Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kulturele raakpunte
Kulturele raakpunte [boodskap #25113] So, 01 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Luister 'n bietjie na wat, 1900 jaar gelede, 'n geskiedskrywer
van die Romeinse ryk (die "beskawing") van daardie tyd te sê
gehad het oor die Germane (die "barbare") van daardie tyd:

"[Germany] is well provided with live-stock; but the animals are
mostly undersized, and even the cattle lack the handsome heads
that are their natural glory. It is the number of them that the
Germans take pride in; for these are the only form of wealth they
have, and are much prized."

"Only a few of them use swords or large lances: they carry
spears - called 'frameae' in their language - with short and
narrow blades, but so sharp and easy to handle that they can be
used, as required, either at close quarters or in long-range
fighting."

"When not engaged in warfare they spend a certain amount of time
in hunting, but much more in idleness, thinking of nothing else
but sleeping and eating. For the boldest and most warlike men
have no regular employment, the care of the house, home, and
fields being left to the woman, old men and weaklings of the
family. In thus dawdling away their time they show a strange
inconsistency - at one and the same time loving indolence and
hating peace."

"In every home the children go naked and dirty, and develop that
strength of limb and tall stature which excite our admiration."

"Their drink is a liquor made from barley or other grain, which
is fermented to produce a certain resemblance to wine... They
satisfy their hunger without any elaborate cuisine or appetizers.
But they do not show the same self-control in slaking their
thirst. If you indulge their intemperance by plying them with as
much drink as they desire, they will be as easily conquered by
this besetting weakness as by force of arms."

Ek wonder hoeveel kulturele raakpunte sekere lede van hierdie
nuusgroep voel dat hulle met hierdie Germane het.

Swart Simon
Re: Kulturele raakpunte [boodskap #25159 is 'n antwoord op boodskap #25113] Di, 03 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> k...@dot.com (Johan

> Ek vereenselwig my dus eerder met Europeers wie se kultuur ek
> grotendeels ge-erf het, as met mense met wie ek 'n ruk lank geografie
> gedeel het, maar wie se kultuur in 1900 jaar nie juis verander het
> nie.

Watter sotlike uitspraak. Geen kultuur bly staties nie - en 1900 jaar daarvan?
Godsdiens, filosofie, geografie, lewensuitkyk, taal, kultuurprodukte soos kos,
voorbereidingsmetodes, geboue, en dies meer word alles geraak deur die
akkulurasieproses wanneer groep langsaan mekaar en met mekaar leef. Jou
stelling dat jy bloot daar gebly het, en nie kultureel beinvloed was nie, is so
arrogant en naief jy sou 'n dem goeie colonial gemaak het.
Re: Kulturele raakpunte [boodskap #25160 is 'n antwoord op boodskap #25113] Di, 03 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 03 Aug 1999 20:32:57 GMT, prop...@aol.com (ProPacem) wrote:

|Watter sotlike uitspraak. Geen kultuur bly staties nie - en 1900 jaar daarvan?
| Godsdiens, filosofie, geografie, lewensuitkyk, taal, kultuurprodukte soos kos,
|voorbereidingsmetodes, geboue, en dies meer word alles geraak deur die
|akkulurasieproses wanneer groep langsaan mekaar en met mekaar leef. Jou
|stelling dat jy bloot daar gebly het, en nie kultureel beinvloed was nie, is so
|arrogant en naief jy sou 'n dem goeie colonial gemaak het.

Stadig, Leswin. Ek stem met alles saam wat jy hier geskryf het, MAAR onthou dat
ek my redenasie gemaak het binne die raamwerk van die stelling dat ek my meer
met Europeers vereenselwig as met swart Afrikane. NIE dat ek my NET met
Europeers vereenselwig en GLADNIE met swart Afrikane of enige iemand anders nie.
My redenasie het slegs oor 'n vergelyking tussen twee groepe gegaan en moet
binne daardie verband gelees word.

Wanneer jy net die Europeers en swart Afrikane langs mekaar neersit oor die
afgelope 1900 jaar, gaan jy baie meer kulturele beweging by die een groep sien
as by die ander.

Ek dink egter jy sal met my saamstem, los van my vergelykende redenasie, dat
kultuur veranderings nogal pas gehou het deur die eeue met tegnologiese en
ekonomiese verandering, op en af.
Re: Kulturele raakpunte [boodskap #25161 is 'n antwoord op boodskap #25113] Di, 03 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Simon van der Schans wrote:
>

Aangesien ek nou nie juis 'n raak punt met die Germaanse Barbare het nie
kan ek sien dat die gegriffel heel biased is.

Laat my so al aan die ou en nuwe SAUK's dink.
Vorige onderwerp: Dit werk dalk net uit....
Volgende onderwerp: Re: OHOPOHO
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 05:10:14 MGT 2024