east london [boodskap #24793] |
Tue, 20 July 1999 00:00 |
massa
Boodskappe: 2 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
half november ga ik naar east london. ik heb het hele net al afgezocht maar
er is daar niets te beleven. (buiten de vrienden die ik zal bezoeken)
Wonen daar mensen??? valt er iets te beleven in e. london ?
Is er eventueel iemand die samen met mij een wagen wil huren om dan naar JHB
te trekken.
see you
|
|
|
Re: east london [boodskap #24855 is 'n antwoord op boodskap #24793] |
Fri, 23 July 1999 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) writes:
> Wat doen jy in Oos-Londen?
> Jy swem. Jy stap ure langs die see. Jy surf in van die beste branders
> in die wereld.
En jy besoek die Amatola-berge. En gaan klim
die Hogsback of bly in 'n bed en breakfast
daar. Of ruik lemaoenbloeisels as jy deur
die Katriviervallei ry. Of klim die heuwels
bokant Alice en Fort Beaufort en sien die
sneeu op die Winterberge daar in die verte,
terwyl die boomalwyne se oranje en rooi
kerse om jou brand.
Gloudina
|
|
|
Re: east london [boodskap #24856 is 'n antwoord op boodskap #24793] |
Fri, 23 July 1999 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 20 Jul 1999 22:16:21 +0200, "massa"
wrote:
er is daar niets te beleven. (buiten de vrienden die ik zal bezoeken)[/color]
> Wonen daar mensen??? valt er iets te beleven in e. london ?>>
Wat doen jy in Oos-Londen?
Jy swem. Jy stap ure langs die see. Jy surf in van die beste branders
in die wereld.
Jy ry dele van die Transkei in - van die mooiste plekke in die
wereld.
Jy ry Natal toe.
Jy gaan verken die Tuinroete.
Jy ry die Karoo in.
Of jy sit net op jou gat en glimlag vir die see. Dit is baie mooi en
baie lekker daar.
En as jy Europese geld saambring, gaan eet jy elke aand uit in
restaurante wat jou sal laat frons omdat die kos so goed is en so
goedkoop is (met Europese geld).
|
|
|
|
Re: east london [boodskap #24871 is 'n antwoord op boodskap #24793] |
Sat, 24 July 1999 00:00 |
Daniel
Boodskappe: 68 Geregistreer: July 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Gloudina, jy laat my erg verlang....
Jan van Perth.
> En jy besoek die Amatola-berge. En gaan klim
> die Hogsback of bly in 'n bed en breakfast
> daar. Of ruik lemaoenbloeisels as jy deur
> die Katriviervallei ry. Of klim die heuwels
> bokant Alice en Fort Beaufort en sien die
> sneeu op die Winterberge daar in die verte,
> terwyl die boomalwyne se oranje en rooi
> kerse om jou brand.
>
> Gloudina
>
|
|
|