Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Uit "Letters from a Traveller" deur Teilhard de Chardin
Re: Uit "Letters from a Traveller" deur Teilhard de Chardin [boodskap #25669] Di, 31 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:
> In article ,
> Leendert van Oostrum
> wrote:
>> Liewe reisiger,
>>
>> Jy moenie vir arme PAT so om die bos lei nie - vertel dat
>> jy in Kempton Park is en so aan.
>>
>> Snert soos hierdie kan net uit een plek uit kom -
>> Weskoppies se vleuel vir ernstig versteurdes.
>>
>> Beterskap, hoor!
>>
>> Leendert
>
> 'n Mens kan slegs oordeel as jy self die Oera Linda
> dokumente bestudeer het.

Juis. En jy het nie, het jy?

Vriendelike groete, Leendert

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Uit "Letters from a Traveller" deur Teilhard de Chardin [boodskap #25710 is 'n antwoord op boodskap #25669] Wo, 01 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , Leendert van
Oostrum wrote:
> Juis. En jy het nie, het jy?

Glad nie. Die Weskoppies advies laat 'n mens terugdink aan
'n fliek van Robin Williams, Patch Adams. Partykeer wonder
ek of die pad na genesing en die reis na Omega 'n mens vir
'n tyd daar moet vertoef. Het seker oorboord gegaan met
Afrikaans, en gewonder oor die terugvoer wat 'n mens sal
kry daaroor. Genesis 6 v 2 verwys na die seuns van God wat
gesien het die dogters van die mense is mooi en het hulle
getrou. Volgens Dr Joseph Busby was dit nodig om die "level
of consciousness" van aardmense te verhoog. Nou klink dit
seker na Von Daniken argument, maar dit lyk logies.
Enigiemand wat die Bybel aanhaal om 'n argument te staaf,
kan verkeerd bewys word met ander aanhalings uit dieselfde
Bybel, ek besef dit.

http://www.bybel.co.za/boek.asp?boek=GE&hoofstuk=6&v ertalin
g=2

Re: Uit "Letters from a Traveller" deur Teilhard de Chardin [boodskap #25783 is 'n antwoord op boodskap #25669] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , Leendert van
Oostrum wrote:
> Ek sien geen teken dat hulle huistaal Fries was nie.

Stem saam. Het mos geskryf dat 'n mens die dokumente moet
bestudeer. Vir my is dit 'n koppeling van Atlantis / Atland
en Genesis se seuns van God. Daar is nie genoeg detail in
die Bybel nie. Daarom glo ek dit is nodig om ander
geskrifte en godsdienste bestudeer. Aanvullend of nie. 'n
Mens kan dan maar self besluit.

Re: Uit "Letters from a Traveller" deur Teilhard de Chardin [boodskap #25784 is 'n antwoord op boodskap #25669] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , Leendert van
Oostrum wrote:
> In article ,
> reisiger wrote:
>
>> Het seker oorboord gegaan met
>> Afrikaans, en gewonder oor die terugvoer wat 'n mens sal
>> kry daaroor. Genesis 6 v 2 verwys na die seuns van God wat
>> gesien het die dogters van die mense is mooi en het hulle
>> getrou.
>
> Ek sien geen teken dat hulle huistaal Fries was nie.

Die inligting in die Oera Linda geskrifte balanseer met
Krishna en die Mahabharata, maar het self die 'n datum
balansering gedoen nie. Nogtans beskou ek dit as waardevol.
Maar sal verkies om dit self te lees, en dan te oordeel oor
Afrikaans wel 4000 jaar oud is of nie. Die oorsprong is
4000 jaar oud, nie die taal self nie. Dit maak 'n verskil.
Outeurs oor dokumente bespreek dit slegs vanuit hulle eie
filosofiese denkrigting, wat dit moeilik maak om presies te
verstaan wat aangaan. Plaas publiseer die geskrifte, en dan
'n boek oor die interpretasie.

Re: Uit "Letters from a Traveller" deur Teilhard de Chardin [boodskap #25785 is 'n antwoord op boodskap #25669] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:

> Het seker oorboord gegaan met
> Afrikaans, en gewonder oor die terugvoer wat 'n mens sal
> kry daaroor. Genesis 6 v 2 verwys na die seuns van God wat
> gesien het die dogters van die mense is mooi en het hulle
> getrou.

Ek sien geen teken dat hulle huistaal Fries was nie.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Vorige onderwerp: Re: rooibos thee
Volgende onderwerp: Die Koei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 13:17:30 MGT 2024