Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wat is die doel (PAT en Leendert) ???
Re: Wat is die doel (PAT en Leendert) ??? [boodskap #25588] Do, 26 Augustus 1999 00:00
Oom Hans  is tans af-lyn  Oom Hans
Boodskappe: 83
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Leendert van Oostrum sê

> Is nie!
>
> _Ek_ het die laaste oorveeg gegee in daardie geveg!
>

Mag wees - maar jy was reeds plat op jou rug en jou veeg was mis.
En Bees het my vir 'n "askar" benoem na aanleiding hiervan.

:-))))))

> (Ek weet, want ek gee _altyd_ die laaste oorveeg :-)
>
Vriendelik ook hiervandaan
en sterkte
Omie
Re: Wat is die doel (PAT en Leendert) ??? [boodskap #25589 is 'n antwoord op boodskap #25588] Do, 26 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Hans" wrote:
>
>>
> Omie.
>
> NS.
> Nee. Leendert het my NIE betaal om bostaande te skryf nie. Ek gee net
> krediet waar dit toekom. Die laaste wat ons paadjies gekruis het, het ek
> hom nog 'n oorveeg gegee.

Is nie!

_Ek_ het die laaste oorveeg gegee in daardie geveg!

(Ek weet, want ek gee _altyd_ die laaste oorveeg :-)

Groete, Leendert

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Vorige onderwerp: Re: Wat is die doel (PAT en Leendert) ???
Volgende onderwerp: Antwoord vir Omie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 04:33:05 MGT 2024