Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » My genade
My genade [boodskap #25170] Wo, 04 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ai, dis darem wonderlik om hier te kuier sonder Gloudina se teenwoordigheid.
Lyk my sy vertoef daar saam met DJ Opperman waar die tweetjies saam die
wawiel gaan stoot.

Dis 'n absolute verligting om haar naam slegs langs haar gediggies te sien.

Dankie @igs.net dat jy die lig gesien het.
Re: My genade [boodskap #25182 is 'n antwoord op boodskap #25170] Do, 05 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
flappie  is tans af-lyn  flappie
Boodskappe: 27
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ai, dis darem wonderlik om hier te kuier sonder Gloudina se
teenwoordigheid. Lyk my sy vertoef daar saam met DJ
Opperman waar die tweetjies saam die wawiel gaan stoot.

Dis 'n absolute verligting om haar naam slegs langs haar
gediggies te sien.

Dankie @igs.net dat jy die lig gesien het.
Aldus Piet....
----------------------------------------
Piet, weet jy wat sal nou REGTIG 'n ablsoute verligting
wees?

As mense soos jy julle simpele, ongevraagde kinderagtige,
oppervlakkige kommentaar vir julleself wil hou. Dan sal 'n
mens weet JY het die lig gesien.

Re: My genade [boodskap #25199 is 'n antwoord op boodskap #25170] Vr, 06 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
flappie  is tans af-lyn  flappie
Boodskappe: 27
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
EN WAT HET JY DAN NOU SOPAS HIER GEDOEN ?? Vee op jou eie
stoep - skryf Krokkie

Jy is reg, vrind. Ek moes my ingehou het. Ouens soos jy en
Piet is nie kommentaar werd nie. Dit was 'n "knee-jerk"
reaksie, soos wanneer 'n lastige brommer te na aan jou kom.

Re: My genade [boodskap #25200 is 'n antwoord op boodskap #25170] Vr, 06 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Kwarantyn wrote in message ...
> Ai, dis darem wonderlik om hier te kuier sonder Gloudina se
> teenwoordigheid. Lyk my sy vertoef daar saam met DJ
> Opperman waar die tweetjies saam die wawiel gaan stoot.
>
> Dis 'n absolute verligting om haar naam slegs langs haar
> gediggies te sien.
>
> Dankie @igs.net dat jy die lig gesien het.
> Aldus Piet....
> ----------------------------------------
> Piet, weet jy wat sal nou REGTIG 'n ablsoute verligting
> wees?
>
> As mense soos jy julle simpele, ongevraagde kinderagtige,
> oppervlakkige kommentaar vir julleself wil hou. Dan sal 'n
> mens weet JY het die lig gesien.
>
>
> EN WAT HET JY DAN NOU SOPAS HIER GEDOEN ?? Vee op jou eie stoep

Krokkie

>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
*
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
Re: My genade [boodskap #25230 is 'n antwoord op boodskap #25170] Ma, 09 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
borsel jy ooit jou tande?

Kwarantyn wrote in message ...
> Ai, dis darem wonderlik om hier te kuier sonder Gloudina se
> teenwoordigheid. Lyk my sy vertoef daar saam met DJ
> Opperman waar die tweetjies saam die wawiel gaan stoot.
>
> Dis 'n absolute verligting om haar naam slegs langs haar
> gediggies te sien.
>
> Dankie @igs.net dat jy die lig gesien het.
> Aldus Piet....
> ----------------------------------------
> Piet, weet jy wat sal nou REGTIG 'n ablsoute verligting
> wees?
>
> As mense soos jy julle simpele, ongevraagde kinderagtige,
> oppervlakkige kommentaar vir julleself wil hou. Dan sal 'n
> mens weet JY het die lig gesien.
>
>
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
*
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
Re: My genade [boodskap #25231 is 'n antwoord op boodskap #25170] Ma, 09 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ja as jy dit se. Wat as iemand anders dit doen .. jou reaksie dan?

flappie wrote in message ...
> EN WAT HET JY DAN NOU SOPAS HIER GEDOEN ?? Vee op jou eie
> stoep - skryf Krokkie
>
> Jy is reg, vrind. Ek moes my ingehou het. Ouens soos jy en
> Piet is nie kommentaar werd nie. Dit was 'n "knee-jerk"
> reaksie, soos wanneer 'n lastige brommer te na aan jou kom.
>
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
*
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
Vorige onderwerp: kyk asb. na my saait
Volgende onderwerp: Malelane
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 10:11:34 MGT 2024