Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar plaas 'n mens die komma
Waar plaas 'n mens die komma [boodskap #25641] |
So., 29 Augustus 1999 00:00  |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hier lê ant Meraai
Links gewys en regs gedraai
In die hemel is sy niet in die hel
Dit weet ek wel.
Plaas 'n mens die komma voor of na die niet? Maak nogal 'n
helse verskil.
|
|
|
|
|
|
Re: Waar plaas 'n mens die komma [boodskap #25779 is 'n antwoord op boodskap #25641] |
Wo., 01 September 1999 00:00  |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Chris Snyders (Home)" skryf:
> Ek sien jy sukkel bietjie met die ê ook. Druk en hou die knop, tik dan
> 136 vir ê en/of 137 vir ë.
Dankie vir die advies. Gebruik Windows 3.1 en Netscape vir
'n nuusleser. Reis te veel rond, sonder 'n "laptop".
Internet kafee sal dan makliker wees om bydraes te lewer.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 12:00:22 UTC 2025
|