Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ARE MUSLIMS BEASTS IN HUMAN FORM? - YOU DECIDE
ARE MUSLIMS BEASTS IN HUMAN FORM? - YOU DECIDE [boodskap #25366] Wo, 18 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Daar is baie Moslems in die Parlement in SA. As dit waar
was, waar sou ons vandag gewees het? En Sadek?

Marteling het wel gesorg vir die pragtige Bahai geloof wat
as gevolg daaraan ontstaan het.

Maleisie is 'n pragtige land, waar Moslem, Hindoe en
Sjinees saam 'n demokrasie opgebou het. Baie ooreenkomste
met SA:

Beide lande is V-vormig
Suidpunt van Afrika vs Suidpunt van Suid Oos Asie.
Uitlanders het paaie gebou.
In albei lande is daar argumenteer oor wie eerste daar was.
Beide kry immigrante van arm Noordelike lande wat daar kom
werk soek.
Beide beweeg na 'n wapenlose samelewing. In Maleisie is dit
verbode om met 'n koelpunt om jou nek rond te loop.
Petronas en Sasol olie maatskappye.
Beide ontwikkel van landelik na tegnologiese lande vir alle
gedeeltes van bevolking.
Beide is deel van ekonomiese blokke.
Almal is beide lande is hardwerkend.
Godsdiens is by baie mense 'n prioriteit.

Re: ARE MUSLIMS BEASTS IN HUMAN FORM? - YOU DECIDE [boodskap #25618 is 'n antwoord op boodskap #25366] Sa, 28 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Chris Snyders (Home)  is tans af-lyn  Chris Snyders (Home)
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek kan nie werklik prat nie, maar net 'n halwe dag in Kuala Lumpur sal ek
definitief nie oor my voete val om gou weer in Maleisië 'n draai te maak nie.
Dit is vuil en bouvallig vir die meeste van die stad wat ek gesien het,
Johannesburg middestad lyk soos 'n paradys daarteenoor.
Net my mening...

reisiger skryf in boodskap news:0a0133f8.9ec05b60@usw-ex0106-041.remarq.com...
> Daar is baie Moslems in die Parlement in SA. As dit waar
> was, waar sou ons vandag gewees het? En Sadek?
>
> Marteling het wel gesorg vir die pragtige Bahai geloof wat
> as gevolg daaraan ontstaan het.
>
> Maleisie is 'n pragtige land, waar Moslem, Hindoe en
> Sjinees saam 'n demokrasie opgebou het. Baie ooreenkomste
> met SA:
>
> Beide lande is V-vormig
> Suidpunt van Afrika vs Suidpunt van Suid Oos Asie.
> Uitlanders het paaie gebou.
> In albei lande is daar argumenteer oor wie eerste daar was.
> Beide kry immigrante van arm Noordelike lande wat daar kom
> werk soek.
> Beide beweeg na 'n wapenlose samelewing. In Maleisie is dit
> verbode om met 'n koelpunt om jou nek rond te loop.
> Petronas en Sasol olie maatskappye.
> Beide ontwikkel van landelik na tegnologiese lande vir alle
> gedeeltes van bevolking.
> Beide is deel van ekonomiese blokke.
> Almal is beide lande is hardwerkend.
> Godsdiens is by baie mense 'n prioriteit.
>
Re: ARE MUSLIMS BEASTS IN HUMAN FORM? - YOU DECIDE [boodskap #25619 is 'n antwoord op boodskap #25366] Sa, 28 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Chris Snyders (Home)" wrote:
> Ek kan nie werklik prat nie, maar net 'n halwe dag in Kuala Lumpur sal ek
> definitief nie oor my voete val om gou weer in Maleisië 'n draai te maak nie.
> Dit is vuil en bouvallig vir die meeste van die stad wat ek gesien het,
> Johannesburg middestad lyk soos 'n paradys daarteenoor.
> Net my mening...

Die argument gaan oor Moslems beeste is. KL is 'n stad. Jy
besef dus hulle is nie. Jy was net 'n halwe dag daar. Jy
lewe nog. Baie dankie vir jou bydrae.

Nou verstaan jy hoekom ek weier om uit SA te immigreer. SA
is 'n pragtiger land. Was vir 'n maand in Maleisie. Het 'n
motor gehuur en die plek plat gery. Hulle is geestelik
pragtige mense. En oor die algemeen maak dit Maleisie 'n
pragtige land. Later vergeet 'n mens die vuilheid en onthou
net vriendelikheid, hulpvaardigheid en goedhartigheid.
En al die palmbome. Dit maak die moeite werd om in Maleisie
te vakansie hou. Veral die see en die koraal.
Re: ARE MUSLIMS BEASTS IN HUMAN FORM? - YOU DECIDE [boodskap #25620 is 'n antwoord op boodskap #25366] Sa, 28 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Chris Snyders (Home)" wrote:
> Ek kan nie werklik prat nie, maar net 'n halwe dag in
Kuala Lumpur

Vertel ons asb. van jou ondervinde die halwe dag. Waar
in KL was jy presies? Enige restaurante? Wat dink jy van
hulle kos? Hospitaliteit? Lei af jy was seker vir besigheid
daar.

Vorige onderwerp: Die beste in die Kaap
Volgende onderwerp: Ons gaan nie alles verloor nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:08:54 MGT 2024