Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Uit "Letters from a Traveller" deur Teilhard de Chardin
Re: Uit "Letters from a Traveller" deur Teilhard de Chardin [boodskap #25612] Sa, 28 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote in article
Re: Uit "Letters from a Traveller" deur Teilhard de Chardin [boodskap #25613 is 'n antwoord op boodskap #25612] Sa, 28 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , @sympatico.ca
wrote:
> Uit =93Letters from a Traveller=94 deur Teilhard de Chardin. Johannesburg, 13 August, 1951.
>
> =85 I am setting off with a much more precise idea of
> my two-fold objective (the Australopithecae and the ultra-
> human) and with plenty to think round and about during the
> voyage. All this is directed towards the search for the =91ever-
> greater God,=92 for ultimately it is only the pull towards Him
> that is sending me on this new =96 perhaps my last? =96
adventure.

Baie dankie vir hierdie bydrae, Gloudina. 'n Reisiger wat
na die Omegapunt toe reis. De Chardin se manier wat om dit
te doen d.m.v. sy bestudering van die natuur, en die
filosofiese genot wat hy daardeur ontvang het.

Re: Uit "Letters from a Traveller" deur Teilhard de Chardin [boodskap #25634 is 'n antwoord op boodskap #25612] So, 29 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article
, "PAT"
wrote:
> Reisiger, ek moet sê ek is regtig intrigued met jou.
> wil jy nie vir ons vertel
> waar jy woon, wat jy doen ens. nie.

Woon in Kemptonpark, is 'n kontrak analyst/programmer op
IBM se AS400 rekenaar. Werk vir myself die jaar nadat
Madiba vrygelaat is.

Jeugjare deur die HNP politiek (met Boss op ons agterente),
weermag, en later alle takke van die New Age bestudeer, en
die politiek terselfder tyd dopgehou. Vanaf 1997 hierdie ng
nou en dan gelees, en niks gepos nie. Na Lady Di en Moeder
Theresa se dood Indie toe, o.a. Sai Baba, om advies te kry
om hierdie ng om te swaai van beswaddering na 'n Afrikaanse
kultuurgesprek forum.

Die 13e (Vorster se verjaardag) en 16e (Geloftedag) is die
2 belangrike dae in Desember. Daarom het ek na die 16e
gepos. Jammer dit was 'n boggerop - te veel aan Siener
geklou. As die regte ding gedoen was het, sou SA anders
gelyk het, en die Indiers nog in die Parlement. Probeer om
dit nou reg te stel, en het ondersteuning nodig. Danksy
Gloudina en Leendert en andere hier het ek uit die drif
gekom. Sai Baba het miskien mense verbaas, maar Gloudina
het my agterna verbaas. Ons stryd is nie teen vlees en
bloed nie, maar teen die Owerstes en Bose Geeste in die
lug. Ons lewe op aarde is die fisiese manifestasie daarvan.
Daarom is die bestudering van die mistieke nodig, om uit
die drif te kom.

Nog aktief besig met die New Age - hop rond soos 'n
verkleurmannetjie op 'n smartiedoos - en konsentreer op die
profesiee kant.

Pat dit is 'n groot helfte. Vertel my van jouself asb.

Re: Uit "Letters from a Traveller" deur Teilhard de Chardin [boodskap #25635 is 'n antwoord op boodskap #25612] So, 29 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , @sympatico.ca
wrote:
> Uit =93Letters from a Traveller=94 deur Teilhard de Chardin.
> Johannesburg, 13 August, 1951.
>
> =85 I am setting off with a much more precise idea of
> my two-fold objective (the Australopithecae and the ultra-
> human) and with plenty to think round and about during the
> voyage. All this is directed towards the search for the =91ever-
> greater God,=92 for ultimately it is only the pull towards Him
> that is sending me on this new =96 perhaps my last? =96
adventure.

Daar het jy dit nou. Sondag oggend 'n interressante artikel
gelees in die Psychic News, +- 1973 uitgawe: Robert
Scrutton het 'n opvolg boek geskrywe, na sy boek oor
Atlantis, met die naam "Secrets of the lost Atland".

Sal in Afrikaans vertaal:
Super mense het 2023 BC in Atland, noord wes van Engeland,
gelewe, beweer 'n Friesiese dokument, die Oera Linde
geskrifte. Ook haal hy aan dat Antartika 'n paradys was
voordat 'n komeet Australie getref het. Klipnaalde is glo
in Suid Amerika deur die Spanjaarde beskadig is, bevat
enkodeerde inligting wat die super mense daar gebou het,
vir latere geslagte. Dit is deur die "beskawing" verwoes,
en dus verewig verlore.

Wat die saak interressanter maak, is dat Adriaan Snyman, ek
dink, die Oera Linde dokumente bestudeer het, en die boek
"Afrikaans is 4000 jaar oud" geskryf. Daarin haal hy aan
die geslagregister van ons voorouers, asook hulle reise op
aarde, o.a. Indie se besoeke, en dat die super mense
se afstammelinge Krishna was (wat met 'n UFO rondgery het),
en die Mahabharata oor hulle doen en late geskryf is.
Krishna was 'n witmens. In Baie Indier flieks is Indiers
wit. Hulle kom glo van die Noorde van Indie af. Die Indier
TV dokument^er oor Krishna en die Mahabharata is
interressant om na te kyk.

Daar het julle dit nou. Die super mense het Friesies
gepraat. Baie Afrikaanse en Friesiese woorde is dieselfde.
En Chardin het gedink dat die rys na SA miskien sy laaste
rys sou wees. Het hy maar geweet van die Oera Linde
geskrifte - die vermiste skakel - wat sy landgenoot
bestudeer het. En dat die mense wat in SA bly, wat
Afrikaans praat, se taal naby sy "ultra-human" is. Miskien
kan julle uitvind of hy wel die Oera Linda dokumente
bestudeer het.

Die inligting verbaas my geweldig. Wou altyd 'n ander
weergawe van die Oera Linda dokumente gelees het.

Re: Uit "Letters from a Traveller" deur Teilhard de Chardin [boodskap #25642 is 'n antwoord op boodskap #25612] Ma, 30 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:

> Super mense het 2023 BC in Atland, noord wes van Engeland,
> gelewe, beweer 'n Friesiese dokument, die Oera Linde
> geskrifte.

[...]

>
> Wat die saak interressanter maak, is dat Adriaan Snyman, ek
> dink, die Oera Linde dokumente bestudeer het, en die boek
> "Afrikaans is 4000 jaar oud" geskryf. Daarin haal hy aan
> die geslagregister van ons voorouers, asook hulle reise op
> aarde, o.a. Indie se besoeke, en dat die super mense
> se afstammelinge Krishna was (wat met 'n UFO rondgery
het),

[...]

>
> Daar het julle dit nou. Die super mense het Friesies
> gepraat. Baie Afrikaanse en Friesiese woorde is dieselfde.
> En Chardin het gedink dat die rys na SA miskien sy laaste
> rys sou wees. Het hy maar geweet van die Oera Linde
> geskrifte - die vermiste skakel - wat sy landgenoot
> bestudeer het. En dat die mense wat in SA bly, wat
> Afrikaans praat, se taal naby sy "ultra-human" is. Miskien
> kan julle uitvind of hy wel die Oera Linda dokumente
> bestudeer het.
>
> Die inligting verbaas my geweldig. Wou altyd 'n ander
> weergawe van die Oera Linda dokumente gelees het.
>

Liewe reisiger,

Jy moenie vir arme PAT so om die bos lei nie - vertel dat
jy in Kempton Park is en so aan.

Snert soos hierdie kan net uit een plek uit kom -
Weskoppies se vleuel vir ernstig versteurdes.

Beterskap, hoor!

Leendert

Re: Uit "Letters from a Traveller" deur Teilhard de Chardin [boodskap #25643 is 'n antwoord op boodskap #25612] Ma, 30 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
Leendert van Oostrum
wrote:
> Liewe reisiger,
>
> Jy moenie vir arme PAT so om die bos lei nie - vertel dat
> jy in Kempton Park is en so aan.
>
> Snert soos hierdie kan net uit een plek uit kom -
> Weskoppies se vleuel vir ernstig versteurdes.
>
> Beterskap, hoor!
>
> Leendert

'n Mens kan slegs oordeel as jy self die Oera Linda
dokumente bestudeer het.

Re: Uit "Letters from a Traveller" deur Teilhard de Chardin [boodskap #25668 is 'n antwoord op boodskap #25612] Di, 31 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum wrote:
>
> Liewe reisiger,
>
> Jy moenie vir arme PAT so om die bos lei nie - vertel dat
> jy in Kempton Park is en so aan.
>
> Snert soos hierdie kan net uit een plek uit kom -
> Weskoppies se vleuel vir ernstig versteurdes.
>
> Beterskap, hoor!
>
> Leendert
>

RLODVEHMMV!!!
Re: Uit "Letters from a Traveller" deur Teilhard de Chardin [boodskap #25670 is 'n antwoord op boodskap #25612] Di, 31 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote in message ...
> In article
> , "PAT"
> wrote:
>> Reisiger, ek moet sê ek is regtig intrigued met jou.
>> wil jy nie vir ons vertel
>> waar jy woon, wat jy doen ens. nie.
>
> Woon in Kemptonpark, is 'n kontrak analyst/programmer op
> IBM se AS400 rekenaar. Werk vir myself die jaar nadat

O darem iemand anders ook van die AS400 stal.
Watter projekte is julle mee besig?.
Krokkie

> Madiba vrygelaat is.
>
> Jeugjare deur die HNP politiek (met Boss op ons agterente),
> weermag, en later alle takke van die New Age bestudeer, en
> die politiek terselfder tyd dopgehou. Vanaf 1997 hierdie ng
> nou en dan gelees, en niks gepos nie. Na Lady Di en Moeder
> Theresa se dood Indie toe, o.a. Sai Baba, om advies te kry
> om hierdie ng om te swaai van beswaddering na 'n Afrikaanse
> kultuurgesprek forum.
>
> Die 13e (Vorster se verjaardag) en 16e (Geloftedag) is die
> 2 belangrike dae in Desember. Daarom het ek na die 16e
> gepos. Jammer dit was 'n boggerop - te veel aan Siener
> geklou. As die regte ding gedoen was het, sou SA anders
> gelyk het, en die Indiers nog in die Parlement. Probeer om
> dit nou reg te stel, en het ondersteuning nodig. Danksy
> Gloudina en Leendert en andere hier het ek uit die drif
> gekom. Sai Baba het miskien mense verbaas, maar Gloudina
> het my agterna verbaas. Ons stryd is nie teen vlees en
> bloed nie, maar teen die Owerstes en Bose Geeste in die
> lug. Ons lewe op aarde is die fisiese manifestasie daarvan.
> Daarom is die bestudering van die mistieke nodig, om uit
> die drif te kom.
>
> Nog aktief besig met die New Age - hop rond soos 'n
> verkleurmannetjie op 'n smartiedoos - en konsentreer op die
> profesiee kant.
>
> Pat dit is 'n groot helfte. Vertel my van jouself asb.
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
*
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
Re: Uit "Letters from a Traveller" deur Teilhard de Chardin [boodskap #25671 is 'n antwoord op boodskap #25612] Di, 31 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 29 Aug 1999 13:54:09 -0700, reisiger
wrote:

dink, die Oera Linde dokumente bestudeer het, en die boek[/color]
> "Afrikaans is 4000 jaar oud" geskryf.>>

Wel, fok my silly.....
Vorige onderwerp: Kroniek van die groen kaart .....
Volgende onderwerp: Re: Test, Toets...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:36:48 MGT 2024