|
|
|
|
|
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25883 is 'n antwoord op boodskap #25877] |
Sat, 04 September 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Larry d'Lion wrote:
> Terloops Ruiter, ek bly ook in Kanada, en my ISP (???) is ook Sympatico.ca!
>
> Larry Die Leeu
> ~~~~~~~~~~~~~~~
>
>
>
Waar? Hulle vertel mos dat die leeus hier in Kanada baie lekker in diesneeu
rondspeel. Hulle ontwikkel net bietjie digter pels.
Ruiter in die Nag
|
|
|
|
|
|
|
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25889 is 'n antwoord op boodskap #25885] |
Sat, 04 September 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Johan wrote:
> |"I am on a secret mission"?
> "Ek is op 'n geheime sending."
>
> Maar dit klink vir my so half na Gloudina se sestigs-Afrikaans. Is
> daar nie iets meer modern nie? Wie kan iets beters voorstel?
>
In Johan se negentigs hensopper-hanskakie-afrikaans is dit natuurlik"Ek is op 'n
secret mission."
Die Ruiter in die Nag
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25912 is 'n antwoord op boodskap #25885] |
Sun, 05 September 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Johan wrote:
> Moet net nie panic nie - ek bly verder noord as sy en ek oorleef haar
> manewales nogal op 'n manier.
> Larry, ek hoop net nie jy bly fisies naby die ou dierasie nie. Daai
> swart ding wat jy so voor die volmaan sioen verby vlieg.....
>
Kyk hoe wyd strooi Christen Johan sy liggie vanoggend, en dit op'n tyd waarop mens
liewer sal wil sien dat hy met sy vrou in die kooi
is. Miskien moet hy vroeer op 'n Saterdagaand gaan slaap, sodat hy
kan verstaan wat die predikant preek wanneer hy in die kerk sit
Sondagoggend.
Tant Hessie
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #26028 is 'n antwoord op boodskap #25885] |
Wed, 08 September 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Larry d'Lion wrote:
> Mississauga, naby Toronto. En glo my, 'n leeu geniet nooit sneeu nie! 'n
> dik pels het ek al jare.
>
>
Was jy al by die African Lion Safari - dink dis op 8, erens tussen Hamilton
enGuelph. Eenkeer, net nadat ons van 'n besoek aan die Krugerwildtuin teruggekom
het uit SA, besoek ons die plek en sien omtrent 12 ou leeus daar rondsit. Ek koop
toe 'n poskaart van hulle en stuur dit terug aan my suster met wie ons in die
Wildtuin was. Ons het die keer nie veel leeus in die Wildtuin gesien nie. Toe wys
ek vir haar wat ons in Ontario kan sien.
Gloudina
|
|
|
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #26087 is 'n antwoord op boodskap #25885] |
Thu, 09 September 1999 00:00  |
Samuel Murray
Boodskappe: 66 Geregistreer: September 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
BCronje skryf in boodskap news:37d56c9b.0@news1.mweb.co.za...
> sending, missie, projek. Dink ek.
>
> Larry d'Lion wrote in message ...
>> what is the correct Afrikaans word or phrase for "mission", as
>> in
>> "I am on a secret mission"?
Meeste scifi broeke wat ek nog gelees het seg "geheime sending".
Jilll
--
NB : When I write here I spell the way I speak,
but when I translate professionally, I write well.
Samuel Murray (translator and proofreader)
smu...@yebo.co.za, cc le...@geocities.com
http://www.afrikaner.co.za/termwerf/smurray.html
or try my personal page http://ey.to.hey.to/
|
|
|