Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » David Ike teorie:Waar of vals?
David Ike teorie:Waar of vals? [boodskap #25486] Ma, 23 Augustus 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wanneer ek skryf dat hulle laer as fondamente neig, bedoel
ek dit nie beledigend nie, maar dat hulle glo tonnels
grawe, ens. Dit is alles baseer op Jon King se boek. Die
feit van die saak is niemand weet wat na +- 2012 gaan
gebeur nie. Ek verstaan alle profesiee stop daar. 'n Mens
kan die tonnelgrawery verstaan as gevolg daarvan. Met die
woord ons wat ek hier gebruik, bedoel ek alle mense op
aarde, ongeag etnisiteit, kultuur, geloof, geslag, ens.

Vir Einstein is gevra van WW4. Hy het beantwoord, dat al
wat hy weet WW4 nie sal bestaan nie. Want WW3 sal alles
vernietig - mens, dier, plant, rose, alles. Weereens is die
tonnelgrawery nodig, indien dit wel so uitwerk.

Dit impliseer dus dat Siener se boek nie net vir Afrikaners
geskrywe is nie, maar vir alle volkere in SA, indien enige
waarheid daarin steek. Dit maak dit dus baie moeilik om te
verduidelik. Vergelyk die boek Job in die Bybel, met 1 Kor
12 en 1 Kor 13. En sluit alle mense in, want ons almal glo
in Een God.

Vorige onderwerp: Dringend: Oorsese Aannemings
Volgende onderwerp: Millenium Blues - M. van Biljon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 19:05:54 MGT 2024