Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Re: Lekker eet - Boerewors / Droëwors
Re: Lekker eet - Boerewors / Droëwors [boodskap #25341] Di, 17 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 Aug 1999 22:44:43 +0200, "Hans" wrote:
|
|Jy klink ernstig genoeg oor jou worse sodat ek jou 'n ou staatmaker resep
|kan gee. Dis 'n MS Word dokument wat ek vir jou hier aanheg. As jy
|probleme daarmee het, kontak my gerus privaat - haal net die water uit my
|adres dan is jy op my voorstoep.
|
|Varkspek is SLEGS vir bakwors goed MITS dit binne twee weke gebruik gaan
|word. Daarna word die varkie galsterig.

Dankie Hans! Ek gaan die week jou resep beproef! en sal jou laat weet hoe hy
van myne verskil.

Jy sê slegs "vleis" - ek wil nou amper half aanneem dat jy nie bees en vark meng
nie...!?!?
Re: Lekker eet - Boerewors / Droëwors [boodskap #25384 is 'n antwoord op boodskap #25341] Do, 19 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Oom Hans  is tans af-lyn  Oom Hans
Boodskappe: 83
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Johan wrote in message ...
> Jy sê slegs "vleis" - ek wil nou amper half aanneem dat jy nie bees en vark
> meng nie...!?!?

Johan - lees die resep mooi :-)))
Ja - ek meng die varkie met die bees - maar NET vir bakwors.

Vleis = maer bees
koedoe
gemsbok
eland , ens, ens

In totaal 6 Kg

Nou kan jy dit varieer deur slegs 4.5 Kg van bostaande vleis te neem en
1.6 Kg varkvleis by te voeg.

Sterkte
Omie
Vorige onderwerp: Lekker eet! (Was: internasionale sjokolade)
Volgende onderwerp: Soek Cape Seed Loaf Resep asb.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 19:50:05 MGT 2024