Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vertaaling
Vertaaling [boodskap #24945 is 'n antwoord op boodskap #24947] Di, 27 Julie 1999 00:00 na volgende boodskap
Donald Osmond  is tans af-lyn  Donald Osmond
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek hoop niemand gee om as ek vra nie maar ek is op soek na 'n adress waar ek
'n vertaalings program kan kry.

Ek is besig om my maatskapy (staal) se werksinstruksies van engels na
afrikaans te vertaal en het hulp nodig.

Baie dankie

Donald
Re: Vertaaling [boodskap #24946 is 'n antwoord op boodskap #24945] Di, 27 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Republikein  is tans af-lyn  Republikein
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Stel 'n (menslike) vertaler aan. Hulle studeer vir jare om die werk
ordentlik te kan doen. Jy wil tog seker nie hê jou maatskappy se instruksies
moet soos 'n Taiwanese rekenaarhandleiding lees nie, of hoe?
Gepraat van handleiding, ek het al 'n motoradvertensie gesien wat gespog het
dat die motor beskikbaar is met outomatiese of "handleiding" ratkas i.p.v.
handrat. Dit kos 'n menslike brein om te verstaan van watter tipe "manual"
jy praat, nie 'n rekenaarprogram nie.

Donald Osmond wrote in message ...
> Ek hoop niemand gee om as ek vra nie maar ek is op soek na 'n adress waar ek
> 'n vertaalings program kan kry.
>
> Ek is besig om my maatskapy (staal) se werksinstruksies van engels na
> afrikaans te vertaal en het hulp nodig.
>
> Baie dankie
>
> Donald
>
Re: Vertaaling [boodskap #24947 is 'n antwoord op boodskap #24945] Di, 27 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Bollie, ek stem saam. Vertaal van Engels na Afrikaans en
kyk wat jy dan kry.

Multi-Lanuage translator:

http://rivendel.com/~ric/resources/inter.html

Re: Vertaaling [boodskap #25019 is 'n antwoord op boodskap #24947] Do, 29 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Marius[1]  is tans af-lyn  Marius[1]
Boodskappe: 28
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ja-nee

Hier is 'n uittrekse uit 'n Engelse e-pos wat iemand aan my gestuur het
(copy en paste). Die name is ge-x en -y vir verstaanbare redes. Lees en lag
lekker...

THE DETAILS IN THE MAIL IS NOT CORRECT AND IF THAT IS THE WAY WE WILL DO IT
THAN IT IS FINE WITH ME.

1.WE NEVER RECEIVE ANY DESIGN.
2.THE SCREEN HAS BEEN ORDERED BY ME (YYYY)
3.THE PANELS HAS BEEN ORDERED BY ME (YYYY)
4.THE ELEC...DRAWINGS WILL BE DRAWN BY ME (YYYY)
5.I WOOD LIKE TO NOW WATT MR..XXXXX DONE ON THE PROJECT
AND WEN IS THE FINAL DATE WATT HE TALK ABOUT IN HIS MAIL

THANK YOU YYYY.

Bollie wrote in message ...
> Stel 'n (menslike) vertaler aan. Hulle studeer vir jare om die werk
> ordentlik te kan doen. Jy wil tog seker nie hê jou maatskappy se instruksies
> moet soos 'n Taiwanese rekenaarhandleiding lees nie, of hoe?
> Gepraat van handleiding, ek het al 'n motoradvertensie gesien wat gespog het
> dat die motor beskikbaar is met outomatiese of "handleiding" ratkas i.p.v.
> handrat. Dit kos 'n menslike brein om te verstaan van watter tipe "manual"
> jy praat, nie 'n rekenaarprogram nie.
>
>
> Donald Osmond wrote in message ...
>> Ek hoop niemand gee om as ek vra nie maar ek is op soek na 'n adress waar ek
>> 'n vertaalings program kan kry.
>>
>> Ek is besig om my maatskapy (staal) se werksinstruksies van engels na
>> afrikaans te vertaal en het hulp nodig.
>>
>> Baie dankie
>>
>> Donald
>>
>
Vorige onderwerp: Geskiedenis en toekomsvisie vir hierdie ng
Volgende onderwerp: Vandag en 2000 jaar gelede of Advies vir oorlewing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:44:16 MGT 2024