Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aan REISIGER
Aan REISIGER [boodskap #25168] Wo, 04 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Wie de donder het in jou testtube gespoeg,he???
Re: Aan REISIGER [boodskap #25181 is 'n antwoord op boodskap #25168] Do, 05 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Lekker grap nogal, baie humoristies. Snaaks n^e. Ek
verstaan nou wat aangaan. Stel nie belang om met mense te
argumenteer nie, te beledig nie, sleg te sê nie, te
verneder, verdeel, en skrik op die lyf te jaag nie, maar om
hulle te help met hulle pad na genesing vir onsself, ons
gemeenskap, ons land. Hoop om alle aspekte te dek, eendag.
Het nog baie om te leer. Het begin my die godsdienstige
aspek, en eenheid gevind. Lekker weer om 'n mens te wees.

Hierdie is die Openbare Media. Gebruik ng's om mense te
loof en te prys, en help na genesing, van alle aspekte van
ons samelewing, in hulle eie sienswyse, sodat ons 'n beter
land kan saambou. Pos na soc.culture.south.africa in Engels
toe ook. Stuur epos na my toe as julle wil advies h^e. Dan
sal advies gegee word d.m.v. 'n nuwe onderwerp. Mense kan
maar dan argumenteer soos hulle wil.

Sal poog om na vrede en genesing te werk, vir alle mense.
Raak te deurmekaar om andere se standpunte in te sien, en
van hulle punt af te argumenteer, dan kry 'n mens 'n
gespelete persoonlikheid. Hierdie ng het my gehelp om dit
te oorkom. Wil die mense hier bedank daarvoor.

Hitler het baie goeie dinge gedoen, maar toe verander hy en
begin die 1e en 2e wereldoorlog. Het so gevoel 2 jaar
gelede. Stel nie belang om die pad van vernedering en
afbreker te word nie.

Niemand gevra om vir my op te staan nie. Ek vra steeds
niemand nie. Julle het vryheid en reg tot julle eie
opinies. Dit is ons Konstitusionele Reg. Neem geen
verantwoordelikheid vir die manier hoe andere dit
interpreteer nie - dit is my siening.

Lekker om terug te wees.
Kom ons help bou SA na 'n beter land vir al sy mense.

Vorige onderwerp: Lugbrug na OZ..?
Volgende onderwerp: Comrades en Swartmense is goeie mense
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 03:03:40 MGT 2024