Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » My genade
My genade [boodskap #25170] |
Wed, 04 August 1999 00:00  |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ai, dis darem wonderlik om hier te kuier sonder Gloudina se teenwoordigheid.
Lyk my sy vertoef daar saam met DJ Opperman waar die tweetjies saam die
wawiel gaan stoot.
Dis 'n absolute verligting om haar naam slegs langs haar gediggies te sien.
Dankie @igs.net dat jy die lig gesien het.
|
|
|
|
|
|
Re: My genade [boodskap #25230 is 'n antwoord op boodskap #25170] |
Mon, 09 August 1999 00:00  |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
borsel jy ooit jou tande?
Kwarantyn wrote in message ...
> Ai, dis darem wonderlik om hier te kuier sonder Gloudina se
> teenwoordigheid. Lyk my sy vertoef daar saam met DJ
> Opperman waar die tweetjies saam die wawiel gaan stoot.
>
> Dis 'n absolute verligting om haar naam slegs langs haar
> gediggies te sien.
>
> Dankie @igs.net dat jy die lig gesien het.
> Aldus Piet....
> ----------------------------------------
> Piet, weet jy wat sal nou REGTIG 'n ablsoute verligting
> wees?
>
> As mense soos jy julle simpele, ongevraagde kinderagtige,
> oppervlakkige kommentaar vir julleself wil hou. Dan sal 'n
> mens weet JY het die lig gesien.
>
>
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
*
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
|
|
|
Re: My genade [boodskap #25231 is 'n antwoord op boodskap #25170] |
Mon, 09 August 1999 00:00  |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja as jy dit se. Wat as iemand anders dit doen .. jou reaksie dan?
flappie wrote in message ...
> EN WAT HET JY DAN NOU SOPAS HIER GEDOEN ?? Vee op jou eie
> stoep - skryf Krokkie
>
> Jy is reg, vrind. Ek moes my ingehou het. Ouens soos jy en
> Piet is nie kommentaar werd nie. Dit was 'n "knee-jerk"
> reaksie, soos wanneer 'n lastige brommer te na aan jou kom.
>
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
*
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:00:32 UTC 2025
|