Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Agulhas - Kaapstad -Agulhas: hoe ver?
Re: Agulhas - Kaapstad -Agulhas: hoe ver? [boodskap #26029] Wo, 08 September 1999 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
flappie wrote:
> Soek so 'n bietjie inligting, asseblief. Oktober gaan ek
> (D.V.) SA toe vir 'n kuiertjie. Onder andere vlieg ek
> Kaapstad toe. My broer (het hom byna drie jaar laas gesien)
> woon op Agulhas en het aangebied om my te kom haal op die
> lughawe. Ek was nog nooit op Agulhas nie, en wil graag
> weet: hoe ver is dit tussen die lughawe en Agulhas? Ek hoor
> dis _ver_ - is dar dalk 'n alternatiewe manier om van die
> lughawe af op Agulhas te kom? Laat weet asseblief - ek sal
> dit baie waardeer. As iemand direk wil skryf, my e-pos is:
> eks...@excite.com
>
> Groetnis
> Henry

Ag nee. So twee ure maksimum

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Vorige onderwerp: Re: Urine terapie en gout
Volgende onderwerp: geluk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 09:57:55 MGT 2024