundred years to inspire Shivambu devotees.
Way back in 1977 the Economic Times reported and thereafter
many other newspapers are still reporting that in advanced
countries like Japan and the USA Urokinase (an injection
that dissolves blood clots) is prepared from urine
collected from public urinals. This is a clear indication
that modern scientists are aware of the fact that urine is
not a "waste product" but is a valuable most sterile serum,
which is a panacea for several major illnesses including
aging.
Shivambu Geeta, van Dr G.K. Thakkar: Very recently two
doctors - Dr Alexander N Glazer and Dr Stocker from the
University of California have discovered that the yellowing
dye (Billirubin) responsible for jaundice, present in urine
and long dismissed as valueless bodily waste, appears to
have a beneficial function that can lessen tissue damage in
cancer, aging, imflammation and heart disease. "Instead of
spending our time on developing means to get rid of this
billirubin, we should spend time on finding out the
beneficial roles of billirubin", Dr Stocker said. The above
news appeared in "Express" (USA) dated 1-3-87.
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26073 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Thu, 09 September 1999 00:00   |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , e...@dot.com
(Johan) wrote:
> On Tue, 07 Sep 1999 14:43:33 -0700, reisiger
> wrote:
> | Is it because they have
> |been manufactured inside the human body and not in a
> |chemical factory? If this is the reason then we are totally
> |wrong because the chemical manufactured in our own body are
> |far more superior than those manufactured in any factory of
> |the world.
>
>
> Ek het lanklaas so lot bollie gelees! Wat 'n swak redenasie! Die chemikalie is
> nie in ons liggame vervaardig nie - net daar verwerk, onskadelik gemaak en is
> gewoonlik juis afkomstig van fabrieke en kom ons ligame binne saam met die kos
> en pille en goed wat ons eet.
En die lug wat ons inasem? Die liggaam meng alles, vorm
chemiese reaksies, neem party elemente op en skei
andere af. Kompos, wat van blare gemaak is, is goed vir
bome en plante, maar urine nie vir 'n mens nie?
Jou persepsie van realiteit is so dat jy net bereid is om
te glo wat in jou onder bewussyn gebêre is. Eintlik is jy
reg vir jouself, en ek vir myself.
|
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26074 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Thu, 09 September 1999 00:00   |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 09 Sep 1999 13:28:26 -0700, reisiger wrote:
|Shivambu Geeta, van Dr. G.K. Thakkar: Exactly five decades
|ago John Armstrong, and English author of a book titled
|"The Water of Life", did a great favour to the world, by
|writing this book and he can rightly be called the pioneer
|of Urine Therapy. A question must be arising in your mind
|as to from where Mr Armstrong received the inspiration to
|drink urine. There is a quotation in the Bible "Drink water
|from thine own cistern". He interpreted the quotation in
|plain manner. You drink water from your own bladder
|(cistern) i.e. urine.
Hy moes maar baie siek in die kop gewees het - of het hy nounet weer helfte van
die versie geglo - die hele versie sê:
Isa 36:16 Hearken not to Hezekiah: for thus saith the king of Assyria, Make [an
agreement] with me [by] a present, and come out to me: and eat ye every one of
his vine, and every one of his fig tree, and drink ye every one the waters of
his own cistern;
|
|Jammer Gloudina. Beide ons probleem is ons hardloop Indiese
|filosofie toe as dit alles uit die Bybel uitkom. Des nie
|teenstaande, alle paaie lei Rome toe. Ons weet dit mos.
|Maar ons interpreteer nie alles letterlik op nie.
Net as dit by piepie en cisterns in die Bybel kom???
|
|
|
Bladsye (3): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:03 UTC 2025
|