Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boodskap aan die AEB
Boodskap aan die AEB [boodskap #25036] Vr, 30 Julie 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil u graag bedank vir die stigting, maar persoonlik
dink ek dit was 'n les vir die Volksfront om na politieke
vuurvreters oor te gaan. Die dae van Verwoerd is verby dat
ons ons hoop aan politieke leiers gaan oorgee. As julle ons
stemme wil h^e, dan lewer julle vir ons 'n diens.
Weermagslede wat dink ons 'n klomp dom troepe wat rond
ge"shunt" gaan word, is verby. Die ANC glo aan
"aacountability". Ek verkies "co-accountability". Eis 'n
diens van jou politici. Lewer of word gedrop. Ons is
polities verraai, en as julle nie eenheid kan kry nie, sal
julle ook verraai word.

Advies vir eenheid: Slegs geestelike eenheid is moontlik.
Eenheid d.m.v. Godsdienstige beginsels. Ons as Afrikaners
se politieke uitdrukking is ons hoogste geestelike
uitdrukking. Linkse en regse tiere wat mekaar ondersteun.

Van AEB na GEB: Geestelike Eenheids Beweging. Lees boodskap
aan die VF en HNP.

Re: Boodskap aan die AEB [boodskap #25104 is 'n antwoord op boodskap #25036] So, 01 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Daar is geskrywe: Maak die duiwel die duiwel in. Dit is
verkeerd, en sal teen jou boemerang in 'n moer mekaar
scenario, wat niemand hier wil he nie.

Raak eers ontslae van die gemors binne in julle, julle wat
andere nie kan verdra nie en "eenheid" soek. Moenie die
duiwel buite julle kwaadmaak nie. Julle sal staal trane
huil in hierdie land by die WVK. Ons wil almal hier in
vrede lewe. Lees vandag en 2000 jaar gelede. Wees trots om
'n nie-rassige Afrikaner te wees.

Vorige onderwerp: Boodskap aan die Indiers & SABC
Volgende onderwerp: Wie is ek eintlik?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 12:52:04 MGT 2024